Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


8 Februarie 2012

Bruidspaarkompetisie in volle swang


Sien fotos hier

Kollig 2 Februarie

Die Weer


Videonuus


Finse universiteit skenk voertuie

Videonuus


Die onkruid waai op Nkurenkuru

Videonuus


Landskapkuns

Advertensie

Kraakvars: Jou NSSCO-uitslae


Graad 12 Full time & Part time

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

24.08.2010

© Placido Hilukilwa

Misdaad
Tragedie in sjebeen

EEN persoon van die noorde is dood en vyf ander ernstig beseer toe ’n ligte vragmotor deur ’n sjebeen langs die pad tussen Outapi en Oshikuku gebars het. Die ongeluk het gister omstreeks 13:00 gebeur toe die bestuurder van die Kia-bakkie wat sakke sement vervoer het, ...   Lees meer

Hoofstories

© Republikein
Howe
Shaduka is skuldig

DIE voormalige hoofbestuurder van eiendomme van die Windhoek munisipaliteit en gewese vooraanstaande vakbondleier, Lazarus Shaduka, is deur Regter Kato van Niekerk op die klag van strafbare manslag en ook op ’n tweede klag van ’n poging om die regsproses te verydel, skuldig bevind.   Lees meer

© Republikein
Algemeen
Plan-nasaat beseer in veld

DIE Namibiese polisie was gisternamiddag terug op Berg Aukas om nog twee beweerde opstandige jeugdiges uit die vryheidstryd uit die kamp te verwyder ná Vrydag se massaoperasie waartydens sowat sestig van dié jongmense in opdrag van die Kabinet finaal uit die kamp gesit is.   Lees meer

Nuus

Howe
Brand-moord: Kariko gee sy weergawe

OPSIENBARENDE getuienis het gister aan die lig gekom in die verhoor van ’n jong man wat daarop teregstaan dat hy die voormalige koerantman en eienaar van Die Restaurant in Walvisbaai, mnr. Awie Brand, vermoor het. Ephraim Kariko (23), staan in die Hoërhof in Windhoek tereg op klagte van moord, ...   Lees meer

Howe
Bloed plaas skuldiges op toneel

UITSLAE van DNS-toetse op die bloed van die twee mans wat tereg staan dat hulle ’n Duitse toeris, mnr. Peter Fellinger, in 2007 vermoor het, het bevestig dat die twee beskuldigdes op die misdaadtoneel was. Festus Shipanga (42) en Paulus Kamati (31) word aangekla van moord, ...   Lees meer

Howe
Dorpsraad en beampte teen mekaar in hof
© Republikein

IN een van die mees kontroversiële sake van die Teenkorrupsie Komissie (ACC) kom een van Lüderitz sy senior dorpsraadlede, die dorpsraad en werknemers teen mekaar in die hof te staan oor die afdanking van twee werkers wat blykbaar nooit moes gebeur het nie.   Lees meer

Algemeen
Groot eer vir plaaslike argitek
© Ruhan Bothma

’n GROOT eer het die bekende Windhoekse argitek, dr. Jaco Wasserfall, te beurt geval met ’n nominasie deur die departement van argitektuur van die Universiteit van die Vrystaat (UVS) om die Sophia Gray-gedenklesing vandeesweek in Bloemfontein aan te bied. Die onderwerp van dr.   Lees meer

Algemeen
Swapo-vroue waarsku teen verdeeldheid

INTERNE verdeeldheid kan Swapo in November duur by die stembus te staan kom, het me. Petrina Haingura, sekretaris van die regerende party se Vroueraad, Vrydag gewaarsku. Eenheid, het sy vermaan, is vandag ewe belangrik as tydens die struggle. “Ons ...   Lees meer

Erongo
Ontploffing skud huis op Langstrand

’n ONTPLOFFING in hul weeldewoning op Langstrand het die gesin van Albe Botha van Windhoek nouliks aan die dood laat ontkom. Die hoëdruk dieselwarmwatertenk het in stukke gebars. Aanvanklik is gemeen dit was ’n gasontploffing Saterdagoggend in ...   Lees meer

Erongo
Arandis se einde voorspel
© Republikein

VIR die dorp Arandis in die Namib gaan die oordeelsdag oor sowat twintig jaar aanbreek. Dit is wanneer die poorte van die uraanmyn Rössing gaan sluit en die arbeidsmag in die wêreld se derde grootste groef na 200 en selfs minder gaan krimp. Die makabere ...   Lees meer

Gesondheid
Kondoomfabriek kry gehaltesertifikate
© Tamryn Kleinhans

COMMODITY Exchange, ’n Namibiese kondoomvervaardiger, het twee sertifikate van die ISO (Internasionale Organisasie van Standaardisering) ontvang. Die ISO 9001:2008- en die ISO 13485: 2003- sertifikate is erkenning dat aan die spesifikasievereistes van gehaltebeheer voldoen is.   Lees meer

Landboufokus
Agra omskakeling vir eers uitgestel
© Republikein

ONDANKS die nodige skriftelike toestemming van meer as twee derdes van Agra se lede dat die koöperasie na ‘n publieke maatskappy omgeskakel kan word, is die oorskakelingsproses nog nie afgehandel nie aangesien die registrateur van koöperasies nie die prosedures ...   Lees meer

Landboufokus
Veldtog bevorder plaaslike produkte
© Verskaf

’n GESAMENTLIKE veldtog van die Ministerie van Landbou, Water en Bosbou en die Akkerbouraad van Namibië om die gebruik van plaaslik vervaardigde produkte te bevorder, is vroeër vandeesmaand op Outapi tydens ’n akkerboudag bekendgestel. Die veldtog, bekend as Oshetu, ...   Lees meer

Landboufokus
Top bul vir 'n top prys
© Verskaf

Die hoogste prys vir ’n Bonsmara-bul tydens die onlangse Top 10 Bonsmara veiling is deur mnr. Jörg von Dewitz (regs) vir ‘n bul van mnr. Ingo Hälberstadt (middel) betaal. Mnr. Von Dewitz het die bul vir N$80 000 gekoop. Mnr. Danie Byleveldt, bestuurder van Agra se lewendehawe- ...   Lees meer

Landboufokus
Agra vier 30 Jaar

Agra vier vanjaar sy 30ste bestaansjaar. 'n Gedenkbylae is saamgestel om as oorsig oor die afgelope 30 jaar se hoogtepunte te dien en om die personeel, lwat die maatskappy gebou het tot van dit vandag is, beter te leer ken.   Lees meer

Noorderlig
Tsumeb groei op vele gebiede
© Theo Gurirab

’n REUSE staanplek vir vragmotors wat tot 100 van die padreuse kan huisves, verblyfgeriewe vir die bestuurders, ’n swembad, dieseldepot en ’n werkswinkel om geringe meganiese defekte reg te stel, is op die ekonomiese ontwikkelingspyskaart ...   Lees meer

Noorderlig
Alkohol se rol in misdaad beveg

SEDERT Januarie vanjaar is 87 voorvalle van gewelddadige misdade wat direk met alkoholmisbruik verband hou, binne die grense van die Oshikoto-streek aangemeld. In die afgelope jaar is reeds soveel as ses moorde (vier daarvan op vroue), 58 aanrandingsake waarby ...   Lees meer

Noorderlig
Grafte by Opuwo vertel ’n verhaal

VERGETE is die kenmerkende pre-historiese styl van begrafnis van die Himbas van Okaoko, want vyf moderne Ovahimba-grafte op ’n koppie voor jy Opuwo binnery, getuig van die moderne leefwyse wat die volk se geskiedenis herskryf. Die vyf grafte het die eeue- ...   Lees meer

Kompetisies
Bokke leef swaar in Drienasies

Suid-Afrika het reeds sy kanse in die Drienasiereeks verspeel en Saterdag se wedstryd in Soweto opnuut in die doodsnikke met 29-22 teen Nieu-Seeland verloor. John Smit, die Springbokkaptein, het sy honderdste toets gespeel en erken dat hy vir die verloor verantwoordelikheid neem.   Lees meer

Kompetisies
Gondwana is altyd vakansietyd
© Gondwana Collections

’n PRYS van etlike Namibiese dollar wag elke maand vir ’n gelukkige leser van Republikein in die Gondwana SMS-kompetisie. ’n Wegbreekkans van 12 dae by enige van die Gondwana Collection is elke maand op die spel en die wenner kan boonop drie familie-lede óf vriende saamneem.   Lees meer

Kommentaar
Kieserslys krap

BYKOMENDE registrasie van kiesers het gister landwyd afgeskop. Voornemende kiesers wat sedert die vorige registrasieveldtog 18 jaar oud geword het, diegene wat na ander kiesafdelings verhuis het, nuutgetroudes wie se vanne verander het en ook diegene wie se kieskaarte beskadig of verlore is, ...   Lees meer

Ek sê maar net
Sonder water sal geen mens kan bestaan nie

DIT is bitter koud buite en die ryp lê wit voor my venster toe ek een wintersoggend wakker skrik. Glad nie lekker om onder die warm komberse met die “regte” voet uit die bed te klim nie. Kan daar nie ’n wet wees wat verhoed dat vroue die winter moet trotseer ...   Lees meer

Die Mark
Werkloosheid hou pryse konstant

DIE hoë werkloosheidsyfer wat werkersunies se bedingingsmag vir hoër salarisse negatief beïnvloed, die energieprys wat deurlopend dieselfde bly en die kans op oormaat produksie, kan daartoe lei dat die inflasiekoers vir die tweede helfte van vanjaar min verandering ondergaan.   Lees meer

Die Mark
Wenners van Suidelike Nywerheidsgebied-kompetisie

Eerste prys van N$5 000: P. Beukes, Posbus 238 Keetmanshoop Tweede prys van N$2 000: Ezané Wepener, Posbus 80457 Windhoek Derde prys van N$1 000: Albert de Klerk, Posbus 2199 Windhoek. Skakel vir Alita Louwrens ...   Lees meer

Sport
Finale ligawedstryd bepaal Hingste se mede-semifinalis

’n KRAGONDERBREKING en ’n reuse-agterstand van 0-47 het Vrydagaand in die Hage Geingob-stadion die ligte van die rugbyspan van Big Daddy Unam finaal uitgedoof. Rehoboth Rugbyklub (RRK) was gans te sterk in die finale ligawedstryd vir beide klubs in vanjaar se MTC Premierliga.   Lees meer

Sport
Zim-hokkie vat die Momentum

DIE Momentum Tweenasiehokkiereeks tussen Namibië en Zimbabwe het aan plaaslike senior mans en junior meisies goeie voorbereiding gegee vir internasionale kompetisies wat voorlê. Dit was drie dae van goeie blootstelling vir ’n sportkode wat met puik ...   Lees meer

Sport
Metropolitan skolerugby ’n reuse-sukses
© Boet Matthews

DIE naweek het duisende toeskouers in die Hage Geingob-stadion saamgedrom om plaaslike skole op die rugbyveld te ondersteun. Die jaarlikse Metropolitan Raadsbeker eindstryde het soos in die verlede vir uithalerspel en skouspelagtige drieë gesorg. Die kompetisie ...   Lees meer

Videonuus
Groot aksie in hoofwedstryd van skolerugby
© Republikein

Die hoogtepunt op vanjaar se skolerugby-kalender het Saterdag net ná 18:30 aangebreek toe Windhoek Hoërskool en Hoërskool Dr. Lemmer van Rehoboth mekaar die stryd aangesê het om die Metropolitan Raadsbeker in te palm. WHS was die wenners met 35 punte teenoor 13.   Lees meer