|
|
27.08.2010 
Politiek en Nasionale Nuus Samewerking vir ontwikkeling gevra’n OPROEP aan alle Namibiërs om hande te vat en saam te werk om die land op te bou, te ontwikkel en die beste moontlik te maak, is gister op Heldedag deur Pres. Hifikepunye Pohamba gedoen, toe hy tydens die Heldedagvieringe op Lüderitz gepraat het.
Hy ... Lees meer Hoofstories | Politiek en Nasionale Nuus Helde van weleer vereer‘n SOMBERE atmosfeer het gister op Lüderitz geheers tydens die herdenking van Heldedag waar die gebeendere van persone wat in 1999 in die Sperrgebiet ontdek is, begrawe is. Lees meer |
 | Erongo Usakos word kwaad oor dienste’n SKOON Usakos met behoorlike munisipale dienste het ’n geskilpunt op die dorp geword. Lede van die gemeenskap meen die munisipaliteit doen nie genoeg op die gebied van dienslewering nie. Dit gaan oor watervoorsiening, rommelverwydering, rioolherstelwerk en algemene opknappingswerk. Lees meer |
NuusPolitiek en Nasionale Nuus Verneukery op grens |  ’n VRAAGTEKEN oor die wyse waarop grensbeheer op Namibiese grense toegepas word, het ontstaan ná dit aan die lig gekom het dat onwettige boetes aan invoerders van landbouverwante produkte deur die bewakers van die grens uitgereik word.
Die boetes wat net as drakonies beskryf kan word, ... Lees meer |
|
Algemeen Polisie haal ‘King Mandume’ uit die bos |  Nuusbreker’n SOEKTOG van meer as twee dae na ’n jeugdige uit die vryheidstryd wat Maandag in boeie uit Berg Aukaus gevlug het, is vroeg gisteroggend afgelas nadat die polisie hom uit sy wegkruipplek in die bosse gaan haal het. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Petroltekort lê Noorde lam |  DIE nypende petroltekort in die verre noorde van die land kon nie op ’n meer ongeleë tyd gekom het met duisende besoekers wat na die Ongwediva Handelskou stroom wat vandag afskop en die vakansieseisoen wat aan die gang is nie.
Verskeie eienaars en ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Nominasieratte rol vir verkiesings |  SWAPO-STRUKTURE het minder as twee weke oor om die name van wenners in ’n interne proses vir die benoeming van kandidate vir November se streek- en dorpsraadverkiesings aan die regerende party se topleierskap voor te lê.
Me. Pendukeni Iivula-Ithana, ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Basta, sê bouwerkers |  DIE bewering dat werkers in die boubedryf steeds deur sommige werkgewers mishandel word, is kommerwekkend en sal nie langer deur maatskaplike vennote onuitgedaag gelaat word nie.
Die Adjunkminister van Arbeid en Maatskaplike Welsyn, mnr. Alpheus Muheua, ... Lees meer |
|
Erongo Rössing beur uit sy nate |  NAMIBIË se uraanbaanbreker het ook aangetree vir die opspraakwekkende wedloop in die Namib. Rössing gaan sy bestaande grootste oopgroef in die wêreld dieper en wyer delf en nuwe loogprosesse gaan op die wande gevolg word om produksie te verhoog. Die ou grote mik nie net na ’ ... Lees meer |
|
Algemeen Baba in noue ontkoming met laaigraaf |  DIE agt maande oue Panduleni het Donderdag die dood net-net vrygespring terwyl sy moeder, me. Just Vakola, en twee ander gesinne dakloos gelaat is toe werkers van die Helao Nafidi-dorpsraad in die Ohangwena-streek die werkerskaserne van Tanganyika Auto Repairs ... Lees meer |
|
Algemeen Gam se pad oopgestel |  DIE verbinding van verskillende gemeenskappe deur middel van paaie word beskou as die eerste stap in die rigting van ekonomiese ontwikkeling en die vermindering van armoede.
President Hifikepunye Pohamba het die afgelope naweek twee sulke padontwikkelingsprojekte ... Lees meer |
|
Algemeen Munisipale staking waarskynlik môre verby |  ’n WEEKLANGE staking deur munisipale werkers op Gobabis sal na verwagting vandag afgelas word na ’n voorlopige skikking tussen die dorpsraad en die vakbond vir staatsdienswerkers (Napwu).
“Die situasie word nou konstruktief,” het mnr. Lees meer |
|
Skoue en Expo Ongwediva handelskou skop af |  Voorbereidings vir die jaarlikse Ongwediva Handelskou wat vandag begin en tot aanstaande Saterdag duur, is gister afgehandel. Koerante in die stal van Democratic Media Holdings is ook weer op die skou teenwoordig. Volgens organiseerders sal vanjaar se skou groter en beter as ooit te vore wees. Lees meer |
|
Kollig Namibiese landskappe word uitgestal |  Aspects of Namibia, ’n fotografiese uitstalling oor Namibiese landskappe deur die bekende vroue-fotograaf Gay Burdett, open Maandag om 18:00 by die Franco-Namibiese Kultuursentrum en duur tot 25 September.
Sy is in Lincolnshire, Engeland gebore en het daar grootgeword. Lees meer |
|
Kollig Rolprent hier verfilm |  Die stel van die Bollywood rolprent, Jackie, met Puneet Rajkumar en Bhavana (foto) wat die hoofrolle vertolk, is eindelik tuis na gedeeltes van die rolprent in Suid-Afrika, Namibië, Oostenryk en Italië verfilm is.
Die vervaardigers en broersRaghavendra ... Lees meer |
|
Kollig Leer Franse kookkuns |  Nathalie Nosjean van die Le Rendez-Vous restaurant by die Franco-Namibiese Kultuursentrum (FNCC) bied elke tweede Saterdag ’n kookles in Franse kookkuns aan. Jy word geleer watter kruie en speserye mekaar aanvul en ontdek die geheim hoe om die regte bestanddele te kombineer. Lees meer |
|
Toerisme en omgewingsake Amok toe Aus deurloop onder vloed |  “Ná ses lang jare van droogte het dié eersterangse wolkbreuk tussen die Ausnek en die plaas Kubub van mnr. August Lubowski uitgebreek en sowat 40 mm (4,5 duim) reën is in 40 minute gemeet... Lees meer |
|
Kompetisies Gondwana is altyd vakansietyd |  ’n PRYS van etlike Namibiese dollar wag elke maand vir ’n gelukkige leser van Republikein in die Gondwana SMS-kompetisie.
’n Wegbreekkans van 12 dae by enige van die Gondwana Collection is elke maand op die spel en die wenner kan boonop drie familie-lede óf vriende saamneem. Lees meer |
|
Kompetisies Bokke leef swaar in Drienasies |  Suid-Afrika het reeds sy kanse in die Drienasiereeks verspeel en Saterdag se wedstryd in Soweto opnuut in die doodsnikke met 29-22 teen Nieu-Seeland verloor. John Smit, die Springbokkaptein, het sy honderdste toets gespeel en erken dat hy vir die verloor verantwoordelikheid neem. Lees meer |
|
Ek sê maar net Wintertyd, somertyd, alles sommer deurmekruis |  ELKE jaar dié tyd kom krink die winter. Dis soos die eind- en beginpunt van Woensdag se Dick Kings met die ruiters en hul perde op die nimmereindigende woestynskof by Walvisbaai. Of soos dié van die baaisiekelryers en die langasems wat ’n bevlieging ... Lees meer |
|
Die Mark BoN hou repokoers vas |  DIE wêreldekonomie wat stadig maar seker besig is om te herstel ná die verwoestende internasionale ekonomiese krisis, het die Bank of Namibia (BoN) laat besluit om die repokoers vir ’n vierde agtereenvolgende hersieningstydperk onveranderd te laat.
Die goewerneur van BoN, mnr. Lees meer |
|
Motors New 2010 Suzuki SX4 is making heads turn |  SUZUKI’s newly revised, 2010 SX4 compact crossover hatchback continues the successful legacy of the outgoing model. But importantly, it now offers the additional appeal of a choice between front and all-wheel drive versions.
In the case of the front-wheel drive derivatives, ... Lees meer |
|
Sport Politici en rugby vat hande op Rehoboth |  POLITICI, beamptes en rugbyspelers het in ’n uitsonderlike gebaar die verhoog op Rehoboth gedeel toe leiers uit alle fronte hulde en dankbetuigings gebring het vir almal wat in die gemeenskap sorg dat twee van die dorp se uithalerspanne naweek na naweek in die MTC Premierliga kook. Lees meer |
|
Sport Vere gaan môre waai in Mariental se Hoenderhok! |  NOEM dit maar die slag waarvoor vele wag. Of dalk die Slag van die Suide. Dis nou die finale ligawedstryd van die MTC Premierliga-rugbyseisoentussen Mariental Rugbyklub en FNB Western Suburbs wat môremiddag in die gevreesde “Hoenderhok” daar neffens die skaduwee ... Lees meer |
|
Sport Strawwe toets wag op veerpylspelers |  NAMIBIESE veerpyltjiegooiers gaan vir die eerste keer in jare in die buiteland hul vernuf teen die beste in Suidelike Afrika toets.
Dis ’n groot oomblik vir die Namibiese mans en vroue wat reeds Woensdag met ’n bussie na Lesotho vertrek het vir deelname ... Lees meer |
|
Sport Om te skink of nie te skink, dit is die vraag |  VREEMD hoe sommige sportsoorte met sekere ander aktiwiteite geassosieer en dienooreenkomstig behandel word.
Oor veerpyltjies en Klippies en Coke…
Vat nou maar die voorbeeld van veerpyltjies. Ondanks dekades van nasionale en internasionale deelname, en heelwat prestasies, ... Lees meer |
|
|