|
|
27.01.2012 
Algemeen Kaunda kry huis in Eros’n ZIMBABWIESE gesin moes verlede week ’n dubbelverdiepinghuis in een van Windhoek se spogbuurte vir ’n beskeie staatshuis verruil omdat die Regering dit aan die gewese Zambiese president, dr. Kenneth Kaunda, gegee het.
Mnr. Erkki Nghimtina, Minister van Werke en Vervoer, ... Lees meer Hoofstories | Algemeen Oorlog kom oor prys van melkVERBRUIKERS van veral langlewe melk slaak ’n sug van verligting nadat die prys van hierdie melk afkomstig uit ander lande sedert die begin van die jaar aansienlik goedkoper is.
Dit volg nadat die heffing wat op die invoer daarvan wat die afgelope agt jaar in werking was, opgeskort is. Lees meer |
 | Algemeen Neckartal-wiele gereed om te rolMET die Neckartal-wiele wat gereed is om ná vandag se Tenderraad- vergadering te rol, hou Suiderlanders asem op of die tenderaar wat die multimiljoen dollar kontrak kry, wel plaaslike subkontrakteurs gaan bemagtig.
Dit blyk dat net twee van die sewe konstruksiereuse ... Lees meer |
NuusAlgemeen Trepper vra beter diens |  DIE versnelde beskikbaarstelling van grond, bekostigbare behuising en die voorsiening van basiese dienste in die lae inkomste gebiede van Windhoek, sal in 2012 op die agenda van die Wndhoek se munisipaliteit voorkeur geniet.
Dit was die kern van die boodskap van die hoofstad se burgemeester, ... Lees meer |
|
Algemeen Pa en seun bereik Suidpool |  PAUL van Schalkwyk en sy seun Henri het vroeër hierdie week die eerste Namibiërs geword om die Suidpool te bereik – dit ná ’n ekspedisie van meer as 2 000 km oor die Arktiese vasteland.
Pa en seun is deel van ’n rolprentspan wat die historiese Scott-Amundsen- ... Lees meer |
|
Algemeen GIPF-skandaal kos nog N$6 miljoen |  TOT N$6 miljoen se belastinggeld sal bestee word aan die vierde ondersoek na destyds se reusebeleggingskandaal by die Pensioenfonds vir Staatsinstellings (GIPF).
Die speurtog, het lt.genl. Sebastian Ndeitunga, hoof van die Namibiese polisie gister aangekondig, ... Lees meer |
|
Algemeen Ruitermonument is vandag 100 jaar oud |  PRESIES een honderd jaar gelede, op 27 Januarie 1912, is die Ruitermonument in Windhoek ter geleentheid van die Duitse Keiser Wilhelm II se verjaardag, ingehuldig.
Tydens die inwyding van die monument het afgevaardigdes van die twee vernaamste Christelike gelowe in die land, ... Lees meer |
|
Algemeen Drankregulering beïndruk Zille |  Die feit dat ’n derde van die sowat 1 500 sjebeens in Namibië reeds geregistreer en gelisensieer is, is ’n teken van die groot vooruitgang wat Namibië reeds in die regulering van sy drankbedryf gemaak het.
Die Wes-Kaapse premier, me. Helen Zille, het tydens ... Lees meer |
|
Algemeen Persvryheid in Namibië verbeter | NAMIBIË het vanjaar een plek op Reporters without Borders se ranglys vir persvryheid geklim en het die twintigste plek in die wêreld ingepalm. Verlede jaar was die land in die 21ste plek.
Dit plaas Namibië in ’n beter plek as lande soos Japan en die Verenigde ... Lees meer |
|
Algemeen Groep fokus op roofdierbestuur |  GROOT roofdiere geniet vanjaar heelwat aandag van die Ministerie van die Omgewing en Toerisme nadat die tegniese raadgewersgroep wat saamgestel is, op volle dreef is.
Volgens ’n verklaring van die Ministerie het die groep wat in Februarie 2010 gevorm is, reeds met heelwat projekte begin. Lees meer |
|
Algemeen Khomasdal-ouers se betrokkenheid gevra | DIE Khomasdal noordelike kiesafdelingskantoor het op Maandag 23 Januarie vier leerlinge beloon vir hul prestasies in hul onderskeie skole.
Tjeks ten bedrae van N$500 elk is oorhandig aan Regina Obermeier van Hoërskool Eldorado (beste graad 8-leerling), ... Lees meer |
|
SMS'e SMS'e |  Boekloos
Toemaar Omaruru, hier in Windhoek het almal ook nog nie handboeke gekry nie. Die arme outjie moet al huiswerk uit sy onsigbare boek doen.
Hoë bome...
Goewerneur van Karasstreek waarsku amptenare oor die misbruik van staatsvoertuie, maar is dit nie ook misbruik as u, mnr. Lees meer |
|
Ek sê maar net Tyd om die ronde bol onder die voete te laat rol |  HIERDIE bek hang nog steeds wyd soos ’n waenhuisdeur oop.
Amper so erg soos die ooglede laat Woensdagaand. Maar elke sekonde van die wakkerbly was dubbel en dwars die moeite werd.
Dit omdat swaar reën die skouspel lank vertraag het – nog voordat die ... Lees meer |
|
Toerisme en omgewingsake Blatjang, ’n oorspronklike Maleisiese lekkerny |  BLATJANG, in Afrikaans ook bekend as atjar hoewel die woord nie algemeen gebruik word nie, is al ingeburger en net so deel van Suider-Afrikaanse disse soos biltong, boerewors, beskuit en rooibostee. Dit word met bobotie, kerrie en dik snye kaas op ’n toebroodjie ... Lees meer |
|
Die Mark Afrika se Twitter-revolusie |  JONG mense wat vanaf selfone tweet, is die grootste dryfkrag van Twitter se groei in Afrika, het die studie “How Africa Tweets” bevind.
Die studiebevindinge wat gister vrygestel is, is die eerste van sy soort wat streef om die gebruik van Twitter op die Afrika-vasteland te monitor. Lees meer |
|
Die Mark Telecom signs Print Directory contract with TDS Namibia |  TELECOM Namibia Limited announced yesterday that it has formally signed a Memorandum of Understanding for the engagement of an advertising agent for the Telecom Namibia Print Directory with TDS Namibia (Pty) Limited.
The agreement was signed in Windhoek by Mr Frans Ndoroma, ... Lees meer |
|
Die Mark NGO’s eersdaags by dié ekspo te sien | ’n GELEENTHEID vir nie-regeringsorganisasies (NGO’s) om hul dienste aan die gemeenskap bekend te stel, is om die draai. ’n Ekspo wat deur die Eerste Minister, mnr. Nahas Angula, geopen word, is deur Organizational Development (OD) gereël en sal op 2 en 3 Februarie in die Zoo- ... Lees meer |
|
Die Mark 68 bridges to be constructed in Oshana region | OSHAKATI – A total of 68 bridges are under construction or are being reconstructed in the Oshana region after damage from the severe floods the region suffered last year.
Oshana Regional Governor Clemens Kashuupulwa said this at Oshakati during a meeting ... Lees meer |
|
Motors New city slickers: |  WITH just months to go before the Olympic Games gets under way in the capital city of the brand’s home country, Mini has introduced two new special-edition models to spread contemporary London style around the world.
The latest takes on the Mini character ... Lees meer |
|
Die Mark WTCC Cruze 1.6 Turbo engine designer awarded |  ARNAUD Martin, the French engineer who designed and developed the 1.6 turbo engine for the 2011 WTCC World Champion Chevrolet Cruze, has won the much-coveted Race Engine Designer of the Year Award.
Martin received this welldeserved recognition, awarded by the reputed publication Race Tech, ... Lees meer |
|
Motors Practical workhorse and spacious people-carrier |  FIRST there was the popular H1 Bus, Hyundai’s people carrier that became a hit with families, tour operators and anyone who needed to transport more than four people safely and in comfort.
Now the H1 Multicab, available in two derivatives, has arrived ... Lees meer |
|
Sport Waarheen nou met Namibiese rugby? |  ’n GROOT bohaai oor niks heers in plaaslike rugby nadat Republikein gister die “vertroulike” besluite en voorstelle van die tussentydse topbestuur van die Namibië Rugbyunie (NRU) wat reeds aan die geaffilieerde klubs gestuur was, op die lappe gebring het. ... Lees meer |
|
Sport Vo-da-com, ma’ kon nie, nou onttrek ons ma’! |  VRYPOSTIG hoop alle rugbyliefhebbers is op hierdie vrolike Vrydagoggend vetgesmeer om dalkies binne die komende dae te verneem dat die Welwitschias nie aan die Suid-Afrikaanse Vodacom-bekerreeks gaan deelneem nie.
Net dalkies, want na die vetlose rugbyweek ... Lees meer |
|
Sport BA embark upon Walvis Bay tour |  BLACK Africa Football Club is travelling to Walvis Bay this weekend to strengthen the team spirit of the players ahead of the start of the second round of the 2011/2012 season, said Cassius Moetie, chairman of Black Africa Sports Club.
“Our teambuilding ... Lees meer |
|
|