|
|
25.08.2010 
Politiek en Nasionale Nuus Skaduwêreld ontbloot’n ENKELMOEDER moes die afgelope maand duisende Namibiese dollar betaal om haar seun uit Angola terug te kry wat onder valse voorwendsels deur internasionale mensehandelaars uit die land bedrieg en ontvoer is.
Die onthulling op Khorixas bevestig dat Namibië ... Lees meer Hoofstories | Algemeen 'n Rekord N$1,25 miljoen ingesamel met appelveldtog’n Rekordbedrag van N$1,25 miljoen is tydens die 2010 Bank Windhoek Kankerappelprojek ingesamel en Bank Windhoek het dit gister aan die Kankervereniging van Namibië oorhandig. Me. Reinette Koegelenberg, hoof uitvoerende beampte van die Kankervereniging, het die tjek ontvang. Lees meer |
 | Politiek en Nasionale Nuus Regering gryp in oor uitvoereDIE dispuut tussen die twee uitvoerabattoirs van beesvleis na Noorweë, Meatco en Witvlei Meat, wat onlangs tot ’n klag van onregverdige kompetisie by die Mededingendheidskommissie (NaCC) gelei het, het ’n nuwe wending geneem nadat die Ministerie ... Lees meer |
NuusHowe Kariko onder kruisverhoor |  DIE man wat daarvan beskuldig word dat hy die eienaar van Die Restaurant, mnr. Awie Brand (58) in 2008 op Walvisbaai vermoor het, het na ’n tweede dag in die getuiebank volgehou dat hy bloot uit noodweer opgetree het na mnr. Brand glo ongevraagde seksuele toenadering sou gesoek het. Lees meer |
|
Algemeen Vraagtekens oor vliegongeluk |  VIER mense het die dood wonderbaarlik ontkom en die ligte vliegtuig waarmee hulle sou reis, is ernstig beskadig toe dit nie daarin kon slaag om op te styg nie.
Die Ministerie van Werke en Vervoer se direkteur van ondersoeke na vliegtuigongelukke, mnr. Erickson Nengola, ... Lees meer |
|
Algemeen Politieke diskriminasie |  DIE regerende party se ongeskrewe “beleid” waarvolgens noodsaaklike dienste aan lede van die opposisie geweier moet word, het die naweek in die Ogongo-kiesafdeling van die Omusati-streek ’n werklikheid geword toe ’n vergadering van Swapo-gesinde sakelui na bewering besluit het dat die plaaslike RDP- ... Lees meer |
|
Algemeen Selfone ingespan in soektog na ‘Mandume’ |  DIE polisie moes gister die hulp van MTC inroep om ’n geboeide vlugteling uit die Nasionale Jeugdiens se tentekamp by Berg Aukas te probeer opspoor.
“King Mandume,” een van die opstandige jeugdiges uit die vryheidstryd wat onlangs finaal deur die Kabinet ... Lees meer |
|
Algemeen Baanbreker sterf |  ’n MAN wat diep spore in die gemeenskap van Gobabis getrap het, Karel Steenkamp Dannhauser, het op 20 Augustus sy stryd teen kanker verloor.
Mnr. Dannhauser is op 24 Januarie 1952 in Pretoria gebore. Hy het daar en op Standerton grootgeword waar hy in 1969 gematrikuleer het. Lees meer |
|
Algemeen Boois op kantlyn vir Heldedag |  PROTOKOLBLAPSE tydens die verwelkoming van eregaste by nasionale geleenthede het die vermoëns van goewerneur Dawid Boois van die Karas-streek onder verdenking geplaas.
Die bespiegeling is verder aangeblaas nadat President Hifikepunye Pohamba skriftelik ... Lees meer |
|
Algemeen Veterane tree aan vir opleiding |  ERKENDE oorlogsveterane uit die vryheidstryd en hul afhanklikes wat graag verder wil studeer of beroepsopleiding wil ondergaan, het nog tot die einde van die maand tyd om vir die doel te registreer.
Die opkoms op die eerste dag van die voorlopige behoeftepeiling in die Khomas- ... Lees meer |
|
Algemeen Arbitrasie oor Purity-staking rol voort |  DIE arbitrasieverhoor wat die lot van 156 werkers moet bepaal wat verlede jaar weens ’n beweerde onwettige staking deur die bestuur van Purity Manganese se myn by Otjozondu afgedank is, hervat volgende week.
Hulle sê hulle is onwettig in die pad gesteek. Lees meer |
|
Algemeen VN maak onheilspellende gevolgtrekking |  ’n JONG meisie in Namibië het deesdae ’n 25 persent kans om voor haar 30ste verjaarsdag aan vigsverwante siektes te sterf. Die inligting kom uit die Verenigde Nasies se Millennium Doelwitte se verslag oor Namibië en is tydens die slypskool oor ... Lees meer |
|
Lesersbydrae Bella behaal ’n rekord |  Bella, ’n Britse bulhondteef van die plaas Toekoms in die Aranos-omgewing, se naam kan in die rekordboeke van honde opgeteken word nadat sy op 19 Julie ’n rekordgetal kleintjies in die lewe gebring het. Die werpsel het uit 14 klein hondjies bestaan, maar een het by geboorte gevrek. Lees meer |
|
Kompetisies Bokke leef swaar in Drienasies |  Suid-Afrika het reeds sy kanse in die Drienasiereeks verspeel en Saterdag se wedstryd in Soweto opnuut in die doodsnikke met 29-22 teen Nieu-Seeland verloor. John Smit, die Springbokkaptein, het sy honderdste toets gespeel en erken dat hy vir die verloor verantwoordelikheid neem. Lees meer |
|
Kompetisies Gondwana is altyd vakansietyd |  ’n PRYS van etlike Namibiese dollar wag elke maand vir ’n gelukkige leser van Republikein in die Gondwana SMS-kompetisie.
’n Wegbreekkans van 12 dae by enige van die Gondwana Collection is elke maand op die spel en die wenner kan boonop drie familie-lede óf vriende saamneem. Lees meer |
|
Skoue en Expo Ongwediva Trade Fair |  DIE grootste geleentheid op die Oshana-streek se jaarlikse kalender is hier! Vanjaar se Ongwediva Handelskou (OATF) wat vanaf 27 Augustus tot 4 September plaasvind, gaan na verwagting groter en beter as ooit wees, aangesien die skou vanjaar ’n dekade oud is. Lees wat vanjaar verwag kan word. Lees meer |
|
Erongo Kaai se liedjie van verlange |  ’n AANGRYPENDE oomblik in die lewe van die geroemde Randall Wicomb van Suid-Afrika het verlede week op die diepste punt van Swakopmund se gerestoureerde kaai aangebreek.
Die sanger het self aan Erongo vertel hoe hy daar alleen in oomblikke van bepeinsing ... Lees meer |
|
Erongo Dwarsklap vir drie dorpe |  DRIE plaaslike owerhede van Erongo is hul status kwyt. Die drie plekke wat agteruit geboer het met ’n gevolglike relegasie van hul aansien, is Uis, Karibib en Usakos.
Die aantasting van die aansien van Uis, Karibib en Usakos is in ’n interne ... Lees meer |
|
Erongo Shrek weer perdfris vir Visfees ná unieke operasie |  HENTIESBAAI se miniatuurhings is weer pure perd ná ’n unieke operasie van vier uur waar ses veeartse bygestaan het om twee van sy ongewenste tande te verwyder. Die sewejarige Shrek, een van drie miniatuurponies van die Groblers van Hentiesbaai, het op Otjiwarongo ’ ... Lees meer |
|
Erongo Hentiebaai Visfees 2010 |  DIE Visfees is na Saterdag klaar met die dinge van 'n kind. Wat dan? In 2011 word die Visfees 'n tiener ná nege suksesvolle stormjare. Nou nog groter en nog beter? Maar… lees eers in vandag se bylae oor die Visfees, wat vanjaar inhou. Lees meer |
|
Kommentaar Twee lewes te veel | JAARLIKS word berig oor die onbetaalbare hoë tol wat padongelukke in Namibië eis. In die afgelope dae het dié ongelukke ook lewens langs die paaie geëis. Saterdagnag het ‘n bakkie deur twee huisies in Otjimuise in Windhoek gejaag en die lewe van ’n sesjarige meisie geneem. Lees meer |
|
Ek sê maar net Groen jellie vir blou Maandag se nugter maag |  EEN voordeel van die skoolvakansie is dat mens smôrens darem so ’n bietjie later kan sluimer. Of dalk nie – as jy ’n vierjarige rakker het wie se ondeunde ogies soms sommer al voor sonop propvol stoute plannetjies oopskiet.
“Ek het vir julle poerring gemaak! Lees meer |
|
Die Mark Imison Namibia lei nuwe bou-era in |  NUWE tegnologie om geboue vinniger en meer ekonomies op te rig, is deur Imison Namibia bekend gestel.
Die gebruik van uitgedeide polistireen om geboue op te rig, is nie nuut in Namibië nie, maar die tegnologie wat Imison gebruik, is wel. Die maatskappy ... Lees meer |
|
Die Mark Mej. Namibië open rekening by SBN |  MEJ. Namibië 2010, Odile Gertze, het ‘n kontantprys wat sy na haar kroning as die land se mooiste vrou van Standard Bank Namibia (SBN) ontvang het, gebruik om ‘n nuwe bankrekening by dié finansiële instelling te open.
Odile het die kontantprys onmiddellik by haar nuwe rekening inbetaal. Lees meer |
|
Sport Een uit, twee oor om die stryd te stry |  IN ’n aanloop wat al die elemente van ’n politieke verkiesingstryd bevat, het een kandidaat plotseling onttrek en net twee manne is oor in die wedloop om die septer in die Namibiese Sokkervereniging (NSV) se Sokkerhuis- kasteel te swaai.
Republikein kan ... Lees meer |
|
Sport Skolerugby se wenners |  METROPOLITAN Namibia het sy stempel in Namibiese skolerugby afgedruk met die jaarlikse Raadsbeker vir hoërskole. Die kompetisie het in 1969 as die Klopperbekertoernooi begin, maar in 1992 het Metropolitan as hoofborg ingestap en is die eerste fondasie gelê ... Lees meer |
|
Sport Super Swallows shine at youth 7-a-side football |  A total of 44 teams took part in the recent 2-day Puma/ OT B 7-a-side football event. SKW played in all of the 5 age group finals, won the u/9 and took second place in every other age group.
The u/15 was won by Khomas Football Academy under coach James Britz. Lees meer |
|
|