20.08.2010 
Erongo Kusekonomie ontplof’n VERDRIEDUBBELING van die kraglading in die ekonomie van Namibië gaan deur die uraanstormloop in die Namib gestuur word.
Ook die belastinggaarder se beursie gaan bult wanneer die miljarde uit die bron binne vyf jaar meer as verdubbel. In die proses gaan ... Lees meer Hoofstories | Politiek en Nasionale Nuus Twak word natROKERS se dae is nou amptelik getel met die Ministerie van Gesondheid en Maatskaplike Dienste wat begin het met die aftel vir die volle implementering van die omstrede Wet op die Beheer van Tabakprodukte.
Dié wet is vroeër die jaar deur President Hifikepunye ... Lees meer |
 | Die Mark Sakelui verras PresidentDIE President van Namibië is op sy 75ste verjaardag deur die sakegemeenskap van Namibië op ‘n verrassingspartytjie trakteer. Kyk ook na 'n fotogallery oor die verjaardagpartytjie. Lees meer |
NuusAlgemeen Jacky (3) gryp harte aan |  DIE ontbering van die driejarige Jacky Siwambo wat vir drie dae en twee nagte in die veld op die plaas Panama naby Hoachanas rondgedwaal het, het die harte van Namibiërs en die wêreld vasgevang.
Die rateltaai seuntjie is nadat hy Woensdag in ’n erdvarkgat ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Sukkeldorpe se status tuimel |  MET verkiesings wat elke dag nog ’n treetjie nader kruip, het Minister Jerry Ekandjo verlede maand beveel dat ’n proklamasie vir die verandering van agt Namibiese dorpe se plaaslike owerheidstatus dringend afgehandel moet word vóór inwoners in November die stembus besoek. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Kiesersopleiding: DMH sit hand by |  DIE belangrikheid van kiesersopleiding in die aanloop tot November se verkiesings vir streekrade en plaaslike owerhede, is gister deur die direkteur van Verkiesings, mnr. Moses Ndjarakana, beklemtoon toe hy ’n nuuskonferensie in Windhoek toegespreek het.
Hy ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus DBV in bekgeveg oor rob-oeste |  SEAL Alert SA, ’n Suid-Afrikaanse diereregtegroep wat teen die rob-oeste by Kaap Kruis gekant is, het glo sy mes in vir die Namibiese Dierebeskermingsvereniging (DBV). Die bekgeveg is so erg, dat die DBV in ’n verklaring homself van Seal Alert SA distansieer. Lees meer |
|
Gesondheid Entstof keer glo kanker |  ’n ENTSTOF teen servikale kanker vir vroue is nou teen ’n meer bekostigbare prys beskikbaar.
GlaxoSmithKline, die maatskappy wat die entstof aan dokters en aptekers verskaf, het aangekondig hulle die prys met 50 persent verminder het.
Die prysverlaging ... Lees meer |
|
Skolenuus Wen met namlish.com by Metropolitan raadsbeker |  METROPOLITAN Namibia as hoofborg van die naweek se raadsbekerfinale gaan die pil verder versoet deur saam met namlish.com foto’s van die aksie by die rugbydag aanlyn te publiseer.
Deur die loop van die dag sal fotohoogtepunte deurgaans op die webwerf gelaai ... Lees meer |
|
Kontreinuus Groot makietie wanneer Gurirab-egpaar 60ste lewensjaar vier |  Die Gurirab-familie van Windhoek en nabygeleë dorpe kom môre in groot getalle vir die eerste keer in die hoofstad byeen vir die 60ste verjaarsdagvieringe van beide pastoor Gotthard Gurirab en sy eggenote, me. Franziska Guriras. “Ons wil môre die Here se onafgebroke ... Lees meer |
|
Algemeen Stil verjaardag vir Premier |  EERSTE Minister Nahas Angula herdenk Sondag sy 67ste verjaardag.
In ’n onderhoud met Republikein wou die Premier geen geheime uitlap oor hoe hy die dag gaan deurbring nie.
“My verjaardag is ’n absolute private aangeleentheid en ek wil nie hê dit moet enige openbare plek in beslag neem, ... Lees meer |
|
Toerisme en omgewingsake “Avonture in Suidwes-Afrika” |  “Eendag, ek het net teruggekeer van Aimab
(of Otjomungundi, net suid van Okaukuejo),
sou ’n avontuur vir my wag wat my later
jare die pynlike rylesse wat ek in Grootfontein
geneem het, laat waardeer het." Lees meer |
|
Kompetisies Gondwana is altyd vakansietyd |  ’n PRYS van etlike Namibiese dollar wag elke maand vir ’n gelukkige leser van Republikein in die Gondwana SMS-kompetisie.
’n Wegbreekkans van 12 dae by enige van die Gondwana Collection is elke maand op die spel en die wenner kan boonop drie familie-lede óf vriende saamneem. Lees meer |
|
Kompetisies SMS “rugby” en jou telling vir Saterdag na 52501 en wen |  DIE SANZAR-huwelik is glo besig om die rotse gevaarlik te nader en straks is daar nie meer ’n Drie- of Viernasie-reeks na die 2015-seisoen nie.
Tussenin wag die Wêreldbekertoernooi aanstaande jaar in Nieu-Seeland en daar is reeds gerugte en beskuldigings daaroor. Lees meer |
|
Ek sê maar net Spinnerakke wyk voor beelde van ou meesters |  DAAI jare se fotograwe was nie sommer so se hierjy’s nie. Dink weer aan ons samesyn in nou die dag se gesprek met ’n noi wat met die hedendaagse digitale goed toor. Wonderlik! Maar ek sê ek weet van beter. Bedoelende die jare van spoelfilms, vergete se kameras ... Lees meer |
|
Die Mark Inflasiekoers styg effens |  “ONS sien nie binne Namibië enigsins wesenlike opwaartse druk op inflasie nie. Die onlangse skerp styging in koringpryse sal beslis op verskeie fronte die inflasiekoers opwaarts druk, terwyl die daling van die brandstofprys darem die impak effens sal temper," sê mnr. Lees meer |
|
Sport Dr. Lemmer wil WHS môre verras |  AS mens na die rekordboeke kyk, is Windhoek Hoërskool die oorweldigende gunsteling om die o.19 Superliga rugbytrofee in die Metropolitan Raadsbekerreeks vir hoërskole vir die 13de keer in 16 jaar in te palm. Hulle kom môre om 18:30 in die Hage Geingob-stadion teen Dr. Lees meer |
|
Sport Premierliga se statistiek vertel eie rugbyverhaal |  DIS maar goed die dae van die abakus is verby, want soos dinge in die MTC Premier-rugbyliga gaan, kan ’n mens skaars met ’n sakrekenaar byhou. Die witwarm liga sorg vir ’n interessante sommemakery nadat die meeste van die agt aanspraakmakers 13 wedstryde agter die blad het. Lees meer |
|
Sport Okatana and Okalongo SS play ball |  IN the final weekend of the 2010 FNB Soccer Classic Clashes, two big games are being hosted in the north tomorrow. Okatana Combined School will host Okalongo Secondary School at their soccer field.
The event kicks off at 09:00 with a friendly match between the u/15 teams of Okatana C. Lees meer |
|
Sport Hokkieprogram: Namibië vs. Zimbabwe | 
A-veld:
14:00 o.18 meisies ZIM A – ZIM B
15:20 o.18 seuns ZIM A – ZIM B
16:40 mans ZIM – NAM B
19:30 o.14 meisies NAM A – ZIM B
20:30 o.14 seuns ZIM – NAM B
21:30 o.18 seuns NAM – ZIM B
B-veld:
14:00 o. Lees meer |
|
Sport Los die gefladder en leer liewer vlieg! |  VERGELYKINGS tref is nou nie Vrypostig se voorgeskrewe Vrydag-resep nie, maar vandag het hy ’n gevoelentheid daar’s iewers ’n vergelyking tussen die gefladder in die duiwehokke van die Brave Warriors en die Springbokke.
Ou Gertjie het hoeka in Sub A in ... Lees meer |
|
|