|
|
3.03.2010 
Algemeen Stem NamibiesDie 22-jarige Cindy-Lee Bornman van Otjiwarongo wat op die oomblik in Wellington onderwys studeer, het pas ingeskryf vir deelname aan die Sports Illustrated New Model-soektog. Een van die pryse is ’n fotosessie in Mauritius waarvan die foto’s gebruik ... Lees meer Hoofstories | Howe Kiesuitspraak môreNAMIBIË sal tot môre 14:30 moet wag om te hoor wat die Regters bevind het nadat regspanne van die nege opposisiepartye, die Verkiesingskommissie (ECN) en Swapo gister hul betoë in die jongste verkiesingshofsaak in die Hoërhof afgesluit het.
Adv. Vincent Maleka SC, ... Lees meer |
 | Algemeen Visrivier woed by HardapdamDIE Hardapdam se sluise is sedert gisteroggend onverwags oop terwyl die pad tussen Kalkrand en Maltahöhe weggespoel het na buitengewoon hoë neerslae van byna 150 mm in die opvangsgebied van die Visrivier.
Die verwagting is dat die sluise eers teen vanoggend gesluit sal word. Lees meer |
NuusGesondheid Piechazek-oorplanting ’n sukses |  DIE nieroorplantingsoperasies van Windhoek se twee Piechazek-broers gister in Kaapstad was ’n sukses. Gister was ’n lang dag vir die twee.
Ná ure se wag terwyl dokters op haar twee seuns geopereer het om die een se nier in die ander oor te plant, ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus G’n bloed van my, sê Katrina |  “IS nie ’n druppel bloed van my nie,” sê die Hardap-goewerneur, me. Katrina Hanse-Himarwa, oor beweringe dat mnr. Simon Dukuleni, ’n geskorste lid van die Jeugliga op Mariental, glo aan haar verwant is.
Me. Hanse-Himarwa wou dit ook op rekord plaas dat mnr. Lees meer |
|
Algemeen Goliaths kry ou hoofman terug |  HOOFMAN Stephanus Goliath sal waarskynlik Saterdag weer na twaalf jaar as die tradisionale leier van die Goliath-faksie van die /Hai/Khaua-stam van Berseba sy pligte hervat.
Die stap volg nadat die waarnemende hoofman Johannes Fleermuys onlangs besluit het om te bedank. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Verslap die reëls, vra Unam |  DIE visekanselier van die Universiteit van Namibië, professor Lazarus Hangula, het die Regering versoek om spesiale immigrasiereëls te skep vir buitelandse hoogleraars in wetenskap, ingenieurswese, wiskunde en medisyne om die ernstige gebrek wat Unam tans op hierdie gebied ondervind, te verlig. Lees meer |
|
Nuus vir die oor Health sector: Where to now? |  Namibia is celebrating 20 years of independence on the 21st of March.
In this interview with Ronelle Rademeyer, the Minister of Health and Social Services, Dr. Richard Kamwi, reflects on the achievements of his Ministry the past two decades and the challenges for the road ahead. Luister meer |
|
Erongo Swakopmund se stadsraad vel vonnis |  DERTIEN steke in ‘n gapende wond aan die been van ‘n agtjarige seuntjie was op Swakopmund die voorspel tot transaksies van miljoene dollar wat die doodsklok vir die eens beroemde munisipale swembad van die vakansieoord laat lui het.
Die finale ... Lees meer |
|
Erongo Swemmers by kus kry Olimpiese bad |  ‘n NUWE swembad volgens Olimpiese vereistes vir Swakopmund het ‘n wedloop teen tyd geword. ‘n Ooreenkoms is Vrydagmiddag met die munisipaliteit oor die swembad onderteken en die ontwikkelaar, mnr. Quinton Liebenberg van die Lighthouse-groep, ... Lees meer |
|
Erongo Hentiesbaai-gastehuis ontvang gesogte toekenning |  Desert Rose Hentiesbaai onder die bestuur van Johan en Marieta van der Berg het geskiedenis gemaak toe hulle vir die eerste keer ooit twee gesogte toekennings in die toerismewêreld verower het. Die benoemings “First in Hospitality “ en” Superior Resort” ... Lees meer |
|
Algemeen Namibiërs maak harte oop vir Haiti |  Die leerlingraad van Sekondêre Skool Delta het N$5 500 vir die Haiti-fonds van die Namibiese Rooikruisvereniging ingesamel. Op Valentynsdag kon die leerlinge gewone klere aantrek, maar hulle moes ’n bydrae van N$5 tot die fonds lewer. Op die foto oorhandig die leerlingraad die tjek aan mee. Lees meer |
|
Dinge wat krap Ongehoord! |  ’n Enkelkajuitbakkie met minstens 21 passasiers? Beslis nie oëverblindery nie. Ute von Ludwiger het verlede week vanaf Windhoek na Rehoboth gereis en moes die bakkie verbysteek. Sy sê sy het minstens 19 mense agterop die bakkie getel met ’n paar plastiekkanne tussen die passasiers. Lees meer |
|
Lesersbydrae Val-val deur die Hochfeld |  Die Ou Honne-motorfietsryers het die naweek by Streicher en Hella Coetzee op hul plaas naby Hochfeld gaan kuier. Sondag op pad terug op die pad D2166 suid van Hochfeld, het dit al vallende gegaan ná swaar reën Saterdagnag. Die Ou Hond, dr. Paul Verburg, het ... Lees meer |
|
Kompetisies Wen met Republikein en Officeconomix |  DIE wedstryd waarop lesers vandeesweek hul N$3-SMS kan verwed, is die een tussen die Cheetahs en die Hurricanes.
Die wedstryd begin Saterdag om 19:00 en word in Bloemfontein beslis. As jy dink jy weet wie gaan wen, kan jy die telling na 53500 SMS en ’ ... Lees meer |
|
Kommentaar Die demokrasie wérk | DIE stand van die demokrasie word nie net bepaal deur die hou van gereelde verkiesings, die uitslae daarvan of die aantal politieke partye wat in ’n land bedrywig is nie.
Daar is verskeie ander tekens van ’n gesonde demokrasie waarvoor veel ... Lees meer |
|
Ek sê maar net Elke siel en plekkie het maar sy (T)ses en sy nul |  DIE piepklein dorpies wat die wye kaart van onse land bestippel, bly eenvoudig ’n ongelooflike bron van storie, feit, fiksie en flater.
Seker maar nes die mens en sy hele bestaanskaia?
Vat nou maar vir Tses dour in die verre Karas.
Vir dié wattie mooi weet waar hy lê nie – ... Lees meer |
|
Die Mark Oryx lifts interim distribution by 17,8% |  Oryx Properties Limited, a NSX-listed property investment company, declared a distribution of 54.50 cents per linked unit for the six months to 31 December 2009.
This is a 17.8% improvement over the 46,25 cents per unit declared for the comparative period. Lees meer |
|
Sport Buurman teen buurman |  DIE Brave Warriors van Namibië het al op ’n hele paar sokkervelde in Afrika gespeel, maar vanaand is daar waarskynlik sterker landstrots op die spel in die amptelike inwydingswedstryd van die nuwe Moses Mabhida-sokkerstadion in Durban teen die gasheerland se Bafana Bafana. Lees meer |
|
Sport Gimnastiekskouspel! |  VAN die vasteland se voorste junior en senior seuns- en meisiesgimnaste is in aksie by die Afrika gimnastiekkampioenskap op Walvisbaai. Liefhebbers van die sport kry ’n gulde geleentheid om by die Walvisbaai binnenshuise sportkompleks die Namibiese span te ondersteun. Lees meer |
|
|