|
|
26.02.2010 
Politiek en Nasionale Nuus Teensin by stembus’n HELE 62 persent van kiesers in die Okahandja-kiesafdeling het ná ’n verbete opsweepveldtog van weke Woensdag verkies om eerder van die stembus weg te bly.
Met nog ’n nasionale verkiesing op hande laat in 2010, flikker duidelike gevaarligte ... Lees meer Hoofstories | Politiek en Nasionale Nuus Krag ruk beursies’n VLOEDGOLF van prysstygings vir alledaagse verbruikersitems gaan die uiteinde vir Namibiërs wees ná die Suid-Afrikaanse regering se aankondiging dat ’n skerp verhoging in die prys van elektrisiteit goedgekeur is.
Benewens ’n verbandhoudende ... Lees meer |
 | Algemeen Sterk reënbuie val in Noorde, Zambezi styg steedsDIE weerstelsel wat tans oor Suidelike Afrika voorkom, is uiters onvoorspelbaar, het prof. Kobus Botha, eienaar van die webtuiste www.weatherphotos.co.za in Pretoria, gesê. H
y het op sy webtuiste gewaarsku dat Namibië gemonitor moet word weens die sterk ... Lees meer |
NuusHowe NHE-baas veg terug |  ’n DRINGENDE aansoek deur die hoof uitvoerende beampte van die Nasionale Behuisingsonderneming (NHE), mnr. Vinson Hailulu, gaan Woensdag in die Hoërhof dien om die Aanklaer-generaal, me. Martha Ekandjo-Imalwa, te verplig om die hof se tussentydse bevel ten gunste van die NHE- ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Imbili vs Jacobs: Kawana sê vandag |  DIE waarnemende Prokureurgeneraal, dr. Albert Kawana, moet vandag die kastaiings uit die vuur krap ten opsigte van die implementering van die Kommunikasiewet nadat ’n bykomende direksie benewens die direksie vir die Namibiese Kommunikasiekommissie, onder voorsitterskap van mnr. Lees meer |
|
Algemeen Namibië wil ivoorbronne volhoubaar bestuur |  SOU Kenia se voorstel aan die Cites CoP15-vergadering slaag en die moratorium op die verkope van ivoor tot 20 jaar verleng word, sal dit direk indruis teen die beginsels van volhoubare gebruik van natuurlike hulpbronne, soos die Grondwet stipuleer.
Me. Lees meer |
|
Algemeen Soveel meer dalk te siene |  DStv-kykers kan dalk binnekort soveel meer te siene kry, met MultiChoice wat die beeldsend van pornografie en die moontlike skepping van nuwe sekskanale op sy satellietbetaaltelevisiediens oorweeg.
Die afgelope maande is Multi- Choice glo oorval met kykersversoeke ... Lees meer |
|
Howe Verhoor van vermeende moordenaar begin |  DIE 23-jarige Ephraim Kariko wat teregstaan op die moord op mnr. Awie Brand (58), voormalige joernalis en restauranteienaar van Walvisbaai, se verhoor het Dinsdag in die Hoërhof voor Waarnemende Regter Alfred Siboleka ’n aanvang geneem.
Mnr. Brand ... Lees meer |
|
Howe Nuwe regters aangestel |  VERSKEIE regters is onlangs deur President Hifikepunye Pohamba op aanbeveling van die Regsdienskommissie aangestel met Regter Sylvester Mainga, die langsdienende Regter van die Hoërhof, wat tot regter in die Hoogegeregshof bevorder is. Lees meer |
|
Misdaad Ondersoek na kaartbedrog kring uit |  AGTIEN mense word versoek om dringend by die Handelsmisdaad-afdeling van die Namibiese polisie aan te meld in verband met kredietkaartbedrog wat in 2008 plaasgevind het. Hierdie saak word reeds sedert 2008 ondersoek nadat vliegtuigkaartjies na verskillende ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus President moet self antwoord, sê RDP |  PRESIDENT Hifikepunye Pohamba is in sy persoonlike hoedanigheid deur die Rally for Democracy and Progress (RDP) versoek om antwoorde te verstrek op die vermiste miljoene dollar wat by die Maatskaplike Voorsorgkommissie (SCC) en die Namibiese Ontwikkelingskommissie (NDC) verdwyn het. Lees meer |
|
Nuus Aussenkehr-storm saai verwoesting |  ’n STORM het Maandagnamiddag op Aussenkehr uitgebreek wat groot skade aangerig het. Die storm het net 7,4 mm reën gebring, maar die wind het teen sowat 80 km/h gewaai en alles was binne twintig minute oor.
Niemand is beseer nie, maar die dakke van ... Lees meer |
|
Lesersbydrae Tsumeb se "fok left" enigste in die wêreld |  Hierdie humoristiese foto van ’n tydelike lisensie wat tipiese Namlish bevat, is in die internasionale kuberruim per e-pos en internet heen en weer gestuur en is selfs op facebook en ‘n Australiese blog van oud-Namibiërs gepubliseer. Republikein ... Lees meer |
|
Kerneels Swapo stuur homself planke toe |  NAMIBIË sal dringend ’n nasionale sensus moet hou, want iewers verdwyn die grootste deel van die bevolking vir dae en weke om net Saterdae op Swapo se aanryvergaderings as deel van ’n “rent-a-crowd” in ’n Swapo “rent-a-drum” met wiele op te daag. Lees meer |
|
Ek sê maar net Laat ‘n houtlepel die uraankoekie roer |  DOER op die barre Namibvlaktes sien ek weer vir die Maria van lank gelede by die pappot staan. Houtlepel. Bossiestompies vir die lui vlam en ’n neurieliedjie vir die kleinding op haar rug. Dis nou verlede week toe Paul Day daar by Trekkopje vir die manne sê: “Lig die konka se deksel! Lees meer |
|
Die Mark Mobiele vulstasies ’n nuutjie |  DIE Nasionale Petroleumkorporasie (NAMCOR) het Woensdag ’n unieke konsep, die Petrotek-vulstasie in ’n vraghouer, bekendgestel wat brandstof aan die uithoeke van Namibië gaan verskaf.
“Ek het geen twyfel dat die projek werkgeleenthede, ... Lees meer |
|
Sport Eerste Vodacomaksie môre |  DIE oomblik van waarheid het aangebreek vir Johan Diergaardt en sy Welwitschias rugbyspan wat môre om 14:00 in die Hage Geingob-stadion teen 2010die Griffons van Noord-Vrystaat opdraf.
In sommige kringe is gal gebraak oor die spankeuse, spesifiek die afwesigheid ... Lees meer |
|
Sport Fietsryklub kry nodige steun |  TYDENS verlede jaar se The Namibian Pick ’n Pay Cycle Classic en Tour de Windhoek het Frank Snyman van Maxes Office Machines Toshiba Namibia ’n ontwikkelingsfonds in die lewe geroep om spesifiek die Oshakati-fietsryklub behulpsaam te wees.
Die ... Lees meer |
|
Sport Civics se netbal skud die vere reg |  DIE netbalklub Civics nooi al sy huidige en voornemende spelers om by sy voorbereiding op die komende seisoen aan te sluit. Oefensessies het vandeesweek begin en vind op Dinsdae en Donderdae om 18:00 by die Khomasdalbaan plaas.
Civics het die 2008 nasionale kampioenskap gewen en die 2009- ... Lees meer |
|
Sport Afslaantye vir gholf |  DIE Namibian Tote beterbal stableford gholfdag word môre by die baan van die Windhoekse Buiteklub beslis. Laat inskrywings moet minstens een uur voor die eerste afslaantyd aanmeld.
Die afslaantye vanaf die eerste bof is as volg:
11:30 JA van Wyk, J Van Wyk, D Engelbrecht, G Usher. Lees meer |
|
|