|
|
25.02.2010 
Algemeen Storm rig skade aan op AussenkehrDIT was soos ’n ligte orkaan. So beskryf Frik Conradie van Aussenkehr die storm wat Maandagnamiddag op die dorp op die wal van die Oranjerivier uitgebreek het.
“Dit was chaos!” Die storm het net 7,4 mm reën gebring, maar die wind het ... Lees meer Hoofstories | Politiek en Nasionale Nuus Okahandja-tussenverkiesing: voorlopige uitslaeNuusbreker
By die Oshaango Shebeen in Vyfrandkamp het Swapo-ondersteuners teen 07:00 vanoggend nog strykdeur fees gevier oor wat volgens alle indrukke na ‘n hernude oorwinning vir die regerende party in die Okahandja-kiesafdeling se tussenverkiesing lyk. Lees meer |
 | Politiek en Nasionale Nuus Okahandja-kiesers traag om te stemONDANKS die vurige aanloop tot gister se tussenverkiesing in die Okahandja-kiesafdeling, het bywoning teen saktyd gedui op ‘n dalk teleurstellende stempersentasie. Of die Verkiesingskommissie (ECN) die belangrike toets geslaag het om sy eer te herstel ... Lees meer |
NuusPolitiek en Nasionale Nuus Kawana steun regbank |  DIE sekretaris-generaal van Swapo se vakbondfederasie, mnr. Evilastus Kaaronda, is gister deur ʼn ministeriële verklaring in die hoogste wetgewende gesag, die Nasionale Vergadering (NV), tot orde geroep.
Die grondwetlike raadgewer en Waarnemende Prokureur- ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Toe plase benadeel beeshandel |  DIE verbod op die beweging van beeste na en van tien van die twintig gesluite plase in die Otjozondjupastreek is gister opgehef.
Agt van die tien plase wat nou nog in die polisie se ondersoekvisier is, behoort aan of word gehuur deur mnr. Seef Oosthuizen van Grootfontein. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Nuwe Cites-planne te streng vir Namibië |  NAMIBIË wil wêreldwyd steun werf deur middel van buitelandse missies in die aanloop tot ’n vergadering van die Konvensie oor Handel in Beskermde Spesies (Cites) in Maart waar Kenia medevoorstellers vra dat olifantlande in Afrika nóg strenger beheer op ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Swapo-twis verdiep |  DIE slepende tweestryd tussen die Swapo-burgemeester van Tsumeb, mnr. Engel Nawatîseb, en ’n voormalige Swapo-parlementslid, mnr. Nico Kaiyamo, gaan vroeg in Maart op ‘n vergadering van die party se uitvoerende streekkomitee op die spits gedryf word. Lees meer |
|
Misdaad Drie vas oor gesteelde goed |  OP Hentiesbaai ry drie mans aan die pen nadat hulle in ’n ligte vragmotor van die kragverspreider Erongo Red met gesteelde goedere op die bak betrap is. Hulle het reeds ’n eerste verskyning op Hentiesbaai gemaak.
Die inhegtenisneming is helder oordag in ’ ... Lees meer |
|
Algemeen Padwerkers aangerand |  Padboukontrakteurs wat besig was om ’n brug by Ouhongo in die Omafo-Ongenga-pad te bou, het Maandag die toneel verlaat nadat een van die werkers deur ’n padgebruiker aangerand is en ’n paar geweerskote geklap het. Volgens die polisie se woordvoerder in die Ohangwena- ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Spesiale aandag aan noorde-parke |  DIE ontwikkeling van infrastruktuur by nasionale parke in die noordooste van die land is belangrik vir beter ekonomiese gebruik van parke deur toerisme en volhoubare parkbestuur, terwyl toerisme bykomende werkgeleenthede sal skep.
Nuwe kantore, behuising vir personeel, ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Oorgrenspark word ’n reus |  PARKE in die noordooste van Namibië sal die kernpunt in die beplande Kavango-Zambezi Oorgrens Bewaringsgebied (KAZA TFCA) vorm.
KAZA TFCA is bestem om die wêreld se grootste park te word en sal oor 287 132 km² (bykans die grootte van Italië) strek. Dit sal 36 nasionale parke, ... Lees meer |
|
Algemeen Belofte maak (groot) skuld |  ’n DUISEND kinders geniet hierdie week elk ’n gratis hamburger, na aanleiding van ’n belofte wat verlede jaar by die jaarlikse galadinee van die Christina Swart-Opperman- trust vir vigswesies afgelê is.
Die taak rus op die skouers van die Wimpy- ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Dozi en Nianell toer in Namibië |  Dozi en Nianell (foto) kuier op die oomblik in Namibië om te spog met hul duet-album, It takes two, wat onlangs bekendgestel is. Daarmee gepaard gaan konserte op Stampriet, Tsumeb, Walvisbaai en in Windhoek.
“Die album is die perfekte vermenging van koffie en room,” sê Nianell. Lees meer |
|
Kompetisies Waag ’n Super 14-raaiskoot |  Saterdag draf die Blou Bulle in die derde week van die Super 14-rugbyreeks teen die Waratahs uit. Kan die Bulle hul stormloop na die finale volhou?
As jy dink jy weet die eindtelling in die bielie, SMS jou voorspelling na 53500 SMS en ’n koel N$1 000 kan joune wees. Lees meer |
|
Kollig Klaviermusiek uit boonste rakke |  Twee Europese pianiste deel volgende week die Kollege vir die Kunste se verhoog en bied dan ’n uitsonderlike konsert aan. Die Genova en Dimitrov-klavierduo is in 1995 in Hannover, Duitsland, op die been gebring en het amper onmiddellik daarna die Bellini Musiekkompetisie in Italië gewen. Lees meer |
|
Kollig Ervaar Damara-tradisie by Lewende Museum |  ’n Besoek aan die Lewende Museum van die Damara wat verlede naweek naby Twyfelfontein geopen het, is ’n unieke ervaring. Die museum bied besondere interaksie tussen die besoekers en die Damaras. Regoor die wêreld word tradisionele kulturele museums gevind, ... Lees meer |
|
Kommentaar Beheer en dissipline | DIT moet vir elke Namibiër duidelik wees dat die vlaag veediefstalle wat veral beeskuddes in die sentrale en noordelike dele van Namibië teister, die werk van ’n gesofistikeerde sindikaat is. Twintig plase in die Otjozondjupa-streek is reeds weens ’ ... Lees meer |
|
Ek sê maar net Die storie van Leila se kind en die engele |  TA’ Han het nie dadelik my vraag beantwoord nie.
Sy het haar meelhande tydsaam aan haar voorskoot afgevee en gestrek om die vuurhoutjies bo-op die stoofkas by te kom.
Toe die gas vlamvat, het sy die ketel op die brander gesit en begin om die teegoed op die skinkbord uit te pak. Lees meer |
|
Die Mark Repokoers vir eers onveranderd |  DIE Bank of Namibia het gister ekonome se voorspellings bevestig toe mnr. Tom Alweendo, president van die bank, aangekondig het dat die repo koers vir eers onveranderd op sewe persent sal bly.
Mnr. Alweendo wou terselfdertyd geen kommentaar oor Absa se ... Lees meer |
|
Die Mark Erwe steeds op Omeya-gholflandgoed beskikbaar |  ’n REUSE-AANBOD van erwe in landelike behuisingsontwikkelings in en om Windhoek het die koopbehoefte van beleggers nie gestuit nie. Meer as tweederdes van die erwe wat in die eerste fase van die Omeya Gholflandgoed-ontwikkeling suid van die hoofstad aangebied is, ... Lees meer |
|
Sport Diergaardt reg vir Griffons |  ’n TAMHEID onder die land se voorste rugbyspelers het meegebring dat ’n oefengroep vir die belangrike komende seisoen versplinter het.
’n Teleurgestelde Namibiese afrigter, Johan Diergaardt, het aan Republikein gesê die manne wat nie die pyp gerook het in die oefengroep nie, ... Lees meer |
|
Sport Meisies speel SA aan die brand |  NAMIBIESE meisieshokkie staan in ’n skitterende posisie by die huidige Olimpiese Junior Spele uitduntoernooi in Oos-Londen, Suid-Afrika.
Die nasionale o.17-meisiespan was pure goud toe hulle nie net met die tweede gekeurde Ghana afgereken het nie, ... Lees meer |
|
|