Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


22 Februarie 2012

Bruidspaarkompetisie in volle swang


Sien fotos hier

Kollig 16 Februarie

Suiderland 14 Februarie

Die Weer


Videonuus

Strandresies deur Jana Nel

Videonuus


Sussa en die Spanjoel, deur Anri Rohmann

Videonuus


Lugramp op Hosea Kutako nageboots

Advertensie

Kraakvars: Jou NSSCO-uitslae


Graad 12 Full time & Part time

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

23.01.2012

© Le Roux van Schalkwyk

Erongo
Queen Mary 2 ’n rekord vir Walvisbaai

MET ’n lengte van 345 meter en ’n breedte van 41 m is die Queen Mary 2 (QM2) die grootste passasierskip wat tot dusver nog die hawe van Walvisbaai binnegegaan het. Die QM2 kan 3 046 passasiers en 1 253 offisiere en bemanningslede neem. Sy is tans besig ...   Lees meer

Hoofstories

© Republikein
Algemeen
Meer tyd vir Neckartal

DIE sewe tenderaars in die wedloop om die Neckartaldam buite Keetmanshoop te bou, is verlede week vir toestemming gevra om die geldigheidsperiode van hul tenders met ’n verdere sestig dae te verleng. Dit is gedoen om die Ministerie van Landbou, Water en ...   Lees meer

© Republikein
Algemeen
Girokopter val by Maltahöhe

’n GIROKOPTER met ’n egpaar aan boord het Saterdagmiddag in oorhoofse kragdrade in die omgewing van Maltahöhe vasgevlieg en neergestort. Die ongeluk het omstreeks 12:30 plaasgevind toe mnr. Albert Voigts (38) en sy vrou Lisa (24) vanaf hul plaas Nomtsas, ...   Lees meer

Nuus

Politiek en Nasionale Nuus
Vloedkampe ontvang reeds huisgesinne
© Placido Hilukilwa

NÁ onlangse swaar reënval moes die Oshoopala vloedkamp by Oshakati Vrydag opnuut vir vloedgeteisterdes heropen nadat talle inwoners se wonings onder water was. Die noodwerkers van die Oshakati dorpsraad moes deurnag werk om die tente op te slaan en om die vloedgeteisterde inwoners te hervestig, ...   Lees meer

Howe
Hoë borgbedrag vir ‘dieremishandelaar’
© Verskaf

’n STERK boodskap dat dieremishandeling nie in Namibië geduld word nie, is Vrydag deur landdros Twvoye Nwale op Okahandja uitgestuur toe borg van N$10 000 toegestaan is aan die man wat die vorige dag ses perde en ’n vul onder haglike toestande vervoer het.   Lees meer

Howe
Cloete, Pieters kry lang vonnisse
© Yolanda Nel

DIE twee mans wat in Oktober verlede jaar aan die moord op die 55-jarige me. Rachel Magda Maas van Keetmanshoop skuldig bevind is, is Vrydag in die Windhoekse Hoërhof tot onderskeidelik 43 en 53 jaar tronkstraf gevonnis. Albertus Cloete is 38 jaar vir moord en tien jaar vir diefstal opgelê, ...   Lees meer

Algemeen
Pa in stryd om kindertoesig
© Henriette Lamprecht

DIE regte van pa’s en die staat se burokratiese rompslomp en voetesleep om kinders onmiddellik uit die kloue van verwaarlosing te red, is op die voorgrond gedwing met ’n pa wat by die polisie om hulp moes aanklop om alleentoesig oor sy seun te kry. Die lot van die seun se halfboetie en - ...   Lees meer

Howe
Drie in hof oor selmoord
© Republikein

MET die hofverskyning van drie mans wat van moord op ’n gevangene in die Windhoekse sentrale gevangenis aangekla word, het die vermeende liefdesdriehoek nou een hoek bygekry. ’n Skerpgemaakte metaalvoorwerp wat van die onderkant van ’n besemstok verwyder is, was na bewering die moordwapen.   Lees meer

Algemeen
Nuwe museum dalk op Heldedag oop

DIE nuwe Onafhanklikheidgedenkmuseum sal nie meer soos vroeër berig is op 21 Maart sy deure kan open wanneer Namibië 22 jaar van onafhanklikheid vier nie. Die voorbereiding van die uitstallings is te omvangryk daarvoor. Die span wat die uitstallings gereed moet kry, ...   Lees meer

Algemeen
Land se akademiese presteerders beloon
© Francois Poolman

DIE nasionale toppresteerders in die 2011 NSSC-eksamen op hoër vlak en op gewone vlak asook die graad 10 JSC-eksamen is Vrydag tydens ’n prysuitdelingseremonie in Windhoek vereer. President Hifikepunye Pohamba het die kontantpryse en trofeë aan die onderskeie top graad 12 leerlinge, ...   Lees meer

Algemeen
Porno-kanale in weegskaal

DIEGENE wat uitgesien het na die drie “kaalbaskanale” wat in Januarie in die land beskikbaar moes wees, gaan eers vir goedkeuring moet wag. Die hooggeregshof in Johannesburg het verlede week beslis dat TopTV geen pornografiese kanale sonder die toestemming van die Onafhanklike Kommunikasie- ...   Lees meer

Howe
Köhnke-moordsaak hervat

DIE sloerende moordsaak waarin twee mans glo die liggaam van hul slagoffer aan die brand sou gesteek het, het verlede week in die Hoërhof hervat. Mnre. Domingo Zuzee da Costa en Joseph Wasuka Nunda staan tereg op ’n klag van die moord op mnr. Ralph Köhnke (35), ...   Lees meer

Howe
Verkragting: pa pleit onskuldig
© Republikein

“ONS indruk was dat die baba fisies en seksueel mishandel is.” So het die mediese verslag van die 5-maande oue babaseuntjie gelees wat na bewering saam met sy tweelingsussie deur hul pa op 10 Junie 2007 op Karibib verkrag is. Die seuntjie het as gevolg ...   Lees meer

Howe
Teko-trio: Saak weer uitgestel
© Republikein

REGTER Alfred Siboleka het in die Hoërhof die saak van die Teko-trio wat van die multimiljoendollar bedrogsaak by die Ministerie van Finansies beskuldig word, tot 11 April uitgestel. Die drie beskuldigdes is me. Teckla Lameck, haar vennoot, mnr. Jerobeam Mokaxwa en die Chinese burger, mnr.   Lees meer

Kommentaar
Tendertameletjie

HERNUDE uitstel met die toekenning van die omstrede tender vir die oprigting van die Neckertaldam kan vir sommige ’n positiewe aanduiding wees dat die dikwels gekritiseerde Tenderraad hierdie keer sy bes gaan doen om nie ’n aanvegbare besluit te neem nie. Hoe meer haas, ...   Lees meer

SMS'e
SMS'e

‘Perde wreed mishandel’ Mens word met afgryse vervul oor die blatante dieremishandeling op die voorblad van Vrydag. Jy sien hoe smeek die omgevalde perd om hulp! Wat ’n skande dat niemand hom by die padblokkades voorgekeer het nie, dan kon die stomme diere vroeër gehelp gewees het.   Lees meer

Ek sê maar net
Mooi herinneringe is van groter waarde as aardse besittings

EENMAAL lank gelede op ’n somersaand het reëndruppeltjies soos trane van geluk oor die voorruit van ’n koddige, geel karretjie gerol, of so het dit vir ons gelyk omdat ons jonk en bly was om mekaar te ken. Ons het sosaties by ’n padstal gekoop en vir ure lank ...   Lees meer

Die Mark
Staatseffekte ‘veilige hawe’

MET die internasionale ekonomie wat om die minste te sê onstuimig en onvoorspelbaar is, draai al hoe meer beleggers na staatseffekte omrede hulle dit as ’n veilige hawe sien. Volgens ’n ontleder van Simonis Storm Securities, mnr. Romé Mostert, is staatseffekte vaste rentedraende effekte.   Lees meer

Die Mark
Selfoontoring: plan maak steeds opslae
© Republikein

TALLE inwoners van Ludwigsdorf het Donderdag opnuut hul misnoeë oor MTC se beplande Bowker Hill selfoontoring verklaar omdat glo nie aandag aan hul klagtes gegee word nie. “Ná die eerste voorstel was die area waar die torings opgerig word en die gesondheidsimpak ...   Lees meer

Die Mark
FNB encourages savings, rather than loans

FOR most Namibians it is back to school and back to work after the festive season. After the great indulgence, it seems as if many are now looking at ways and means to cover up their over-spending and to try and get out of debt. Herman Reinders, Area Manager ...   Lees meer

Die Mark
Bateman’s laboratory testwork for MINTEK Pilot Plant announced

TORONTO, Ontario – Minemakers Limited, UCL Resources Limited and Tungeni Investments c.c. (“Tungeni”), the joint venture participants in the company Namibian Marine Phosphate (Pty) Limited (“NMP”), announced on Friday the issue of the Testwork Report dated ...   Lees meer

Motors
Fiat introduces Southern Africa’s most affordable cabriolet

FIAT’S retro-inspired 500 has raised the stakes with the introduction of the country’s most affordable cabriolet. The Fiat 500c 1.2 undercuts the competition with a price tag of about N$175 000. Despite its affordability it remains surprisingly practical, ...   Lees meer

Motors
GM explores windows of opportunity

DETROIT – Got backseat boredom? DVD players and Game Boys are so five years ago, but a new concept in rear seat entertainment technology that uses the windows themselves could replace squirminess and snoozing with interactive scribbling, sweeping and pinching.   Lees meer

Sport
Onder 17-meisies gelykop teen SA
© Francois Poolman

DIE onder 17 nasionale vrouesokkerspan het Saterdag in Windhoek met 1-1 gelykop teen Suid-Afrika in hul eerste ontmoeting in die eerste kwalifiserende rondte van die Fifa o.17 vroue Wêreldbeker gespeel. Die jong Brave Gladiators is een van 12 Afrika-spanne insluitend Kenia, ...   Lees meer