2.03.2010 
Howe Kiessaak sit laatDIE direkteur van verkiesings, mnr. Moses Ndjarakana, was gister die eerste slagoffer in die verkiesingshofsaak toe dit aan die lig gekom het dat hy hom onder eed in sy hofstukke weerspreek deur eers te erken dat die kieserslys van 822 344 aan politieke partye ... Lees meer Hoofstories | Howe Kishou in verraadgedingREGTER Elton Hof het gister al 26 beweerde skuldbekentenisse in die hoogverraadsaak teen 116 vermeende Caprivi-rebelle as ontoelaatbaar verwerp.
Tot op datum is dit waarskynlik die gevoeligste slag nóg vir die staat se saak, wat die bekentenisse as van ... Lees meer |
 | Algemeen Tiger Reef bly in branders se visierEEN van die gewildste kuierplekke langs die strande van Swakopmund het weer onder die humeurigheid van die see deurgeloop. Dié keer was dit die kombuis van Tiger Reef wat die knie voor die aanslag van die branders tydens springgety moes buig.
Hoë branders ... Lees meer |
NuusVideonuus Rules spelt out for court case |  The Registrar of the High Court of Namibia reads an order by the Judge President on the conduct in a fully packed courtroom before the start of the civil case brought against the Electoral Commission with regards to rampant election discrepancies. Lees meer |
|
Misdaad Onnie vas oor veediefstal |  n ONDERWYSER van die Sekondêre Skool Rooiduin op Aranos en nog ’n beskuldigde het gister in die landdroshof hier verskyn op klagte wat met beweerde veediefstal verband hou.
Hulle is Saterdag in hegtenis geneem.
Die twee is vrygelaat op borg van N$600 elk. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Jeug warm vir Ithana |  SWAPO se Jeugliga het lede van die regerende party by hul onlangse sentrale komiteevergadering op Okahandja herinner dat daar soos sake tans daar uitsien, net een opvolger vir Pres. Hifikepunye Pohamba is – dr. Hage Geingob.
Volgens mnr. Muesee Kazapua ... Lees meer |
|
Algemeen Vergrootglas op NWR-verslag |  DIE jaarverslag van Namibia Wildlife Resorts (NWR) en die finansiële syfers wat ‘n onafhanklike ouditfirma voorberei het vir die staatskorporasie se 2008/ 2009 finansiële jaar, verskil hemelsbreed van mekaar.
‘n Deeglike ontleding dui daarop ... Lees meer |
|
Gesondheid Piechazek-broers se nieroperasies vandag |  WANNEER me. Hanely Piechazek van Windhoek vanoggend haar twee seuns na die teater vergesel sodat die een broer sy nier vir sy siek ouboet kan skenk, is dit met die gerusstelling dat wonderwerke wel gebeur.
Hiervan kan die familie van Daniela von Leipzig wat in November 2008 ’ ... Lees meer |
|
Algemeen Vlak van drie riviere styg |  DIE Zambezi-rivier het gister die vyfmetervlak by Katima Mulilo bereik, volgens die daaglikse rivierverslag.
’n Styging van elf sentimeter het binne ’n dag geskied nadat die vlak van 4,92 meter Sondag tot 5,03 meter gister gestyg het. Die syfer ... Lees meer |
|
Howe Vyf in hof oor staatsvoertuie |  DIE vermeende misbruik van staatseiendom word deur die Teenkorrupsie Kommissie (ACC) vasgevat met vyf staatsamptenare wat gister in die hof verskyn het nadat hulle verlede Vrydag op heterdaad betrap is terwyl hulle regeringsvoertuie misbruik het.
Simon ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Jeugliga lê ook die rottang op Rehoboth in |  SWAPO se Jeugliga het nie net op sy laaste sentrale komitee-vergadering van twee beweerde “Hanse-adjudante” in Mariental ontslae geraak nie, maar ook vir mnr. Adriaan “Adidas” Beukes van Rehoboth om dieselfde rede vir wangedrag geskors. Lees meer |
|
Algemeen Ruiter terug in die saal |  DIE afgelope naweek is die proses van die hervestiging van die Ruiterstandbeeld op sy nuwe standplaas langs die trappe na die Alte Feste-museum voltooi.
Een van die koördineerders van die projek en voorsitter van Kriegsgrebe für Sorge, die plaaslike vereniging wat na alle oorlogsgrafte omsien, ... Lees meer |
|
Videonuus Ruiterstandbeeld staan weer trots |  In Augustus verlede jaar is die wêreldbekende ruiterstandbeeld by die Alte Feste in Windhoek van sy voetstuk gelig, toegedraai in verpakkingsmateriaal en tydelik geberg. In sy plek word die Onafhanklikheidsmuseum gebou.
In die tussentyd is daar hard gewerk ... Lees meer |
|
Landboufokus Olifantverslag met rolspelers bespreek |  DIE verslag oor die olifantprobleem in die noordweste van die land wys duidelik produsente se noodkreet dat dié probleem besig is om handuit te ruk en tot groot verlies vir boere ly.
Mnr. Ryno van der Merwe, president van die Namibiese Landbou-unie (NLU) ... Lees meer |
|
Landboufokus Koue winter verhoog wêreldvraag na pelse |  MET die 13 April-pelsveiling in Kopenhagen, Denemarke, om die draai, heers goeie verwagting onder karakoelprodusente in die land.
Net minder as 80 000 pelse is deur Agra se pelssentrum vir die veiling ontvang en met die grys- en uitskotpelse wat agterbly, ... Lees meer |
|
Landboufokus Kasper Günzel is Meesterakkerbouer |  DIE mielieboer Kasper Günzel en sy vrou, Steffi, wat op die plaas Ludendorf naby Grootfontein boer, is aangewys as die Meesterakkerbouer vir 2010.
Die beoordeling verlede week in die Grootfonteinomgewing was geen geringe taak nie omdat soveel topinskrywings ontvang is. Lees meer |
|
Kommentaar Die laaste grens | oorhandiging van Walvisbaai in 1994 aan Namibië het stil-stil gekom en gegaan, maar dit was een van die belangrike hoogtepunte van Namibiese onafhanklikheid en die standaard wat die jong Republiek in die wêreld gestel het.
’n Veel jonger mnr. Nangolo Mbumba, ... Lees meer |
|
Ek sê maar net ... En nou staan die huis daar met leë oogkaste |  Dis vreemd hoe ‘n mens jou voorberei op iets groots en dan tref ‘n dwarshou jou uit die skerpby-kant wat jy nooit sien kom het nie. Been voor paaltjie óf dalk eerder skoongeboul.
Met die oorhaastige voorbereiding van my eie trek na my nuwe huisie, ... Lees meer |
|
Die Mark Namibië word klein Italië met pastafabriek |  GROTER voorspoed kan geskep word deur die bevordering en uitbreiding van plaaslike vervaardigingsnywerhede om Namibiese verbruikers met plaaslik vervaardigde goedere te voorsien.
Pres. Hifikepunye Pohamba het verlede week Bokomo Namibia se nuwe en moderne ... Lees meer |
|
Sport Bakoond wag op Namibiese rugby |  NAMIBIË het ná nege seisoene sy terugkeer tot die Vodacombekerreeks in Suid-Afrika afgeskop soos hy die laaste keer geëindig het; met ’n nederlaag teen die Griffons.
Saterdag het die Welwitschias hul eerste kennismaking gehad met ’n loesing van 45- ... Lees meer |
|
Sport Pluimbalgroep ná proewe aangekondig |  DIE jaarlikse nasionale pluimbalproewe is die naweek in die SKW-saal in Windhoek gehou. Die proewe was ’n reuse-sukses en die keurders moes kopkrap oor die talentvolle spelers wat genooi was. Uiteindelik is ’n volledige lys spelers aangekondig ... Lees meer |
|
|