Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


22 Februarie 2012

Bruidspaarkompetisie in volle swang


Sien fotos hier

Kollig 16 Februarie

Suiderland 14 Februarie

Die Weer


Videonuus

Strandresies deur Jana Nel

Videonuus


Sussa en die Spanjoel, deur Anri Rohmann

Videonuus


Lugramp op Hosea Kutako nageboots

Advertensie

Kraakvars: Jou NSSCO-uitslae


Graad 12 Full time & Part time

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

20.01.2012

© Verskaf

Algemeen
Perde wreed mishandel

PERDE-eienaars en -liefhebbers is gister met afgryse vervul toe ses ontwaterde perde en een vul met veelvuldige beserings op ’n sleepwa by die Reitklub op Okahandja aangekom het. Volgens inligting was die eienaar van die perde met die diere vanuit die Karasburg- ...   Lees meer

Hoofstories

© Republikein
Misdaad
Besemstokmoord in tronkselle

JALOESIE in ’n klaarblyklike liefdesdriehoek agter die tralies was glo die motief vir die moord op ’n gevangene wat Woensdag helder oordag in die Windhoekse sentrale gevangenis gepleeg is. ’n Man wat vermoedelik ’n seksuele verhouding met een van die twee beweerde moordenaars wou beëindig, ...   Lees meer

Algemeen
Blaas, sê die baas

BLAAS in die pypie bepaal nou of jy by jou werk kan bly of gly. Al hoe meer maatskappye in Namibië toets deesdae voor en ná werk hul werknemers se alkoholvlakke. Die meeste myne in die land het reeds die maatreël vir werkveiligheidsredes ingestel met werknemers wat in die pypie moet blaas.   Lees meer

Nuus

Howe
Ndaumbwa voor oor plaasmoord
© Republikein

DIE saak waarin ’n 23-jarige man op die moord van die 75-jarige me. Waltraut Hedwig Hanna Volkmann van die Grootfontein omgewing teregstaan, het vroeër die week in die Hoërhof op Oshakati voor Regter Marlene Tommasi begin. Mnr. Abisai Ndaumbwa word van moord, ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Goeie reën in Noorde
© Jan Poolman

WYD verspreide reënbuie in die noorde van die land het vir die tweede agtereenvolgende dag sopnat toestande tot gevolg gehad. Op Okahao is 129 mm reënval binne 48 uur gemeet en die volgehoue reën het inwoners se lewens ontwrig.   Lees meer

Algemeen
Kladboeke vir onderwyssektor
© Marlize Rautenbach

SHOPRITE staan vandag aan die spits van ’n drieledige ooreenkoms om beslag te gee aan onderwysontwikkeling deur die betrokkenheid van die private sektor, insluitend Newsprint Namibia, en die Ministerie van Onderwys wat vanaf vandag sowat 300 000 kladboeke ...   Lees meer

Algemeen
Ashoop-ongeluk: eis kom teen NamPower
© Marlize Rautenbach

BYNA twee jaar nadat ’n seun by die ashope by die Van Eck-kragsentrale in ’n gat vol vuurwarm as geval en ernstige brandwonde opgedoen het, gaan die gesin nou vir NamPower siviel dagvaar. Die ongeluk het in Oktober 2009 gebeur toe die 13-jarige Jaco Dreyer ...   Lees meer

Algemeen
Ma se doodstryd by hospitaal

“AS die verpleegsters en dokters by die ongevalle-eenheid was, sou my ma nog gelewe het,” het ’n hartseer Charlene van Wyk (17) gister gesê oor haar ma, die 44-jarige Me. Annemarie van Wyk van Rehoboth, se dood Saterdagoggend. Sy vertel dat haar ma die ...   Lees meer

Gesondheid
Egpaar saam op operasietafel
© Marlize Rautenbach

“EK het die kans om my kinders se pa vir hul terug te gee en ek kan weer my man terugkry.” Dit was vir die dapper Liezl van Schalkwyk van Windhoek genoeg motivering om te besluit om as nierskenker vir haar man, Piet, op te tree. Piet ly aan ’n geneties ...   Lees meer

Algemeen
Goeie reën, vroeë winter lê voor

BO-NORMALE reën kan vanaf Februarie tot middel Maart oor die grootste deel van Namibië voorkom, terwyl ’n koeler laatsomer en vroeë winter ook op die land se weerspyskaart in die komende maande is. Die enigste gebiede wat in die volgende sowat sewe weke moontlik heelwat minder reën gaan kry, ...   Lees meer

Algemeen
Rehobothers betoog weer
© Tammy Kleinhans

’n GROEP van vyf mense het laat Dinsdagmiddag by Rehoboth se dorpsraadkantoor met kieries en stokke opgedaag en het hulle volgens een weergawe soos “barbare” gedra. Mnr. Theo Jankowski, die dorp se hoof uitvoerende beampte, sê omstreeks 16:20 het ’n groep ...   Lees meer

Algemeen
Mbanderu's gedenk Munjuku se afsterwe
© Uerikoha Tjijombo

“ONS is deel van die inwoners van ’n land waarin die Grondwet die pilaar van geregtigheid is, en ek rig ’n versoek tot julle om jul volle ondersteuning daaraan te gee.” Dit is die versoek wat mnr. Kilus Nguvauva, Adjunkminister van Visserye en Mariene Hulpbronne, ...   Lees meer

SMS'e
SMS'e

Skoolfonds of nie? Hoe gaan dit by skole lyk as da nie skoolfonds betaal word nie? Dit gaan mos net swakker word. Regering, dink nog ’n maal. Skoolklere se pryse moet verlaag word, hulle maak mense dood en waarheen gaan die geld? Uit die land uit. * * * * * * * * * * Ons, ...   Lees meer

Ek sê maar net
Die maand van bruinpapier, sotte, jêm- en visblikke
© Republikein

SNAAKS hoe sekere dinge in ons snelveranderende wêreld oor dekades heen die pas markeer. Die klanke van “Stille Nag” het skaars weggesterf en die vrugtekoek is nog nie opgeëet nie, dan gryp die nuwe jaar jou aan die kraag en sleep jou na die winkelrakke vol skoolbenodigdhede en skryfbehoeftes.   Lees meer

Toerisme en omgewingsake
Ysterkruis gemaak van lap
© Republikein

TYDENS die Napoleontiese oorloë vanaf 1799 tot 1815 toe Napoleon teen verskeie Europese nasies oorlog gevoer het, het keiser Friedrich Wilhelm III van Pruise op 10 Maart 1813 die Ysterkruis in drie klasse vir die eerste keer ingestel. Pruise was in daardie stadium in ’n oorlog met Frankryk onder Napoleon gewikkel.   Lees meer

Die Mark
Hoogste voertuigverkope vir Desember in 2011 behaal

VOERTUIGVERKOPE in Namibië het in Desember die hoogte ingeskiet met ’n totaal van 1 177 eenhede wat verkoop is. Volgens ’n verslag van Simonis Storm is dit nog die meeste voertuie wat ooit in die land in Desember verkoop is. “Desember het gewoonlik ...   Lees meer

Die Mark
Shoprite spog met hoë omset

KAAPSTAD. – Die Shopritegroep het goeie nuus so vroeg in die jaar: sy verkope het in die tweede helfte van verlede jaar goed verstewig. “Ons het in die feestyd sterk omsetgroei behaal. Slegs in Desember het verkope met 15,5% teenoor die vergelykende maand in 2010 gestyg.   Lees meer

Die Mark
Air Nam vir eers vry van koolstofbelasting

AIR Namibia sal nie in die afsienbare toekoms onderhewig wees aan die gewraakte koolstofbelasting nie, wat met ingang van 1 Januarie vanjaar ingestel is op lugrederye wat in die Europese Unie (EU) opstyg of land. Volgens Air Namibia se hoof van korporatiewe kommunikasie, mnr.   Lees meer

Die Mark
Nakawa joins Air Namibia

Paul Homateni Nakawa (photo) was appointed as Air Namibia’s new Head of Corporate Communications, effective 2 January 2012. According to a press release by Air Namibia, Nakawa brings along a wealth of experience, which extends from his previous engagement ...   Lees meer

Motors
Cutting edge changes for Mazda3 in 2012

THE Mazda3 recently added a number of enhancements that makes it an even more attractive proposition to customers. “When designing the Mazda3, engineers sought to enhance comfort in a way that would enable the driver and passengers to enjoy the ride in various driving conditions.   Lees meer

Motors
Castrol Day of Champions ever popular

THE Castrol-sponsored Day of the Champions, which is part of the classic motor racing extravaganza at Zwartkops Raceway, continues to grow in popularity. The number of motorcycles that will be in action on Sunday, 29 January, could total as many as 250. Castrol ...   Lees meer

Sport
Sestien spook dit uit vir Afrika-titel
© Republikein

DIE grootste sokkerskouspel op die vasteland begin môre in Gaboen en Ekwatoriaal-Guinee wanneer 16 lande mekaar in die 2012 Afrika Nasiebekertoernooi die stryd aansê. Die openingskragmeting in die De Bata-stadion in Bata, Ekwatoriaal-Guinee is tussen die tuisspan en Libië (20:30), ...   Lees meer

Sport
Enduro, bank strengthen their winning partnership

BANK Windhoek has renewed its commitment to off-road motorcycle and quad-bike racing for the 2012 season. The NMSF (Namibia Motor Sport Federation) National Enduro series will for the third consecutive year have Bank Windhoek as series sponsor under the auspices of the Namibian Enduro Club.   Lees meer

Sport
Moenie ’n stil sportjaar verwag nie
© Republikein

WIE weet waar Namibiese sportspanne hulle teen die einde van vanjaar op die verskillende wêreldranglyste sal bevind? Enigiemand? Die nasionale sokkerspan, die Brave Warriors, lyk asof hulle die pasaangewers wil wees ná ’n paar uitstekende vertonings verlede jaar en nou onlangs teen Zambië.   Lees meer

Sport
Krieket beplan vir groei in getalle

KRIEKET Namibië is tans besig met sy strategiese beplanning vir vanjaar en volgende jaar, ’n vier jaar beplanningsraamwerk en ’n twee jaar ontwikkelingsplan om die land op kompeterende internasionale vlak te kry. “Een van die belangrikste doelwitte van ...   Lees meer

Sport
Gaby Ahrens is the Windhoek Lager Ambassador for January

NAMIBIAN clay pigeon shooter Gaby Ahrens (photo) has been chosen as the January 2012 winner of the NBL Ambassador initiative. Gaby has won several Southern African national championships over the last years, including the South African and Angolan championships.   Lees meer