Advertensie
Advertensie

Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Advertensie

Market indicators


8 September 2010

Advertensie

Lesers 2010


Kyk saam!

Suiderland 7 September

Kollig 2 September

Moorddossier


DMH competition terms


Ons Argiewe

03.09.10

Jaagtog soos op TV eindig in chaos

02.09.10

Sinnelose geweld

30.08.10

Windhoeker se kiekie laat vandale se turf sit

31.08.10

Meer as 60 ongelukke in vyf dae

01.09.10

Moles in München

3.02.2010

© Ronelle Rademeyer

Politiek en Nasionale Nuus
Veldtog teen masels

IN die grootste nasionale gesondheidsveldtog sedert die poliouitbreking gaan die Ministerie van Gesondheid en Maatskaplike Dienste en die Namibiese weermag van aanstaande week toesien dat die meer as 45 000 inwoners in die maselsgeteisterde Kaokoland teen dié gevreesde kindersiekte ingeënt word.   Lees meer

Hoofstories

Videonuus
Wêreld se tweede grootste uraanmyn word werklikheid

MET 15 swaardiens eksplorasiebore wat dag in, dag uit deur die die rotse van die Namib se bodem dring om een van die grootste uraanertsbronne in die land te bevestig, blyk die daarstelling van die tweede grootste uraanmyn ter wêreld bloot ’n formaliteit te wees.   Lees meer

Sport
Sportkommissie pluk nuwe besems uit

NUWE besems met sterk hare het gisteroggend deur die huis van die Namibiese Sportkommissie gevee met die aanwysing van ’n nuwe uitvoerende komitee vir die volgende drie jaar. Van die ouer garde het hul plekke behou, maar in strategiese poste het vars ...   Lees meer

Nuus

Politiek en Nasionale Nuus
Min water laat uraan opdroog

WATERNOOD in die Erongo-streek het drie van Namibië se grootste myne sedert Sondag tot ’n slakkepas en selfs tot stilstand gedwing. Die uraanreuse Rössing en Langer Heinrich sal waarskynlik vanoggend weer in produksie wees. By Areva se Trekkopje- ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Regslui kasty Kaaronda
© Republikein

TERWYL wiele gister dadelik in die Regsdienskommissie aan die rol was om ondersoek in te stel na die Nasionale Unie vir Namibiese Werkers (NUNW) se jongste aanslag op die land se regbank, het die Advokatebalie opnuut vir mnr. Evilastus Kaaronda tot orde geroep.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Hoë Duitse besoeker

DIE Duitse minister van ekonomiese samewerking en ontwikkeling, mnr. Dirk Niebel, gaan ’n driedaagse besoek aan Namibië bring en ook Donderdag ’n eregas wees by die daknatmaakgeleentheid van die Ohorongo Cementaanleg naby Otavi. Die Ohorongo Cement- ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Woede op Rooikop-lughawe

WOEDE-uitbarstings teenoor grondpersoneel van Air Namibia was aan die orde van die dag toe minstens 20 pasassiers by die kaartjietoonbank moes omdraai omdat die vliegtuig waarmee hulle van die kus na Windhoek moes reis, steeds op die internasionale lughawe in Kaapstad gestaan het.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Italianer se Omeya-romanse

’n INTERNASIONALE vlug van Italië na Accra in Ghana en van daar ’n aansluitingsvlug na Windhoek. Dit is die roete wat die Morello’s (foto) sedert gisteraand volg om hier aan die Omeya-erweveiling deel te neem wat Saterdag onder groot afwagting plaasvind.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
G4S bied N$20 000 beloning
© Republikein

’n BELONING van N$20 000 word aangebied vir enigiemand wat inligting verskaf wat tot die inhegtenisneming van ’n verdagte(s) kan lei wat ’n sak met geld by First Nasional Bank se Ausspannplatz-tak in Windhoek gesteel het. Die geldsak het ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Namibië sê kweekhuisgasse stryd aan

NAMIBIË het die Kopenhagen-verdrag oor klimaatverandering waarvan die sperdatum vir ondertekening Sondag 31 Januarie verstryk het, onderteken en sal derhalwe nou pogings aanwend om die vrystelling van skadelike stowwe in die atmosfeer te verminder. Met ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Mynveteraan was diep gat te wagte

HEIMWEE oor vergange dae en die geklap van die vierpondhamer teen Klein-Aub se klip klink in sy ore asof dit gister was en was onafskeidbaar deel van Oupa Hendrik Draghoender se daaglikse doen en late. Met ’n vierpondhamer het hy die kliprante oopgekap ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Duitse toeriste slaan Namibië hoog aan

DUITSE toeriste is gaande oor Namibië en die 2 000 toeriste wat verlede jaar van ’n Duitse reisagentskap, Studiosus, se dienste gebruik gemaak het, het 13 lodges en hotelle uitgesonder wat hulle 95 persent tevrede gestel het. Studiosus is die voorste reisagentskap in Europa.   Lees meer

Lesersbydrae
Namibiese natuur deur die lense
© Jermanneke Havemann

Jermanneke Havemann het vinnig haar kamera gegryp en die sonsonder afgeneem. Eers toe sy die foto’s op haar rekenaar aflaai, het sy die silhoeët van ’n boot (onder) teen die son gesien.   Lees meer

Kommentaar
Leiers moet sê!

DIE regspleging van Namibië moet nie antwoord op die beskuldigings en skimpe van partydigheid, vooropgestelde agendas en verskuilde korrupsie wat die jongste aanslag van die ongeleide missiel van georganiseerde arbeid uit die geledere van die Swapogeaffillieerde vakbond, die NUNW, gevuur is nie.   Lees meer

Ek sê maar net
Kletssomme wat ouer ore laat siiing

DIE gemiddelde Namibiërs, dis nou as Dapperrerige Daniëltjie se aritmêdjiek korrek is, stuur 24 SMS’e elke dag. Dus: Een vir elke uur op die gesig van die ouderwetse kronograwe wat nog aan party van onse polse hang. En mense stuur net al meer en meer van die blitsrympies, seg die k’rant.   Lees meer

Die Mark
16 years of Prosperity

This year celebrates the 16th birthday of the Prosperity Group, says Group MD, Kobus Struwig . “Looking back over the past 16 years one can safely say it has been quite an exciting rollercoaster ride with all its ups and downs”. Prosperity ...   Lees meer

Die Mark
Feesmaand gedemp as gevolg van swak verbruikersvertroue

DESEMBERMAAND, di e maand waartydens verbruikers gewoonlik die meeste bestee, het nog ’n afname in verbruikersvertroue gesien op beide ’n maandelikse en kwartaallikse grondslag. Volgens die IJG sakeklimaatmonitor vir Desember 2009 het die indeks wat reeds in November gedaal het, ...   Lees meer

Sport
Sege rek Stars se voorsprong
© Floris van Schouwenburg

ALI Akan kry vanaand nog ’n kans om te bewys dat hy Oshikandela Ramblers weer in een van die mees gevreesde sokkerkombinasies in die and kan ontwikkel wanneer sy span teen Orlando Pirates te staan kom. Die stryd begin om 20:00 by die Sam Nujoma-stadion in Katutura.   Lees meer

Sport
Aflosstok help Statebond gees vang
© Francois Olivier

BAIE atlete en skoolleerlinge sal afgelope Vrydag nooit vergeet nie, toe hulle die rare geleentheid gebied is om die 2010 Statebondspele se aflosstok te sien en te kon vashou.   Lees meer