24.02.2010 
Politiek en Nasionale Nuus Kiesers douvoordag by stempunteNuusbreker
Kiesers van die Vyfrand Kamp informele nedersetting van Okahandja het dou voor dag by die stempunte opgedaag vir die tussenverkiesing. Lees meerHoofstories | Politiek en Nasionale Nuus Stemtoets op handeDIE Verkiesingskommissie van Namibië (ECN), wat eerskomende Maandag in die Hoërhof moet antwoord op aantygings van beweerde grootskaalse foute tydens die berekening van die uitslae van November se nasionale en Presidentsverkiesings, kom vandag voor ’ ... Lees meer |
 | Misdaad Veediewe sluit 20 plaseTWINTIG plase in die Otjozondjupa-streek is reeds deur die direktoraat veeartsenydienste gesluit weens die polisie se uitgebreide ondersoek na grootskaalse beesstelery in die sentrale noorde van Namibië.
Die stelery van honderde beeste die afgelope maande is vermoedelik die werk van ’ ... Lees meer |
NuusPolitiek en Nasionale Nuus Ombudsman takel Binnelandse Sake |  DIE Ombudsman van Namibië het op die kantore van die Ministerie van Binnelandse Sake en Immigrasie toegeslaan en een van die grootste ondersoeke nóg na die gehalte van dienslewering by die instansie van stapel gestuur.
Die ondersoek het gister op voetsoolvlak begin met ’ ... Lees meer |
|
Videonuus Ombudsman ontsteld oor staat se dienslewering |  Die ombudsman van Namibië, adv. John Walters, het een van die grootste ondersoeke na swak dienslewering deur Regeringsinstansies tot op hede van stapel gestuur, met ‘n besoek aan die kontantsaal van die Ministerie van Binnelandse Sake.
Adv. Walters ... Lees meer |
|
Videonuus Vragmotor brand uit op verbypad |  ‘n Swaar vragmotor het naby die Windhoek Buitekluboord op die Westelike Verbypad aan die brand geslaan.
Die brand het ontstaan terwyl die vragmotor nog beweeg het en die bestuurder moes dit eers tot stilstand bring voor hy na veiligheid kon vlug. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Fotobeeld: Brandende vragmotor op Verbypad |  DIE nooddienste van Windhoek moes gister ’n swaar vragmotor van algehele vernietiging red na dit naby die Windhoek Buitekluboord op die westelike verbypad in die ry aan die brand geslaan het.
Die bestuurder moes dit eers tot stilstand bring voor ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Padreus in wilde jaagtog |  ’n VRAGMOTORBESTUURDER van Slabbert Burger Transport is gisteroggend in die middernaglike ure voor die hekke van sy werkgewer in hegtenis geneem na ‘n wilde jaagtog wat in Katutura begin het. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Vragmotor en taxi slaags |  ’n PADONGELUK in Onafhanklikheidslaan naby die Katutura staatshospitaal het gistermiddag nie net die besige verkeer vertraag nie, maar was selfs die voorskou tot ’n onderonsie waarin geregsdienaars ’n vuurwapen gekonfiskeer het. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Reën val steeds wyd |  SWAAR reënbuie het die land onverwags getref met meer as 50 mm reën wat Sondagaand in die Noorde uitgesak het en die riviervlak by Katima Mulilo wat steeds styg.
Nog swaar neerslae word in die noordelike streke voorspel, met die sentrale binneland wat bewolkte en warm toestande te wagte kan wees. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Caprivi reg vir seisoensvloed |  INWONERS van die Caprivi-streek is reeds aangeraai om te versit voor die magtige Zambezirivier, wat gister by Katima Mulilo amper 50 cm dieper gevloei het as dieselfde tyd in die aanloop tot verlede jaar se groot vloed.
Volgens goewerneur Leonard Mwilima ... Lees meer |
|
Algemeen Honderde werk saam met Nujoma |  NAGENOEG 500 mense het Dinsdag by oudpresident Sam Nujoma aangesluit om as vrywillige werkers in die mahanguveld van koning Immanuel Kaluma Elifas in die Onamungondo-nedersetting buite Ondangwa te werk, ’n optrede wat plaaslik as “oshitemo” bekend staan. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Haal politiek uit huurarbeid |  DIE Regering moet nie oorhaastig reëls opstel vir die regulering van huurarbeid nie, sê die president van die Namibiese Werkgewersfederasie (NEF), adv. Vekuii Rukuro.
Enige sulke ingryping moet volgens adv. Rukoro in ’n land waarin meer as 50 persent van mense werkloos is, ... Lees meer |
|
Skolenuus Skool se noodkreet |  IN ’n poging om planne vir sy ontwikkeling te laat slaag, doen die Seunskool Pionier in Windhoek ’n beroep op die gemeenskap en nie-regeringsorganisasies om die skool deur middel van bydraes by te staan om sy doel te bereik.
Die gebrek aan ’ ... Lees meer |
|
Kompetisies Grootste trougeskenk |  DIT klink eenvoudig te goed om waar te wees, maar een gelukkige inwoner van Windhoek het ’n gratis woonerf in die nuwe Elisenheim behuisingsontwikkeling as trougeskenk ontvang.
Andrew Hall was Saterdag op Port Alfred aan die Oos-Kaapse kus besig om vir sy troue voor te berei toe hy ’ ... Lees meer |
|
Erongo Teer boor Namib oop |  DIE skatkis van die Namib gaan verder ontsluit word met ’n teerpad vanaf Arandis na die Trekkopje-myn van die uraansoekers Areva. Die kortpad met ’n teerbaan kan selfs ná die mynsluiting geweldige voordele vir die plaaslike gemeenskap inhou. Dit sal ’ ... Lees meer |
|
Erongo Ongeluksvoël kry ’n veilige staanplek |  Ná talle stampe en stote wag ’n veiliger toekoms op die geskiedkundige lokomotiefie van Usakos. Dit het gewyk uit die pad van wegholvragmotors teen die bult wes van Usakos. Die lokomotief uit die smalspoordae van die jare veertig is deur TransNamib verskuif ... Lees meer |
|
Erongo Die onsigbare tien op Jakkalsputz |  DIE eerste tien rushuise van die strandkampeergebied Jakkalsputz suid van Hentiesbaai, is ruim, gerieflik en met ’n stoepie, maar onsigbaar. Tungeni Africa, die ontwikkelaars van Jakkalsputz, sê die nuwe geriewe staan al daar. Maar waar? Die aankondiging ... Lees meer |
|
Kommentaar Namibiërs skep klimaat | NAMIBIË vier binnekort sy 20ste onafhanklikheidsjaar en daar is meer uit die verlede waarop Namibiërs kan bou as om in die toekoms oor onseker te wees.
Die politieke temperatuur wat sedert verlede jaar opgejaag word en vandag met die Okahandjatussenverkiesing ... Lees meer |
|
Ek sê maar net Hoe haastiger die presteerblits, hoe minder die spoed |  SO seisoensaam kry elke ritueel waarmee die mensdom ritmies sy 365 en ’n kwart dae vol stop klokslag sy beurt.
En Febirwarie is die tyd van…
Worrie of dit darem teen Maart weer beter as ná Oukersdag mettie beursie sal gaan?
Oë oophou virrie “ ... Lees meer |
|
Die Mark Rentekoers: Die vraag op almal se lippe |  NAMIBIËRS wag in spanning om vandag te hoor of die Bank of Namibia (BoN) rentekoerse gaan verlaag, verhoog of dit onveranderd gaan laat.
Die reserwebank in Suid-Afrika het vroeër vanjaar geen geskenke aan verbruikers gegee nie toe me. Gill Marcus, president van die bank, ... Lees meer |
|
Sport Rehoboth en Suburbs nou sonder Wacca en Poeding |  ELKE nuwe rugbyseisoen bring sy veranderinge en verwisseling van spelers van een klub na ’n ander. Spelers trek nog altyd agter beter aanbiedinge en beter vooruitsigte aan, en dis ook reg so.
Hierdie manne werk bitter hard aan roem en ereplekke op die rugbyveld. Lees meer |
|
Sport Resies om die boonste plek versnel |  DIE boonste twee plekke op MTC se Premierliga bly onveranderd na die naweek se uitslae. Die voorloper African Stars is deur Oshikandela Ramblers tot ’n 1-1 gelykopuitslag gedwing.
Ali Akan se Rammies kon met meer geluk die kragmeting in die Sam Nujoma-stadion gewen het. Lees meer |
|
|