Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


22 Februarie 2012

Bruidspaarkompetisie in volle swang


Sien fotos hier

Kollig 16 Februarie

Suiderland 14 Februarie

Die Weer


Videonuus

Strandresies deur Jana Nel

Videonuus


Sussa en die Spanjoel, deur Anri Rohmann

Videonuus


Lugramp op Hosea Kutako nageboots

Advertensie

Kraakvars: Jou NSSCO-uitslae


Graad 12 Full time & Part time

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

24.01.2012

© Placido Hilukilwa.

Politiek en Nasionale Nuus
Vloede sluit byna 70 skole

LEERLINGE van ongeveer 70 skole in die Omusatistreek kon slegs ’n week nadat die skooljaar verlede Dinsdag ’n aanvang geneem het, nie na die banke terugkeer nie as gevolg van vloede wat ongewoon vroeg voorgekom het. Die onderwysbeplanner vir die Omusatistreek, mnr.   Lees meer

Hoofstories

© Republikein
Misdaad
Transitoroof op grondpad

’n MOBIELE bank van Bank Windhoek is gister op ’n verlate grondpad tussen Aminuis en Aranos deur twee gewapende rowers tot stilstand gedwing en van duisende dollar in kontant beroof. Dit is die tweede transitoroof in die land binne 'n bestek van sowat twee maande.   Lees meer

Algemeen
Reho se Swapo’s min geskeel oor hoëlui wat Pilatus speel

DIE enigste twyfel of dit die regte ding was om die omstrede mnr. Bartholomeus (Pietertjie) Pieters as Rehoboth se burgemeester en raadslid te verwyder, bestaan volgens sekere Swapo-lede op die dorp by die party se “deurmekaar” en verdeelde topleierskap. Op ’n Swapo- ...   Lees meer

Nuus

Politiek en Nasionale Nuus
Indië gee ja-woord

UIT Indië se hoogste bewaringskringe is amptelik bevestig dat die land wel Namibiese jagluiperds daar gaan hervestig. Dr. Yadvendardev Jhala van die wildlewe-instituut van Indië het op navraag per e-pos teenoor Republikein bevestig dat die projek om Namibiese jagluiperds in Indië te hervestig, ...   Lees meer

Howe
‘Perdeman’ uit op borg
© Ruhan Bothma

ELIAKIM Amaamwa wat Vrydag in die hof op Okahandja op ’n klag van dieremishandeling verskyn het, is op borgtog van N$10 000 vrygelaat waarna die saak tot 16 Februarie 2012 uitgestel is. Die staatsaanklaer op Okahandja, me. Felistas Shikerete, het gister ...   Lees meer

Algemeen
Premier roskam laatkommers
© Nampa

DIE Eerste Minister, mnr. Nahas Angula, het gister tydens die 2012-verwelkomingsgeleentheid van sy personeel ’n voorbeeld gemaak van laatkommers deur hulle in die middel van die saal te laat staan sodat almal kan sien wie hulle is. Dit volg kort nadat ...   Lees meer

Algemeen
Usakos-verdrinking laat talle vrae
© Verskaf

’n VRAAGTEKEN hang oor wie die skuld moet kry ná ’n munisipale werker van Usakos se lyk sowat twee weke gelede op die bodem van die vuil openbare swembad op die dorp gevind is. Mnr. Frans Nangoloh se liggaam is Sondagaand 8 Januarie om sowat negeuur ná ...   Lees meer

Algemeen
Opperhoof Zeraeua vind sy laaste rusplek
© Nampa

“TERWYL ons oor die sterfte van opperhoof Christian Zeraeua treur, moet ons ook sy goeie dade en bydrae tot vrede en eenheid in ons land verheerlik,” het President Hifikepunye Pohamba tydens die begrafnisseremonie Saterdag op Omaruru gesê. Mense uit alle hoeke ...   Lees meer

Algemeen
Ongelukke en geringe misdaad minder – polisie
© Republikein

VERKEERSBEHEER in Windhoek het oor die afgelope vakansieseisoen ’n algehele verbetering getoon, in vergelyking met dieselfde tydperk ’n jaar gelede, het supt. Adam Eiseb, adjunkhoof van die hoofstad se verkeersbestuurseenheid, in ’n mediavrystelling gesê. ...   Lees meer

Howe
Avid-sewe wag steeds op uitspraak
© Republikein

DIE verhoor waarin ’n parlementslid saam met ses ander mense vir die N$30 miljoen Avid en Maatskaplike Voorsorgkommissie- skandaal teregstaan, is verlede week in die Hoërhof tot 11 April uitgestel. Die rede is dat gewag word op die uitspraak van die Hooggeregshof ...   Lees meer

Algemeen
Poskantoor bedrieg nie met kwitansies
© Republikein

DUPLIKAATKWITANSIES wat deur Nampost se Ausspannplatz-tak uitgereik is, was voorafbetaalde kwitansies wat normaalweg uitgereik word wanneer die kliëntnavraag sou doen oor postariewe wat met die versending van ’n artikel, brief of pakkie gehef moet word. Nampost ...   Lees meer

Algemeen
Situasie onder beheer, sê Mbako
© Placido Hilukilwa

ONDANKS inligting tot die teendeel, ontken rampowerhede dat enige oponthoud in die voorsiening van noodvoedsel aan behoeftiges die afgelope maande in die land voorgekom het. Beide adv. Nangula Mbako, permanente sekretaris in die Eerste Minister se kantoor, en mnr.   Lees meer

Algemeen
NAMA’s sluit môre

DIE uitvoerende komitee wat vir die Namibiese Musiektoekennings- geleentheid (NAMA’s) verantwoordelik is, herinner alle kunstenaars, vervaardigers en bestuurders daaraan dat die sluitingsdatum vir inskrywings môre is. Mnr. Tim Ekandjo van MTC, ’n lid van die komitee, ...   Lees meer

Algemeen
‘George’ bedrywig by NaTIS

DIE dienste wat buite die NaTISkantore in Windhoek te koop aangebied word, eindig nie net by bestuurderslisensies nie, maar strek verder soos ’n Suid-Afrikaanse burger onlangs uitgevind het. Volgens die Suid-Afrikaner wat reeds amper drie jaar in die land werk, ...   Lees meer

Landboufokus
Groot planne op Ministerie se 2012-agenda

DIE besluit oor Meatco se eienaarskapmodel en die bedryfstruktuur waarbinne dit bestuur sal word, gaan hierdie kwartaal nog voor die Kabinet dien sodat ’n finale besluit geneem kan word, het Minister John Mutorwa van Landbou, Water en Bosbou gister gesê. Mutorwa ...   Lees meer

Landboufokus
Agra Lewendehawe is gereed vir 2012
© Verskaf

AGRA se nuwe struktuur vir lewendehawe-bemarking in die sentrale streek is sedert 1 Januarie 2012 goed op koers. Met agente in Windhoek, Gobabis, Okahandja en Rehoboth en met die ondersteuning van administratiewe personeel en rekenaarklerke by hoofkantoor, ...   Lees meer

Kommentaar
Hartroerend

DIKWELS sien ons besluitnemers in die Parlement of elders koerant lees, maar hoeveel van die tragiese mensestories waaroor die media dag in en dag uit berig, verander werklik die houding en beleid van die Regering? Elke burger se hart gaan uit na die vader ...   Lees meer

SMS'e
SMS'e

Damtender My geld is op Impregilo om die Neckertaldam- tender te kry ondanks al die kontroversie. Waar is die goeie ou dae toe Waterwese self sy damme gebou het? Iets in die drinkwater Kan iemand vir my beskryf wat is dit wat uit ons krane kom wat ons drink en waarmee ons was, ...   Lees meer

Ek sê maar net
Die kliek-kliek van breinaalde is glo hoogmode vanjaar

HOOGMODE vir 2012 is om iets met jou eie hande te maak. Vanjaar gaan meer mense kies om handgemaakte produkte self te maak of dit by markte te koop. Tuisgemaakte konfyt en brood is glo ’n weerspieëling van die wêreldwye nostalgie oor ’n idilliese, plattelandse lewe, volgens vrouetydskrifte.   Lees meer

Die Mark
MTC betwis waghond se belstraf
© Republikein

VERSUIM om gewysigde diensvoorwaardes vir sy Aweh Awehprodukte op MTC se webwerf te lys, het die selfoonreus sowat N$27 500 uit die sak gejaag. Die uitbetaling was egter nie genoeg om die nuwe Regulerende Owerheid vir die Kommunikasiebedryf (CRAN) te oortuig ...   Lees meer

Die Mark
Vervalste N$100 note in omloop
© Republikein

DIE Bank van Namibië (BoN) het die Namibiese publiek gewaarsku teen vervalste N$100 banknote wat tans in omloop is. Die vervalste N$100 banknote is oor die feesseisoen ontdek en die saak word tans ondersoek. Volgens ’n verklaring deur BoN se hoof van korporatiewe kommunikasie, mnr.   Lees meer

Die Mark
MSR-projek bied rekenaarkursus

DIE Men on the Side of the Road-projek (MSR) beoog om in die komende jaar nog meer werkloses van hulp te wees. Die projek, wat reeds sedert 2007 bestaan, het ten doel om werkloses by te staan in hul soeke na werk, deur gereelde werkswinkels aan te bied wat hulle met onder meer rekenaar- ...   Lees meer

Die Mark
Bursaries allocated to academic performers

BANK Windhoek has awarded bursaries to three tertiary students for 2012 last Thursday. The Bank Windhoek Bursary Scheme has been in existence for 12 years and has to date provided bursaries to 32 Namibian students. The 2012 investment in bursaries amounts to N$150 000.   Lees meer

Motors
BMW Group Design scoops a clutch of prizes at design awards

MUNICH - No fewer than six BMW Group models have received the prestigious 2011 GOOD DESIGNTM Award: the BMW 6 Series Convertible, the BMW 6 Series Coupé, the BMW 1 Series M Coupé, the BMW ActiveE, and the two motorcycle models BMW K 1600 GT/GTL along with the BMW G650 GS.   Lees meer

Sport
Swemmers verwag SA uitdagers
© Francois Poolman

’n SPAN van 15 swemmers van die Mpumalanga provinsie van Suid-Afrika gaan vanaf Donderdag tot Sondag aan die nasionale swemkampioenskap deelneem wat by die munisipale swembad in Olympia gehou word. Die president van die Namibiese Swemunie (NSU), mnr. Klaus Laborn, ...   Lees meer

Sport
Onder 17-meisies met rug teen muur
© Francois Poolman

DIE Namibiese onder 17-vrouesokkerspan se herontmoeting teen Suid- Afrika sal op Saterdag 4 Februarie plaasvind. In die wegwedstryd sal net ’n oorwinning of ’n gelykoptelling van 2-2 goed genoeg wees vir Namibië om regstreeks na die volgende rondte te vorder.   Lees meer