|
|
31.08.2010 
Algemeen Nasa se kameras sien Namibië sóNoordooste winde en brande in die noorde van Botswana, die Caprivi-streek en die suide van Zamibië en Angola is die groot sondaars van die deinserige lug oor die Namibiese binneland.
Rook word die afgelope weke vanaf reuse-brande uit die noordooste oor Namibië aangeblaas. Lees meer Hoofstories | Algemeen Meer as 60 ongelukke in vyf daeALTESAAM 64 padongelukke het die afgelope langnaweek die lewens van 13 mense landwyd geëis.
Met die skole wat oor ‘n week weer heropen, kan die res van die vakansie moontlik in ‘n swart vakansie ontaard indien daar nie groter versigtigheid op landspaaie, ... Lees meer |
 | Skoue en Expo Ongwediva-skou groei uit sy nateMEER plaaslike ondernemings moet tot die stryd toetree om die uitdagings van werkloosheid, armoede en beter dienslewering veral in landelike gebiede aan te spreek.
Dit was die boodskap van President Hifikepunye Pohamba aan uitstallers by die Ongwediva ... Lees meer |
NuusPolitiek en Nasionale Nuus NUNW in loopgraaf |  GEMOEDERE in Swapo se vakbondfederasie en die regerende party is op ’n mespunt oor watter aardbewings die komende naweek se kongres en leierskapsverkiesing van die Nasionale Unie vir Namibiese Werkers (NUNW) in Windhoek dalk kan oplewer.
Vier jaar gelede ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus President vereer helde |  Tydens die Heldedag-viering op Lüderitz het President Hifikepunye Pohamba erkenning gegee aan verskeie individue wat ‘n bydrae gelewer het tot die stryd vir nasionale bevryding en die ontwikkeling van die land.
Die medaljes is aan 69 helde oorhandig wat ‘ ... Lees meer |
|
Misdaad Bedrogsindikaat ontmasker |  DIE werksaamhede van ‘n bedrogsindikaat wat werknemers van handelsbanke insluit is in die noorde van die land oopgevlek.
Die sindikaat werk op die beginsel van bestellings wat oor die telefoon geplaas word en betalings wat deur middel van inbetalings by sake- ... Lees meer |
|
Erongo Watervrese aan die kus |  ‘n DALING in die opbrengs van die Omdel-waterskema by Hentiesbaai het kommer by bestaande en nuwe uraanmyne geskep dat ontwikkeling en produksie deur ‘n tekort gestrem gaan word.
Die bestaande Rössing is een so ‘n myn met twyfel of sy onttrekkingspermit vir Omdel-water hernu gaan word. Lees meer |
|
Erongo Drankeuwels aan kus |  ALKOHOL het tot woede gelei en woede tot bloed. ʼn Vrou van Walvisbaai, wat blykbaar onder die invloed was, het haar man die naweek glo herhaaldelik aan sy arms gebyt. So erg was dit dat die bebloede man die hulp van paramedici moes kry.
Ook op Walvisbaai ... Lees meer |
|
Algemeen Werkers protesteer oor beweerde wanpraktyke |  BEWEERDE rassisme, laat betaling van salarisse, vloekery deur hoofbestuur en verskeie ander oortredings van die Arbeidswet het Vrydag ‘n groep van ongeveer 20 werknemers van Build It genoop om ‘n vreedsame protesaksie buite die onderneming se perseel in die Noordelike Nywerheidsgebied te hou. Lees meer |
|
Howe Shaduka kry boete vir strafbare manslag |  DIE voormalige hoofbestuurder van eiendomme van die Windhoek munisipaliteit en vooraanstaande besigheidsman, Lazarus Shaduka, is gister in die Hoërhof in Windhoek beboet vir die strafbare manslag op sy vrou, me. Selma Shaimemanya, gedurende Julie 2008.
Regter ... Lees meer |
|
Gesondheid Raak met veiligheid daarvan ontslae |  MEDISYNE waarvan die verstrykingsdatum al verval het, hou nie net ’n gevaar vir mense nie, maar ook ’n risiko vir die omgewing in en die meeste mense weet nie hoe om daarvan ontslae te raak nie.
As dit in ’n toilet afgespoel word, kan ... Lees meer |
|
Skoue en Expo Stampriet hou volwaardige landbouskou |  DIE 18de Stampriet Boereverenigingskou vind vanjaar vanaf 8 tot 10 September op die dorp plaas.
Die Stampriet-skou het oor die jare gegroei tot ’n volwaardigelandbouskou, iets waarop die boerevereniging baie trots is. Telers van dorpers, wit dorpers, boerbokke ... Lees meer |
|
Landboufokus Dohmen is Oeskoning 2010 |  EERSKOMENDE Saterdag, tydens die jaarlikse Oesfees op Grootfontein, sal mnr. Matthias Dohmen as Oeskoning vir 2010 gekroon word. Mnr. Dohmen se skoonpa, mnr. Hans Bonsels, het in 1984 saam met mnr. Jan Engelbrecht en ander vennote die maatskappy Awabobib Boerdery gestig. Lees meer |
|
Landboufokus Doen tydig aansoek vir slagbeurte |  OM vir elke beesprodusent in die land gelyke toegang tot slagbeurte te gee, het Meatco ’n spesiale toekenningstelsel vir slagbeurte ingestel.
Die stelsel behels dat die produsent met Meatco ’n kontrak sluit om te sê hoeveel beeste hy in die komende jaar ... Lees meer |
|
Landboufokus Meatco gee aan boere ‘n stem op radio |  ‘n TOTAAL van 48 halfuur programme sal oor die volgende 12 maande op die Nasionale Uitsaaikorporasie (NBC) aangebied word met die doel om opvoeding van kommunale boere te bevorder. Die programme is ‘n inisiatief van Meatco.
Die program, Farmer’s Voice, ... Lees meer |
|
Kompetisies Wen N$1 000 in rugbyraai |  Dit was nie besonder oortuigend nie, maar die Springbokke het eindelik hul eerste wedstryd in vanjaar se Drienasiereeks gewen toe hulle die Wallabies Saterdag op Loftus met 44-31 onder gekry het.
JP Pietersen se drie in die doodsnikke was die Bokke se vyfde teen die besoekers se vier, ... Lees meer |
|
Kompetisies Gondwana is altyd vakansietyd |  ’n PRYS van etlike Namibiese dollar wag elke maand vir ’n gelukkige leser van Republikein in die Gondwana SMS-kompetisie.
’n Wegbreekkans van 12 dae by enige van die Gondwana Collection is elke maand op die spel en die wenner kan boonop drie familie-lede óf vriende saamneem. Lees meer |
|
Kommentaar Pronkstuk | VAN ‘n nederige begin enkele jare gelede het die Ongwediva Handelskou gegroei tot die trots van die land. Skoutyd in die noorde maak Ongwediva dié plek om te wees en heelwat besoekers en uitstallers uit die binneland loop die skou vir niks in die wêreld mis nie. Lees meer |
|
Ek sê maar net Nie die ouderdom, maar dalk ’n karaktertrek? |  VAN kleins af reeds het ek ondervind dat ek baie vergeetagtig kon wees en selfs die kleinste dingetjies maklik agtergelaat kon bly, indien ek nie ’n paar maal weer daaroor gevra of daaraan herinner is nie. Deur die jare het ek geleer om lysies te maak ... Lees meer |
|
Die Mark Oryx delights shareholders |  ORYX Properties Limited, the NSX listed property investment company, declared a distribution of 54.75 cents per linked unit for the six months to 30 June 2010, bringing the total distribution to unit holders for the year to 109.25 cents per linked unit, a 15. Lees meer |
|
Sport Onttrekkings tref Warriors swaar voor Gambië-toer |  DIE wedsyfers is swaar gelaai teen die Brave Warriors wat vandag na Gambië vertrek waar hul aanslag op kwalifikasie vir die 2012 Afrika Nasiebekertoernooi komende Saterdag met ’n kragmeting in die hoofstad Banjul begin. Afrigter Tom Saintfiet moes in ... Lees meer |
|
Sport O.19-krieketspan bly op koers |  NAMIBIë is as gasheerspan behoorlik op dreef in die Internasionale Krieketraad se o.19 Wêreldbeker uitduntoernooi in Windhoek waarin agt spanne meeding. Wian van Vuuren en sy span het gister moeiteloos hul tweede wedstryd teen Zambië op die Wanderersveld gewen, ... Lees meer |
|
Sport Excitement reign at Pro Tennis Academy events |  GREAT excitement were experienced during the mini, midi and doubles tennis tournaments that were hosted during this month by Pro Tennis Academy. The mini-tennis tournament was dominated by the talented players from St George’s who swept up the gold, silver and bronze medals in the u/10 events. Lees meer |
|
|