24.5.2012
 Argiewe:

Vandag se koerant


Sien E-Publikasie vir al die Kleinadvertensies

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


24 Mei 2012

SUPERMAAN


30 Bruidspare gekies


Erongo 23 Mei

Kollig 18 Mei

Suiderland 15 Mei

Die Weer


Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

31.01.2012

Politiek en Nasionale Nuus
NUNW eis oop kaarte

DIE hantering van tenderprosesse in Namibië is kommerwekkend en ondanks protes en duidelike tekens van wanbestuur blyk daar geen gevolge te wees vir diegene wat hulle skuldig maak aan wanpraktyke tydens tenderprosesse nie. Die sekretaris-generaal van die ...   Lees meer

Hoofstories

© Marlize Rautenbach
Politiek en Nasionale Nuus
NaTis-frustrasies laai op

GEMOEDERE het gister hoog geloop onder honderde moedelose mense wat selfs vanaf drie-uur die oggend in lang rye by Natis ingeval het vir ’n afspraak om hul leerlinglisensies te skryf. Die eindelose gewag in rye, dikwels om maar net onverrigter sake om ...   Lees meer

© Marianne Pretorius
Gesondheid
Pandu se verminking was jare ‘goue gans’

GISTER se berig oor ’n ma se oënskynlik skaamtelose misbruik van haar verbrande kind vir bedelary, het die spreekwoordelike kat in die hoenderhok losgelaat. Talle mense het Republikein gebel om te vertel van hul ontmoetings met Pandu Musenge (6) en hoe hulle geld aan sy ma gegee het.   Lees meer

Nuus

Algemeen
MXit maak oud-Namibiër ’n multimiljoenêr
© Verskaf

DIE landskap van sosiale netwerke sal in die komende jare drasties verander, het die uitvinder en voormalige eienaar van die sosiale netwerk MXit in ’n eksklusiewe onderhoud aan Republikein gesê. Volgens mnr. Herman Heunis (52), ’n gebore Namibiër wat ...   Lees meer

Algemeen
‘Ontvoerders’ verskyn
© Republikein

WINDHOEK se twee vermeende baba-ontvoerders bly in aanhouding nadat hulle gister in die landdroshof in die stad verskyn het. Me. Legra Cisnero Selisidade (24), ’n Angolese burger, en ’n Namibiër, mnr. Johannes (John) Immanuel Nelitu, het op klagte van ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Namdeb-staking mik terug hof toe

DIE laaste regshoue het nog nie geval oor verlede jaar se maandlange staking by Namdeb nie. Die diamantreus wil steeds hê dat die hof die peperduur protes onwettig verklaar. Teen gister was die taksekretaris van die Mynwerkersunie van Namibië (MUN), mnr.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Erkki haal SOE’s oor die kole
© Tammy Kleinhans

DIE land se nasionale lugredery is gister oor die kole gehaal oor swak bestuur en vlugte wat gedurig laat is of gekanselleer word. Die Minister van Werke en Vervoer, mnr. Erkki Nghimtina, het gister sy personeel toegespreek oor die Ministerie se werksaamhede ...   Lees meer

Howe
Hoff se saak weer uitgestel
© Republikein

ME. Susanne Hoff, die Windhoekse sakevrou wat op klagte van sameswering om haar man te vermoor, sowel as ’n klag van bedrog tereg staan, sal nog twee maande moet wag vir die polisieondersoek om afgehandel te word voordat die hofsaak kan voortgaan. “Tydens ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Hardap se /Huisemab behou sy Jeugliga-amp

DIE streeksekretaris van Swapo se Jeugliga (SPYL) in die Hardapstreek sit steeds in sy partystoel ondanks ’n mosie van wantroue teen hom en ’n aanbeveling dat hy van sy amp onthef word. Die streeksekretaris, mnr. Titus /Huisemab, het in ’n telefoniese ...   Lees meer

Howe
Namibiër word in Angola verhoor

DIE saak teen ʼn Namibiese vrou wat glo haar man en twee kinders verlede week in die suide van Angola vermoor het, word deur die Angolese polisie ondersoek. “Geen nuwe inligting is beskikbaar nie, maar aangesien dit in Angolo plaasgevind het, sal dit daar ondersoek word, ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Min beseer in meer ongelukke
© Republikein

ALTESAAM 39 ongelukke is die naweek in die Khomasstreek aangemeld. Superintendent Gerry Shikesho, adjunkhoof van die Stadspolisie in Windhoek, het gesê ongewoon baie ongelukke, hoewel nie noodwendig ernstig van aard nie, het die naweek plaasgevind. Passasiers ...   Lees meer

Algemeen
Lugballonfees in Februarie
© photopostsblog.com

Die eerste Brandberg Lugballonfees in Namibië sal op 9 Februarie op Uis afskop met 15 lugballonne wat van heinde en verre kom. Volgens mnr. Horst Schnelle, die organiseerder van Kickstart- Nam, word vanjaar gekyk of dit as ʼn jaarlikse feesvolhoubaar is.   Lees meer

Misdaad
Polisie slaan vinnig toe
© Republikein

MOORD en verkragting het weer oor die naweek kop uitgesteek, maar die polisie het hulle goed van hul taak gekwyt en in elke geval verdagtes in hegtenis geneem. Volgens adjunkkommissaris Sylvanus Nghishidimbwa van die polisie se skakelafdeling, is ʼn ...   Lees meer

Toerisme en omgewingsake
Toeriste gehoorsaam Dorob se regulasies

’n VERBETERING in die publiek se houding teenoor die beskerming van die nuut geproklameerde Dorob Nasionale Park is die afgelope feesseisoen waargeneem. Volgens die koördineerder van die Nacoma- projek, mnr. Rod Braby, kan die verbetering teenoor vorige ...   Lees meer

Misdaad
Ou kalant weer agter tralies

ʼn SUID-Afrikaanse vrou wat onlangs by die grenspos op Ariamsvlei in hegtenis geneem is nadat sy met nagenoeg N$112 000 se Mandrax betrap is, is nie ’n nuweling in die dwelmbesigheid nie. Sy was in 2009 reeds aan dwelmsmokkelary in die land skuldig bevind.   Lees meer

Landboufokus
‘Witmense moenie skuldig voel oor grond’
© Ronelle Rademeyer

“SONDER wit boere kan landbou in Afrika nie floreer nie. Daarmee sê ek nie witmense is beter nie; ek sê witmense weet en verstaan beter hoe om met grond te werk. “In vele opsigte is boere, in beide betekenisse van die woord, beter Afrikane as vele Afrikane ...   Lees meer

Landboufokus
Agra se wins groei beduidend

AGRA, die koöperatiewe vlagskip van Namibië, se omset het in die finansiële jaarverslag geëindig op 31 Julie 2011 ondanks talle uitdagings soos die vertraging in die proses van maatskappywording, steeds met 17,7% tot N$1,8 miljard gegroei. Die groep se bruto wins het met 17, ...   Lees meer

Landboufokus
Só leef kwarantynkamp se werkers

BY die Condor-kwarantynkamp naby die nedersetting Erweë in die Kunenestreek bly die handlangers in moeilike omstandighede. Die twee handlangers se sinkhuise laat veel te wense oor. Die stoorkamer se dak het afgewaai, die puttoilet is vol en daar is geen elektrisiteit nie.   Lees meer

Kommentaar
Speel nou oop kaarte

DIE kansellasie van die tender vir die bou van die lank beplande Neckartal-dam, moet allerweë verwelkom word. Namibiërs en tenderaars se vertroue in die tenderproses en veral die wyse waarop hierdie spesifieke tender hanteer is, het net te veel vrae onbeantwoord ...   Lees meer

SMS'e
SMS'e

Kernkrag Die meerderheid Namibiërs verstaan nie wat is kernkrag nie en het nie Internet om daaroor te stem nie. Dis daarom baie duidelik dat die getalle ’n skrale 2 500 stemme uitmaak. Om ’n eenvoudiger manier uit te werk om die publiek te bereik, bv. munisipaliteite of selfs kerke, ...   Lees meer

Ek sê maar net
Gee my ’n man wat ’n barshou kan kyk

KIERTSREGOP sit hy op sy perd. Sy roomkleurige, wyerand Stetson gooi ’n donker skaduwee oor sy gesig waar stoppels op sy ken en wange skuil. ’n Spiertjie spring in sy wang. Sweet pêrel liggies op sy bolip, die kneukels van sy een hand span wit soos hy die teuels van sy vosperd styftrek.   Lees meer

Die Mark
Voorkom dat die bank jou eiendom terugeis

NÁ die feesseisoen sukkel menige Namibiër om die mas finansieel op te kom met huislenings of motorafbetalings wat agterweë laat word. ’n Wanopvatting onder sekere wanbetalers is dat banke onmiddellik sal toeslaan om op die eiendom, hetsy motors of huise, beslag te lê.   Lees meer

Die Mark
Kidz Fun Fair begin opnuut

GROOT opwinding wag op kinders – en die ouer garde ook – met die Bank Windhoek Kidz Fun Fair wat pas aangekondig is. Die fees vind vanjaar op 4 en 5 Augustus by die SKW plaas. “Die feit dat ons die fees reeds in Januarie bekendstel, spreek boekdele,” sê Marlize Horn van Bank Windhoek.   Lees meer

Die Mark
ECB-heffing nou op kragrekenings aangedui

DIE heffing van 60 sent per kilowatt-uur (c/kWh) wat kragverbruikers betaal om die Elektrisiteitsbeheerraad (ECB) te finansier, word nou afsonderlik op munisipale rekenings in Windhoek aangedui. Mnr. Siheho Simasiku, hoof uitvoerende beampte van die ECB, het ...   Lees meer

Die Mark
Investor activity extends Index’s winning streak

THE IJG Business Climate Index ended 2011 by inching upwards by 0.8 basis points in December – the seventh month of consecutive rises in the index. The business climate improved on the back of strong investor activity, while the Leading Indicator continued ...   Lees meer

Motors
Ford Racing’s Focus ready for competition debut

FORD Racing’s Focus ST-R made its competition debut last week in the Grand-Am 200 at Daytona International Speedway. This came after nearly a year in development and countless tests. “The competition debut of all our FR family ready-to-race cars has not ...   Lees meer

Sport
Verrassings kenmerk Afrika-toernooi
© Nampa/AP

DIE talle verrassende uitslae tot dusver maak vanjaar se Afrika Nasiebeker sokkertoernooi in Gaboen en Ekwatoriaal-Guinee een wat liefhebbers van die sport op hul tone hou. In die strate van Windhoek word met verbystering gepraat nadat Senegal, wat vooraf ...   Lees meer

Sport
Premierliga hervat met bulstryd

KOMENDE naweek kan plaaslike sokkergeesdriftiges weer hul gunsteling spanne ondersteun wanneer die tweede ronde van die gesogte MTC Premierliga begin. Vrydag speel die voorloper Black Africa teen sy voorste uitdager, Cymot SKW, om 20:00 in die Sam Nujomastadion.   Lees meer

Sport
Four Namibians invited to Elite Cricket Academy

THE International Cricket Council (ICC)’s Africa regional office is hosting the second Senior Women’s Elite Cricket Academy from 11-14 February in Johannesburg. The aim of this Elite Academy is to enhance the players’ cricketing skills as well as motivate ...   Lees meer

Sport
Genotvolle jukskeidag op Gobabis

DIE jaarlikse ope jukskeidag op Gobabis, die hoogtepunt op die kalender van die dorp se jukskeiklub, is Saterdag afgehandel met die weer wat mooi saamgespeel het. Ondanks reën wat Vrydagnag en vroeg Saterdagoggend geval het, is net een wedstryd onderbreek.   Lees meer