|
|
3.09.2010 
Algemeen Boer en myn in strydMYNMAATSKAPPYE se verantwoordelikheid teenoor die omgewing lê aan die hart van ’n uitgerekte stryd tussen ’n afgetrede boer van die Hochfeld-omgewing en ’n buitelandse belegger vir wie hy Woensdag so amper sy plaashekke gesluit het.
Met die bestuur van Purity Manganese, het mnr. Lees meer Hoofstories | Misdaad Jaagtog soos op TV eindig in chaos‘n ONGELUK ná ‘n wilde jaagtog deur die besige verkeer van Windhoek se sentrale sakegebied het twee mense in die hospitaal laat beland. Twee voertuie en ‘n sakeonderneming is erg beskadig gelaat.
Die jaagtog het ontstaan toe die bestuurder van ‘n rooi Isuzu- ... Lees meer |
 | Algemeen Vragmotor trap sy pad oopCHAOS het losgebars toe ’n vragmoter sonder enige teken van ’n bestuurder drie geparkeerde motors taamlik ernstig beskadig het na dit aan die loop geraak het.
Die ongeluk het vroeër die week in die parkeerterrein van die Lolopark-inkoopsentrum in Olympia plaasgevind. Lees meer |
NuusVideonuus Video: Boer en myn in stryd |  ‘n UITGEREKTE twis tussen mnr. Harald Metzger, eienaar van die plaas Otjosondu, en die bestuur van Purity Mangenese, die firma wat mangaan op die grond myn, het vandeesweek so byna tot ‘n uitsluitaksie teen die buitelandse belegger gelei.
Die kern van die geskil, sê mnr. Lees meer |
|
Howe Hof sê Maandag oor verkiesingsappèl |  DIE lankverwagte uitspraak in die verkiesingappèlsaak word Maandag om 10:00 in die Hooggeregshof gegee.
Die volle regbank van die Hooggeregshof bestaande uit Hoofregter Peter Shivute, bygestaan deur Appèlregter Gerhard Maritz, Waarnemende Appèlregters Simpson Mtabanengwe, ... Lees meer |
|
Howe Jong rowers sit vyf jaar |  KNAP speurwerk deur die polisie het daartoe gelei dat twee mans wat ‘n jong vrou verlede jaar in Windhoek beroof het, vyf jaar agter tralies moet deurbring.
Johannes Tangeni Silas (23) en Paulus Boangue (25) is Woensdag in die Katutura landdroshof ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus NUNW kasty Regering |  ’n VERSLAG wat later vandag voor ’n moontlike waterskeidingskongres van Swapo se vakbondbeweging sal dien, beskuldig die Regering blatant daarvan dat hy Namibiërs op etlike fronte klaaglik in die steek gelaat het.
Behalwe dat die verslag, die pennevrug ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus GIPF maak N$144.5 miljoen wins |  IN een van die merkwaardigste ommekere van omstandighede, het die Pensioenfonds vir Staatsinstellings (GIPF) se beleggings in sy ontwikkelingskapitaal portefeulje ‘n wins van meer as N$144,5 miljoen gemaak.
Die GIPF was die afgelope maande in die spervuur ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Petrolkrisis in Noorde verby |  DIE brandstofsituasie in Namibië sou gister na normaal teruggekeer het. Die goeie nuus kom van die besturende direkteur van Engen Namibia, mnr. Anthony Chiappini, nadat die Verre Noorde die afgelope week ’n nypende petroltekort in ’n kritieke tydperk ... Lees meer |
|
Misdaad Stadspolisie trap tjekbedrieërs vas |  GOEDERE ter waarde van duisende dollar is teruggevind na die Windhoekse stadspolisie twee bedrieërs in hegtenis geneem het wat met ’n gesteelde tjek vir die items wou betaal.
Die eienaar van Namibia Paints & Tools, mnr. Herbert Ermann, is op sy hoede geplaas ... Lees meer |
|
Algemeen Kleine Namibia DMC staan op skeur |  MET tyd wat stadig maar seker uitloop vir partye om hulself gereed te kry vir die verkiesing van nuwe streek- en dorpsrade, staan een van Namibië se kleinste opposisiepartye op die drumpel van verbrokkeling oor ’n voorstel aan lede van die Namibia Democratic ... Lees meer |
|
Algemeen Draai die horlosies aan |  Sondag is die lente amptelik hier wanneer Namibiërs se sonskynure smiddae weer langer is met die tydsverandering wat intree.
Die amptelike tyd wanneer die horlosies ’n uur vorentoe gestel moet word, is Sondag, 5 September om 02:00.
Dié praktyk spruit uit die Namibiese Tydwet, Wet no. Lees meer |
|
Algemeen Bekende Petra Hamman nie meer |  ‘n VOORMALIGE burgemeester van Windhoek, me. Petra Hamman (75), het in die nagtelike ure van gisteroggend ná ‘n lang siekbed gesterf. In Windhoek was sy ook bekend as pedagoog, historikus, ‘n veelbelese dame, politieke aktivis en ‘n bydraer van Republikein. Lees meer |
|
Opvoeding ‘Geletterdheid is lewe se hoeksteen’ |  NAMIBIË vier nog tot volgende Woensdag internasionale gelettertheidsdag onder die tema: Gehalte geletterdheid vir vennootskap, bemagtiging en verbeterde gesondheid.
Die week se feesvieringe is formeel deur die Minister van Onderwys, dr. Abraham Iyambo geopen. Lees meer |
|
Toerisme en omgewingsake Jakkalse kom hul moses teë |  Jakkalse in die Suide was nog altyd ’n groot kopseer vir die kleinveeboere. Maar ’n boer maak ’n plan en ná die proklamasie van die Wet op Ongediertes is daar ’n jakkalsklub in die Karas-distrik gestig. Lees meer |
|
Kompetisies Wegbreekkans met Gondwana |  LUS vir ’n wegbreekkans en dit boonop nog gratis en verniet?
Republikein in samewerking met Gondwana Collection gee elke maand ’n vakansie van 12 dae weg vir een gelukkige leser.
Met dié prys kan die wenner drie persone saamneem en die 12 nagte, wat ... Lees meer |
|
Kompetisies Bokke veg vir laaste eer |  Suid-Afrika en Australië is nou in ’n doodstryd gewikkel om nie die laaste span op die punteleer in vanjaar se Drienasiereeks te wees nie.
Na Suid-Afrika se wen teen die besoekende Aussies verlede Saterdag, is dit hierdie naweek weer so. Dis die ... Lees meer |
|
Ek sê maar net Trooswoorde op klaagliedere oor ’n seenaweek |  MY liewe Oom Gawie,
Toe loop ons mekaar mis in ’n gemaakte langnaweek by die see. Wat ek wel aflei, is dat oom ná al die jare ook die truuk met ’n Donderdag as openbare vakansiedag onder die knie gekry het.
Dis nou om ’n enkele dag verlof aan te vra vir die Vrydag. Lees meer |
|
Die Mark Nuwe fonds vul leemte |  MET die bekendstelling van ’n nuwe finansiële raadgewer en batebestuursmaatskappy in Namibië, is finansiering vir klein- en medium sakeondernemings nou meer geredelik beskikbaar.
Business Financial Solutions (BFS) gaan as finansiële raadgewer dié ... Lees meer |
|
Sport Collin voorste ruiter in Afrika |  ’n MAN met sy herkoms in Damaraland is Afrika se nuwe kampioen uithouruiter. Collin Tjandja het Woensdag by Walvisbaai die moordende marathon oor 120 km in woestyntoestande gewen. Collin, van André van der Walt se El Sham-stoetery in die Out of Nature- ... Lees meer |
|
Sport Netbalspan reg vir nuwe hoofstuk in Afrika-toernooi |  DIE verandering wat die nuwe nasionale afrigter, mnr. Francois Nel, die afgelope maande teweeg gebring het, is een van die redes vir optimisme wanneer die Namibiese netbalspan vandag na Johannesburg vertrek om in die Afrika kwalifiserende toernooi vir die 2011 wêreldkampioenskap mee te ding. Lees meer |
|
Sport Bly positief, sê o.19-afrigter |  NAMIBIË se junior krieketspan is vasbeslote om nie sy voet van die pedaal te haal in sy drie oorblywende wedstryde in die Internasionale Krieketraad se Afrika kwalifiserende toernooi vir die o.19 Wêreldbeker nie. Die jong Namibiërs, die enigste onoorwonne span sover, ... Lees meer |
|
Sport Tyson lyk te sterk vir Pius |  Namibië se Wêreldboksorganisasie (WBO) Afrika weltergewig titelhouer Betuel (Tyson) Uushona kom vanaand in Johannesburg teen die Suid-Afrikaner Pius Dipheko te staan. Die geveg is vir tien rondes geskeduleer.
Uushona, onoorwonne na 21 gevegte, is op koers ... Lees meer |
|
Sport Hou Tuki dop |  DIE 15-jarige Tuki Jacobs is een van die ontluikende Namibiese tennisspelers wat besig is om hul pad op die internasionale terrein oop te veg. Jacobs het vroeër die maand aan die Internasionale Tennisfederasie se reekstoernooi vir o.18’s in Mauritius deelgeneem. Lees meer |
|
|