Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


8 Februarie 2012

Bruidspaarkompetisie in volle swang


Sien fotos hier

Kollig 2 Februarie

Die Weer


Videonuus


Finse universiteit skenk voertuie

Videonuus


Die onkruid waai op Nkurenkuru

Videonuus


Landskapkuns

Advertensie

Kraakvars: Jou NSSCO-uitslae


Graad 12 Full time & Part time

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

23.08.2010

© Placido Hilukilwa

Politiek en Nasionale Nuus
Molesmakers skuif

OPSTANDIGE jeugdiges uit Namibië se vryheidstryd wat Vrydag uiteindelik in opdrag van die Kabinet in ’n groot, gesamentlike operasie deur die polisie en weermag finaal uit ’n tentekamp op Berg Aukas verwyder is en nou kla dat hulle “in die bos” sit, het volgens die permanente sekretaris van Jeug, ...   Lees meer

Hoofstories

© Anneli Erasmus
Erongo
Brandweermakietie by kus

’n NUWE munisipale brandweerstasie wat met meer as N$8 miljoen van Swakopmund se belastingbetalers opgerig is, is deur Swapo gebruik om sy verkiesingsveldtog vir plaaslike owerhede op die vakansieoord te loods. Dit het ’n gebou in omstredenheid gedompel wat ...   Lees meer

© Theo Gurirab
Algemeen
Rooivlagdag gevier

Die OvaHererosprekende gemeenskap van Namibië het gister in groot getalle na Okahandja opgeruk waar die 87ste Rooivlag-herdenkingsfees gevier is. Die dag is spesiaal in die geskiedenis van die OvaHerero omdat dit gekoppel word aan die dag waarop opperhoof ...   Lees meer

Nuus

Politiek en Nasionale Nuus
Nujoma: Vat die grond
© Sanet de Waal

TERWYL die Ministerie van Grond en Hervorming werk aan ’n nuwe stelsel om grond vir hervestiging te bekom, het oudpresident Sam Nujoma Saterdag die ondervoorsitter van die Nasionale Raad en raadslid van die Khomasdal-Noord kiesafdeling, me. Margareth Mensah- ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Toets TransNamib, eis karweier se werkers
© Dani Booysen

WERKERS van TransNamib het die vervoervakbond Natau na die onderhandelingstafel terug gestuur met die opdrag om rotsvas by eise vir salarisverhogings van 12 tot 13% te staan. Die karweier bied tans net 3,5 tot 5% aan. Oor ’n moontlike staking was werkers egter diep verdeeld, ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Hersien beleid teen werkloosheid

DIE land se huidige benadering teen werkloosheid is nie volhoubaar nie en voortsetting daarvan moet nie eens oorweeg word nie. Mnr. Herbert Jauch, navorser van die Instituut vir Arbeidshulpbronne en -navorsing (LaRRI), het die mening in sy lesing oor die politiek ...   Lees meer

Misdaad
Sewejarige sterf
© Republikein

DIE polisie van Windhoek is op soek na die bestuurder van ’n bakkie wat laat Saterdagnag deur ’n blikhuis in die Otjomuise-woonbuurt gery en die dood van ’n sewejarige meisie veroorsaak het. Die ongeluk het omstreeks 23:30 plaasgevind toe die bakkie se ...   Lees meer

Algemeen
Ongeluk eis bekende
© Verskaf

’n BEKENDE in Namibiese sport- en vervoerkringe is dood ná ’n ongeluk met ’n vierwielmotorfiets in die veld naby Okahandja. Die 37-jarige Jannie Boshoff (foto), wat vir Namibië skolerugby gespeel en later sy pa, Bossie, met die bestuur van Boshoff Transport gehelp het, ...   Lees meer

Howe
Boois weer in hof
© Republikein

DIE dag nadat Namibiërs hul kruisies in die November-verkiesing getrek het, sal die omstrede goewerneur van die Karas-streek, mnr. Dawid Boois, in die streekhof op Keetmanshoop op 24 klagte van selfverryking verskyn. Namibiërs gaan vanjaar op 27 en 28 November ...   Lees meer

Howe
Uitslag van appèlaansoek moet wag
© André le Roux

DIE staat sal tot 6 September moet wag voordat Regter Marlene Tommasi ‘n aanduiding sal gee of daar teen haar bevinding om die voormalige sekretaris van die Nasionale Vergadering (NV), mnr. Simon Nama Goabab, en sy medebeskuldigde, mnr. Abraham John George, ...   Lees meer

Howe
AG moet oor beesdiewe besluit
© Republikein

DIE saak van die sewe mans wat daarvan verdink word dat hulle 350 beeste ter waarde van miljoene dollar in die Okahandja-distrik gesteel het, is tot 8 Oktober uitgestel in afwagting op ‘n besluit van die Aanklaer-generaal oor in watter hof die sake verder aangehoor moet word.   Lees meer

Opvoeding
Ope en afstandsonderrig al belangriker
© Republikein

DIE hegte integrasie van akademiese, beroepsgerigte en tegniese skoling is al uitweg vir opvoedkundige stelsels soos dié in Namibië, waar groot massas burgers nie voltyds hul skoolloopbane kan voltooi of verder kan gaan studeer nie, maar van ope en afstandsonderrig ...   Lees meer

Skolenuus
Storieboeke vir skooltjie op Rehoboth
© Ellanie Smit

Sowat veertig storieboeke is deur Namibre aan die Primêre Skool Origo op Rehoboth geskenk sodat die skool sy biblioteek tot ‘n volwaardige mediasentrum kan uitbrei. Aangesien Rehoboth net een openbare biblioteek het en dit nie op standaard is om as ‘n hulpbron- ...   Lees meer

Kompetisies
Bokke leef swaar in Drienasies

Suid-Afrika het reeds sy kanse in die Drienasiereeks verspeel en Saterdag se wedstryd in Soweto opnuut in die doodsnikke met 29-22 teen Nieu-Seeland verloor. John Smit, die Springbokkaptein, het sy honderdste toets gespeel en erken dat hy vir die verloor verantwoordelikheid neem.   Lees meer

Kompetisies
Gondwana is altyd vakansietyd
© Gondwana Collections

’n PRYS van etlike Namibiese dollar wag elke maand vir ’n gelukkige leser van Republikein in die Gondwana SMS-kompetisie. ’n Wegbreekkans van 12 dae by enige van die Gondwana Collection is elke maand op die spel en die wenner kan boonop drie familie-lede óf vriende saamneem.   Lees meer

Kommentaar
Beslissende optrede

DIT is baie bedagsaam en ’n vars bries dat die Staatshoof, President Hifikepunye Pohamba, ’n boodskap deur die Namibiese media aan Namibiërs stuur om sy waardering te betuig vir die boodskappe van gelukwensing en welwillendheid wat mense en instansies ...   Lees meer

Ek sê maar net
‘n Warm werklikheid by Binnelandse Sake
© Republikein

DIE blote gedagte aan ‘n besoek aan die Ministerie van Binnelandse Sake en Immigrasie, is genoeg om enige mens ‘n hol kol op die maag en ‘n yslike hoofpyn te gee. Soos die meeste Namibiërs het ek ten minste een keer in vyf jaar ‘n afspraak ...   Lees meer

Die Mark
Sake groei deur netwerkgeleentheid

HOEWEL Namibië ’n klein ekonomiese speler in die wêreld is vanweë beperkte hulpbronne en vaardighede, is die Namibia Business Drive (NBD) van mening dat die land oor alle middele beskik om enige produk of diens te voorsien. Namibiese besighede kan bydra ...   Lees meer

Sport
Rolbal skitter in Harare
© Boet Matthews

GRAHAM Snyman van Namibië bly die enkelspelkoning van Afrika-rolbal. Die veteraan het Saterdag sy goue titel met welslae by die Afrika Statekampioenskap in Harare verdedig ná ’n uitmergelende uitdunsessie van ses wedstryde waarna hy opnuut as kampioen in die mans enkelspel bekroon is.   Lees meer

Sport
Skolerugby sorg vir dis soos min!
© Boet Matthews

’n KLEMVERSKUIWING van rugbykrag, ’n besondere gees en boodskap van bemoediging het die naweek se Metropolitan Raadsbeker- eindstryde gekenmerk wat voor duisende geesdriftige ouers en ondersteuners in die Hage Geingobstadion beslis is.   Lees meer