Kraakvars: Jou NSSCO-uitslae


Graad 12 Full time & Part time

Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


3 Februarie 2012

Jaaroorsig


Bruidspaarkompetisie in volle swang


Kollig 26 Januarie

Die Weer


Videonuus


Himba tradisionele danse

Videonuus


Damara Lewende Museum

Videonuus


Pa in stryd om kindertoesig

Advertensie

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

4.02.2010

Videonuus
Rainbow’s man on solidarity

Members of The Rainbow Project (TRP) in Namibia went on a protest march through the streets of Windhoek to show their solidarity with their brothers and sisters on the rest of the African continent who are the subject of relentless persecution and discrimination.   Lees meer

Hoofstories

© Herman Botma
Lesersbydrae
Koes – die sand kom!

Koes – die sand kom! Herman Botma het die foto van 'n stofstorm op Etosha Mountain Lodge geneem. Besoek ons webgalerye vir die nuutste lesersfoto's.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Maselsveldtog

DIE sukses van die beplande massaveldtog teen masels in Kaokoland hang af van die mate waartoe tradisionele leiers en koninklikes in die geïsoleerde Himba-gemeenskap daarin gaan slaag om die belangrikheid van hierdie gesondheidsinisiatief by hul mense in te prent.   Lees meer

Nuus

Politiek en Nasionale Nuus
Verkiesingschaos

Selfs die naam van die oorlede streekraadslid wie se amp oor minder as drie weke met ’n tussenverkiesing gevul moet word, mnr. Theofelus Eiseb, pryk nog op die voorlopige kiesersrol vir die Okahandja-kiesafdeling. Dieselfte chaos op die nasionale kiesersrol voor die Novemberverkiesings, ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Pohamba moet sê oor kiesbaas

DIE lot van die verstote direkteur van verkiesings, mnr. Moses Ndjarakana, is ’n kwessie wat die Verkiesingskommissie (ECN) net met die President hoef te bespreek, het mnr. Victor Tonchi, voorsitter van die waghond vir die demokrasie, gister aan Republikein gesê.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Hof toe met erfwaardes

DIE stadsraad van Hentiesbaai het opnuut en ferm beklemtoon dat die Hoërhof versoek moet word om die omstrede herwaardasie van eiendomme op die vakansieoord nietig te verklaar. Die raad het vandeesweek sonder teenstem ’n einde gemaak aan ’n voeteslepery wat ingetree het ná ’ ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Erongo se uraandroogte neem die wyk

WATERTOEVOER na die Erongostreek se drie voorste uraanmyne was gister normaal waar geleidelik teruggekeer kon word na produksiefases nadat Rössing en Langer Heinrich op ’n waterlose Maandag en Dinsdag tot stilstand gekom het. Areva sal waarskynlik tot ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Namibiërs in Angola aangeval

VRIENDE en familie van ses Namibiese werknemers van ’n lugdiens in Angola wag bekommerd vir tyding nadat van die mense taamlik ernstig tydens ’n gewapende rooftog in Luanda beseer is. Inligting oor die beserings en die rooftog op die werknemers van Angola Air Services is taamlik skraps, ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Gesoek: Familie van ‘POW’ Gold

INDIEN daar iewers in Namibië nog nasate is van ene weerman Gold, ’n polisieman uit die destydse Suidwes-Afrika wat in 1944/45 in ’n Duitse krygsgevangenekamp was, sal mnr. Kobus Cronjé van Parys in Suid- Afrika graag lig wil help werp op die lot ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Lang staan om te registreer
© Awie Kruger

Rye en rye studente het hulle Dinsdag reggemaak vir ’n lang wag om vir die 2010 akademiese jaar by die Universiteit van Namibië (Unam) te registreer.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Burgemeester steeds in grondtwis

’n GELEENTHEID vir die Swapodistrikskomitee op Tsumeb om ’n oplossing te vind vir die grondgeskil tussen die dorp se burgemeester, mnr. Engel Nawatîseb, en ’n voormalige Swapo-parlementslid, mnr. Nico Kaiyamo, het Maandag verlore gegaan toe ...   Lees meer

Kommentaar
Nie nou die tyd

NAMIBIËRS mag nie daarvan hou nie en vir sommige mag dit irriterend wees dat elke landskwessie eers in die pot van Swapo se binnekringpolitiek en onderlinge twis moet aanbrand voor dit as ’n nasionale kwessie hanteer kan word, maar dit is die staatkundige werklikheid.   Lees meer

Ek sê maar net
Om te stap of nie te stap, dit is die vraag

TOE begin Boet mos stap. Oor berge en in dale… Letterlik, want met die ywerige nuwejaarsvoornemens sien Boetman toe mos ‘n helder lig doer voor in die staptonnel skyn. Die woordeboek sê stap is ‘n woord met baie betekenisse. Jy kan stap vir stap die paadjie volg, ...   Lees meer

Erongo
Geskiedenis te koop
© Republikein

TEEN ’n berdrag van N$25 miljoen of meer is twee van die belangrikste stukke geskiedenis van Swakopmund te koop, maar die erfenis sal nie sonder meer verander kan word nie. Stoot N$15 100 000 of meer en die bestaande munispale kompleks word eie besit.   Lees meer

Erongo
Skildery help Hentiesbaai se Lions
© Republikein

’n Skildery van Dries Vermeulen het vir die geldkoffers van die Lions op Hentiesbaai ’n bedrag van N$4 350 ingebring. Die skildery is deur Vermeulen aan die Lions geskenk en kon gewen word deur die koop van kaartjies vir ’n gelukstrekking.   Lees meer

Erongo
Kyk teen ’n prys na Martin

DIT gaan nou geld kos om die Martin Luther net buite Swakopmund langs die hoofweg na Windhoek van naderby te beskou. Volwassenes en kinders uit die buiteland sal elkeen N$10 moet opdok om die gerestoureerde ou stoomlokomotief uit die Duitse tydperk in sy skuur te sien.   Lees meer

Die Mark
Multimiljoendollar kompleks vir Oshikango
© Republikein

DIE Oshikango-gedeelte van die Helao Nafidi-dorp in die Ohangwena-streek het weereens bewys dat dit ’n gesogte ligging is vir plaaslike en buitelandse beleggers, toe nog ’n multimiljoen handelskompleks Maandag amptelik ingewy is. Die dorp se burgemeester, mnr.   Lees meer

Die Mark
Groundbreaking package for pre-paid customers
© Republikein

FOR the first time in Namibia, leo allows its customers to call and sms across all networks, in a never before seen package, with the newly launched leo50 package. leo has taken the Namibian mobile telecommunications market by storm by offering clients the lowest pre-paid and post-paid tariffs.   Lees meer

Die Mark
Groot verkope vir M+Z Motors
© Republikein

MLN Transport BK, ’n onafhanklike vervoerkontrakteur, het onlangs 15 Freightliner Argosyvoorhakers in ontvangs geneem om hul sake regoor die subkontinent op hierdie manier te bedryf. Die onderneming het die Freightliner- voorhakers met tussenposes ...   Lees meer

Sport
Tokkie, Pat skitter in Xterra
© Boet Matthews

TOKKIE Bombosch en Patrick de Goede het die naweek die weg gebaan vir ’n gevierde Namibiese teenwoordigheid by die uitmergelende Xterra-driekampreeks in Suid-Afrika met puik vertonings wat hul name deur die beroepsarena laat weergalm het. Hul prestasies is behaal uit ’ ...   Lees meer

Sport
Leo NFA Cup reaches last 32
© Republikein

THE Leo NFA Cup has reached the second round of competition after the preliminary round was played recently. The most lucrative competition in Namibian football saw action-filled games all across the country as clubs battled for places in the last 32 of the 2010 Leo NFA Cup.   Lees meer

Sport
Rain didn’t stop Top Score 7-a-side action

AFTER hefty rain delays in January, the first games of the year for the Top Score 7-a-side tournament kicked off with a bang at the Ramblers sports grounds in Pionierspark last Friday. Although still the preliminary rounds of the annual corporate tournament, ...   Lees meer

Sport
Records broken at swimming gala
© Republikein

THE Namibian national swimming championship started on Thursday and was completed on Sunday. Once again it was a very successful gala with 178 swimmers participating in 1 023 events. Three individual and five relay records were broken and 515 personal best times were recorded.   Lees meer