2.02.2010 
Politiek en Nasionale Nuus Klein-Aub se groot gatDie swaar reën van die afgelope tyd het ’n sinkgat op Klein-Aub veroorsaak.
Die groot gat het inwoners asook die Ministerie van Myne en Energie in rep en roer nadat die bodem op 21 Januarie vanweë swaar reën tot op die dwarstonnels van die ou kopermyn geval het, volgens mnr. Lees meer Hoofstories | Politiek en Nasionale Nuus Meatco: Mutorwa veroordeel 'woordeoorlog'DIE Ministerie van Landbou, Water en Bosbou het gister ure lank agter geslote deure met die bestuur van Meatco vergader om die “misverstande” en “onnodige woordeoorlog” oor brandpunte soos die slagreus se toekomstige eienaarskap, subsidies ... Lees meer |
 | Politiek en Nasionale Nuus Nuwe komitee moet koshuisspyseniers op hul tone houDIE nuwe waghondkomitee vir voedsellewering aan koshuise het hom Vrydag, te midde van ’n hofgeding oor politieke inmenging in die tenderproses en onthullings oor die lewering van kangaroevleis aan koshuisleerlinge, ferm daartoe verbind om op etiese en ... Lees meer |
NuusPolitiek en Nasionale Nuus NUNW wantrou Regters |  ’n ONAFHANKLIKE kommissie van ondersoek moet die regbank en dalk selfs die Regsdienskommissie suiwer van ondemokratiese en reaksionêre elemente met verskanste belange, sê die Nasionale Unie vir Namibiese Werkers (NUNW).
Die ontstemmende oproep kom ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Voorpunt van Oranje-vloed by Noordoewer |  DIE voorpunt van die vloed in die Oranjerivier het gister laatmiddag Noordoewer bereik, met die verwagte hoogtepunt teen middel volgende week.
Intussen is inwoners langs die laer-Oranjerivier reeds besig om voorbereidings te tref. Swaar reën het die afgelope ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Padsterftes was byna 80 |  BYKANS tagtig mense het die 2009/2010 vakansieseisoen op die land se paaie gesterf teenoor die 69 padsterftes van die vorige jaar.
Oshikoto, Erongo en Oshana is die streke waar die meeste padsterftes voorgekom het met al drie wat tydens die feestyd meer as tien sterftes aangeteken het. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Konsert samel duisende vir Haiti se slagoffers in |  DIE konsert in die park Saterdag het vir die slagoffers van verlede maand se vernietigende aardskudding in Haiti ’n ronde N$29 000 beteken. Hopelik sal die Nasionale Jeugraad, die Namibiese Kamer van Handel en Nywerheid en ander plaaslike rolspelers soos die Bybelse verhaal van die talente, ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Laaste Omeya-wenner |  Me. Eva Barth van Leather Chic in Windhoek is die negende en laaste sms-finalis in die Omeya-kompetisie wat om 16:00 gister ten einde geloop het.
Sy is werklik bly oor die aankondiging en het gesê sy het en haar man het al begin kyk na ’n plekkie ... Lees meer |
|
Skolenuus Onderwys beloon sy bestes |  DIE Ministerie van Onderwys het die afgelope Donderdag die kroon op sy opvoedingsjaar gespan met die uitdeel van pryse aan die land se toppresteerders in 2009. In totaal was daar meer as N$55 000 se prysgeld op die spel.
Die Otjozondjupa- en Omeheke-streek ... Lees meer |
|
Landboufokus Ekonomie en boerdery in Afrika onder die soeklig |  GAAN die ekonomie verbruikers vanjaar weer laat klippe kou en watter geleenthede bied Afrika vir landbouerswat hul vlerke wil sprei?
Dít was die vrae waarop boere verlede week antwoorde gekry het tydens ’n vooruitskouingseminaar deur die Kaiserstraat ... Lees meer |
|
Landboufokus Windhoek-lede sê ja vir Agra-omskakeling |  “DOEN dit; skakel Agra om in ’n openbare maatskappy.”
Só het een van dié koöperasie se lede verlede week in Windhoek gereageer tydens ’n inligtingsvergadering oor die beplande omskakeling van Agra na ’n openbare maatskappy. Lees meer |
|
Lesersbydrae Dansende koedoe vier die reën |  VIDEO: Die woord uitbundig het nuwe betekenis gekry toe dié koedoe al dansend in die watergat rondgespeel het. Schalk Maartens en Frikkie Kröhne het aanvanklik besluit om te gaan jag, maar toe hulle die koedoe se manewales gesien, eerder besluit om dit op video vas te lê. Lees meer |
|
Kommentaar Misplaaste aanslae | NAMIBIË se aansien is nie in die hande van politieke partye, hul manifeste of kandidatelyste in verkiesings nie. Gewoonlik is dit in die hande van doodgewone mense wat hul brood in die sweet van hul aanskyn en ten spyte van goeie of swak administrasie moet verdien. Lees meer |
|
Ek sê maar net Wat gaan bly, want ek kan nie alles laat ry? |  DIS nie maklik nie. Ná tien jaar in my huisie is dit tyd om te groet, my aardse besittings te pak en elders te gaan tent opslaan. Die grootste rede vir die “nie maklik” nie, is dat ek ’n opgaarder van formaat is en dan nog boonop sentimenteel ook. Lees meer |
|
Die Mark Fides Bank Namibia voorsien vir elke Namibiër |  DIE Bank van Namibië (BoN) het aangekondig dat hy ’n voorlopige banklisensie aan Fides Bank Namibia Limited toegestaan het en Fides het nou ses maande om op die been te kom.
Fides Bank Namibia hoop om ’n gaping in die Namibiese mark te vul ... Lees meer |
|
Die Mark Bank Windhoek open sy deure in Oshikango |  BANK Windhoek het sy vlerke verder gesprei met ’n volwaardige tak wat verlede week op Oshikango in die Ohangwena-streek amptelik geopen is.
“Die opening van die tak op Oshikango is nog ’n mylpaal vir Namibië en vir Bank Windhoek,” ... Lees meer |
|
Sport Brave Warriors pak Bafana Bafana! |  DIE Brave Warriors gaan 2010 Wêreldbeker toe! Wel, nie rêrig nie, maar ’n reuseeer het die Namibiese sokkerspan te beurt geval deur genooi te word om op 3 Maart in die amptelike inwydingswedstryd van die splinternuwe Moses Mabhida-stadion in Durban teen ... Lees meer |
|
Sport Walvis Bay gymnastics gears up |  GYMNASTICS equipment worth N$80 000 arrived at the Jan Wilken Sport Complex last week. This internationally approved apparatus is part of the ongoing support of the municipality towards the development of the youth.
“The positive relationship between ... Lees meer |
|
Sport First junior tennis results of 2010 |  THE Namibian Tennis Association hosted its first junior tournament of the new year in Windhoek last weekend.
The results were as follows:
Boys Singles U/10:
Ruan Knoetze beats Liam Minders 8-0.
Girls Singles U/12:
Jessica Riedell beats Anika Henning 1-6/7-6/6-1. Lees meer |
|
|