|
|
25.01.2012 
Sport Minder Namibiërs by Xterra-triathlonn HANDJIEVOL Namibiese driekampatlete maak gereed vir een van die taaiste triathlon kompetisies op die vasteland.
Van die wêreld se voorste mans en vroue sal mekaar in die uitmergelende Xterra-kampioenskap by Buffelspoort die stryd aansê.
Verlede jaar ... Lees meer Hoofstories | Algemeen Huismark gunstigern AFPLATTING in die koers waarteen huispryse styg, word vanjaar verwag wat ’n moontlik ’n ligte blaaskans aan voornemende huiskopers kan bied.
Na verwagting sal huispryse in 2012 met ongeveer 13 persent teenoor verlede jaar se pryse styg. In 2011 het die pryse van eiendom met ongeveer 14, ... Lees meer |
 | Misdaad Polisie warm op rowers se spoorDIE polisie was teen druktyd gisteraand warm op die spoor van die stofpadrowers wat Maandagoggend ’n mobiele bank van duisende dollar in kontant op die pad tussen Aminuis en Aranos beroof het.
Volgens die polisie se streekkommissaris vir die Hardapstreek, ... Lees meer |
NuusVideonuus Pa in stryd om kindertoesig |  Die regte van pa’s en die onmiddellike verwydering van kinders uit die kloue van verwaarlosing het op die voorgrond getree toe Willibard Hangara van Windhoek by die polisie moes gaan aanklop vir hulp om alleentoesig oor sy seun te kry. Williebard en sy ma, ... Lees meer |
|
Kompetisies Peter Funck wen nuusvideokompetisie |  ’n AFGETREDE Swakopmunder met ’n passie vir die buitelewe en 4x4-toere, het met sy nuusvideo-inskrywing van die Weskus 4x4 Vasbyt op 29 Desember buite Walvisbaai die eerste prys in Republikein en Hi-Fi Corporation se kompetisie gewen.
Mnr. Peter Funck ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Zille kom leer van drankregulasies |  “ONS is hier om by julle te leer.”
Die Wes-Kaapse premier, me. Helen Zille, het gister tydens ’n blitsbesoek aan Windhoek met verskeie mense in die Namibiese drankbedryf vergader om uit te vind hoe drankregulasies plaaslik suksesvol toegepas word.
Volgens ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Meer soek skuiling by Oshoopala-kamp | ALTESAAM 506 vloedgeteisterdes het gister nog skuiling by die Oshoopala-vloedkamp by Oshakati gesoek nadat swaar reënbuie wat die naweek begin het, heelwat huishoudings onder water gelaat het.
Teen Saterdag was 18 tente opgerig en werkers van die Rooikruisvereniging ... Lees meer |
|
Algemeen Sterre van Big Cat Diaries kom na Namibië |  DIE paartjie wat wêreldroem verwerf het vir hulle rolle op die kassie in Big Cat Diaries, Elephant Diaries, Big Bear Diary en Dawn to Dusk is op pad na Namibië, een van hulle gunsteling plekke.
Jonathan en Angela Scott kom hierheen om die konferensie African ... Lees meer |
|
Algemeen Kiesersgetalle kan tot twis lei | ONSEKERHEID oor die grense van die Otjinene munisipaliteit en die aantal inwoners wat aan die plaaslike owerheidsverkiesings mag deelneem wat op 16 Maart plaasvind, blyk een van die twispunte van die komende verkiesing te wees.
Mnr. Asaria Tjingaete, verteenwoordiger van Swapo op Otjinene, ... Lees meer |
|
Howe Dausab vra weer om borgtog |  DIE man wat daarvan verdink word dat hy sy meisie en haar ma in 2009 op Ovitoto in die Omatako-kiesafdeling in die Otjozondjupastreek vermoor het, het gister in die Hoërhof weer om borgtog aansoek gedoen.
Die 42-jarige mnr. Julius Dausab se eerste formele ... Lees meer |
|
Algemeen Namdeb-gesprek hervat Maandag |  ONDERHANDELINGE tussen Namdeb en die Mynwerkersunie van Namibië (MUN) oor verskeie arbeidsgeskille by die diamantreus sal eerskomende Maandag in Windhoek hervat.
Indien nodig sal die vredesgesprek vir ’n tweede week op Oranjemund voortduur.
Die spesiale, ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Pohamba beloon bestes |  MEER as ’n honderd toekennings is verlede week oorhandig aan leerlinge en skole wat die beste in die NSSCeksamens en JSC-eksamens gevaar het.
President Hifikepunye Pohamba het die kontantpryse en trofeë aan die onderskeie top graad 12-leerlinge, die beste onderwysdirekteur, ... Lees meer |
|
Algemeen Stem vir of teen kernkrag | MET nog sowat twee maande oor waarin Namibiërs in ’n meningsopname kan aandui of hulle die bou van ’n kernkragaanleg in die land ondersteun al dan nie, was openbare reaksie hierop tot dusver swak.
’n Petisie teen of vir die oprigting van ’n kernkragaanleg ... Lees meer |
|
Algemeen Evaluerings voor Operasie Glimlag se gesigoperasies | VIR alle kinders en volwassenes wat met ’n gesplete lip en of gesplete verhemelte gebore is of enige ander gesigsafwyking het, bied hierdie week ’n gulde geleentheid om die aandag op die afwykings te vestig.
Operasie Glimlag Suid-Afrika (OSSA), in vennootskap ... Lees meer |
|
Howe ‘Dwelmbaas’ se aansoek verwerp |  DIE vermeende hoof van ’n dwelmsindikaat, wat die meeste van sy huishoudelike besittings kwyt is nadat lede van die polisie sy huis in Desember deursoek het, se aansoek om die items terug te kry, is verlede week met koste deur die Hoërhof verwerp.
Die “dwelmbaas”, mnr. Lees meer |
|
Howe Otjinene-‘roofbende’ in hof op Gobabis |  ’n VROU wat op verskeie veediefstalklagte teregstaan, het verlede week saam met agt mans in verband met onder meer gewapende roof in die landdroshof op Gobabis verskyn.
Me. Barbara Kaovere (31) en mnre. Josef Katunohange (31), Ismael Mutota (25), Erastus Nangolo (25), ... Lees meer |
|
Howe Katiti het ’n saak, gelas Regter |  DIE aansoek om kwytskelding wat in November deur adv. Andrew Corbett namens Free Press Namibia, die voormalige redakteur van The Namibian en ’n verslaggewer ingedien is, is Maandag deur die Hoërhof verwerp.
“Die eiser (mnr. Augustinus Katiti, voormalige ... Lees meer |
|
Misdaad Willem Richter gesoek |  DIE veediefstal-eenheid van die polisie op Bethanie in die Karasstreek rig ’n versoek aan die publiek om te help met die opsporing van Willem Richter, wie se getuienis in ’n veediefstalsaak van November 2009 benodig word.
Pogings van die polisie om hom ... Lees meer |
|
Kommentaar Verlore tyd is verby | VOLPUNTE aan Eerste Minister Nahas Angula wat met die verwelkoming van personeel aan die begin van die nuwe werksjaar oor tydsbestuur sy voet neergesit het.
Die manier waarop die Premier laatkommers uitgesonder het vir sy teregwysing deur hulle in die ... Lees meer |
|
SMS'e SMS'e |  ‘Pa in stryd om kindertoesig’
Ek stem 100% vir die pa wat toesig oor sy kinders wil hê en ek hoop regtig mans gaan opstaan en veg vir hul regte as vaders. Ek is ook ’n ouma van so ’n kleinkind en ek kan verstaan as vrouens een kind kry en die pa moet onderhoud betaal, ... Lees meer |
|
Ek sê maar net Nog maar ’n kleuter, maar byt soos ’n vampier |  SUSSIE kom nou die dag by die huis aan met ’n bytmerk aan haar arm wat enige vampier sy kop in skaamte sal laat sak.
Na ’n ondervragingsessie wat die Amerikaanse Federale Buro vir Ondersoek, of soos ons hulle ken die FBI, soos kinderspeletjies laat lyk, ... Lees meer |
|
Die Mark Gesoek: 600 miljoen werkgeleenthede |  DIE Internasionale Arbeidsorganisasie (ILO) het gister ’n pessimistiese verslag oor die wêreldwye arbeidsmark vir 2012 vrygestel. Daarin word gesê dat dringende aandag geskenk moet word om binne die volgende tien jaar 600 miljoen nuwe werkgeleenthede te skep. Lees meer |
|
Die Mark ‘Occupy Davos’ backlash against inequality |  DAVOS, Switzerland – The Occupy movement, which went global after protests against Wall Street last year, is camping in igloos to bring its argument with the super-rich “1 per cent” to Davos.
It is a reminder to the leaders of finance and industry at the ... Lees meer |
|
Die Mark DBN finance for innovation and financial access |  THE Namibian company Mobipay, a recipient of Development Bank of Namibia (DBN) finance, is simplifying and improving life for Namibians and their communities by developing transaction systems for mobile devices.
The dream of establishing Mobipay was born when partners in Aantu Investments, ... Lees meer |
|
Motors New product range here soon |  IN spring 2012, BMW M GmbH will unveil a new product range for drivers seeking a particularly sporty driving experience, who also value the familiar comfort and practicality of BMW models.
The BMW M Performance Automobiles offer exclusive engine variants, ... Lees meer |
|
Motors BMW K 1600 GT voted Bike of the Year |  THE BMW K 1600 GT has won the title of International Bike of the Year 2011 during the Brussels Motor Show after having been judged by an international jury representing 25 motorcycle magazines.
The K 1600 GT convinced motorcycle journalists with its unique combination of comfort, ... Lees meer |
|
Sport Tennistoer bring nuwe name na vore |  ’n GROEP spelers van die Johan Theron-tennisskool van Windhoek het onlangs in Suid-Afrika aan twee toernooie deelgeneem en ’n paar medaljes ingepalm.
Hoofafrigter Johan Theron het met die seuns en meisies se terugkeer gesê hy is tevrede met die spelers ... Lees meer |
|
Sport Elite cycling camp a success |  A group of seven Namibian cycling talents left Windhoek on the afternoon of Friday 13 January to attend a training weekend presented by professional cyclist Dan Craven.
In a ten seater bus, sponsored by Toshiba, all bicycles and riders left the rainy weather ... Lees meer |
|
Sport Kapenaar ryg tienduisende kilometers in |  ANDRÉ van Zijl (foto) het verlede jaar ’n rekord opgestel deur 35 000 km in een jaar deur Suidelike Afrika met ’n fiets te ry.
Die Kapenaar wy sy lewe daaraan om met verskeie rekordpogings geld vir wesies wat MIV/vigs onder lede het asook gestremde kinders in te samel. Lees meer |
|
|