Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


22 Februarie 2012

Bruidspaarkompetisie in volle swang


Sien fotos hier

Kollig 16 Februarie

Suiderland 14 Februarie

Die Weer


Videonuus

Strandresies deur Jana Nel

Videonuus


Sussa en die Spanjoel, deur Anri Rohmann

Videonuus


Lugramp op Hosea Kutako nageboots

Advertensie

Kraakvars: Jou NSSCO-uitslae


Graad 12 Full time & Part time

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

19.01.2012

© Tammy Kleinhans

Algemeen
Tweede betoging om Pieters te herstel

’n Effens kleiner groep inwoners van Rehoboth as die afgelope Maandag was gister terug in die Hardapdorp se strate om opnuut te betoog ten gunste van die heraanstelling van die omstrede mnr. Bartholomeus (Pietertjie) Pieters as burgemeester. Die vorige opmars ...   Lees meer

Hoofstories

Politiek en Nasionale Nuus
Skoolfonds se dae getel

SKOOLFONDS by staatslaerskole sal na alle waarskynlikheid in die afsienbare toekoms afgeskaf word. Hoe gou ouers by dié opdrag van die Kabinet gaan baat, is steeds onduidelik. Die implementering van die grondwetlike voorskrif meer as twee dekades ná onafhanklikwording ...   Lees meer

© Republikein
Verkiesings
Kieschaos op Oranjemund

DIE unieke werklikhede van Oranjemund en registrasiebepalings in die kieswet het voornemende kiesers in die dorp se plaaslike owerheidsverkiesing met hul hande in die hare gelaat. Die wet bepaal dat net munisipale en telefoonrekeninge as bewys gebruik ...   Lees meer

Nuus

Lesersbydrae
Op julle merke, gereed, leer!
© Andelene von Weidts

VERSKEIE ouers en famililede het kiekies ingestuur van hope boeties en sussies se eerste dag op die skoolbanke. Klik hier om na die fotogalery te kyk.   Lees meer

Videonuus
Roer daai litte met jou video

MET net nog vandag en môre oor waarop lesers ’n vet prys in Republikein en Hi-Fi Corporation se nuusvideokompetisie kan losslaan, het Kelvin Nolte die kans gebruik om te wys hoe hy deur ’n likkewaan gefop is. Die reptiel het “siek gespeel”, maar toe Kelvin met sy videokamera nader kom, ...   Lees meer

Misdaad
Nog ’n klag teen stadsmag
© Uerikoha Tjijombo

LEDE van die Stadspolisie het na bewering Maandag by hul Wanaheda- kantoor ’n jong man ten aanskoue van sy suster aangerand. Bernard Lampert (21) is glo deur ene konstabel Kamati en ene konstabel Mokwena van die Stadspolisie aangerand terwyl hy geboei en hulpeloos was.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Vloedrisiko nie waarskynlik
© Jabus du Toit, Republikein

SLEGS as die hoë reënval in Angola voortduur of na groter gebiede uitbrei, kan ’n vloedrisiko in Namibië ontstaan. Inwoners behoort nogtans gereed te wees sou ’n efundja oor die Namibiese grens spoel. Dit is die raad van die staatshidroloog, mnr. Guido van Langenhove, ...   Lees meer

Misdaad
Vet beloning ná huisinbraak

’n BELONING van N$100 000 word aangebied vir die suksesvolle inhegtenisneming en vervolging van twee vermeende inbrekers wat vroeg gisteroggend by die Windhoek Golf Estate toegeslaan het. Die veiligheidskameras het twee mans (foto) omstreeks halfvier in ...   Lees meer

Algemeen
Impregilo se skarlaken verlede

’n DRUKGROEP op Keetmanshoop het op die vooraand van die Tenderraad se besluit môre oor wie die kontrak van sowat N$2 miljard vir fase een van die Neckartaldamprojek moet kry, aangedring dat dit aan die omstrede Italiaanse konstruksiereus Impregilo SpA gegee word.   Lees meer

Howe
Geen borg vir ‘ontvoerders’
© Jacques du Toit

BORGTOG is gister aan die twee vermeende Swakopmund ontvoerders geweier nadat landdros Bernard Tjatjara gelas het dat dit nie in die openbare belang sal wees om hulle vry te laat nie. Die prokureurs van Veyonne Beukes (23) en Dylan Stramis (18) se oënskynlik ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Rompslomp hou Somaliërs in onsekerheid

DIE dertien Somaliese vlugtelinge wat in die Seeis-polisieselle in aanhouding is, bevind hulle in ’n skaakmatposisie weens burokratiese rompslomp en swak administrasie in die Ministerie van Binnelandse Sake en Immigrasie. Teenstrydige benaderings en gebrekkige ...   Lees meer

Erongo
Parkering ontstel Swakopmunders

ONTSTELDE Swakopmunders het Dinsdag in die middedorp betoog om hul beswaar teen die nuutbeplande ontwikkeling van ondergrondse parkering in die middedorp te toon. Meer as 600 mense het reeds ’n petisie onderteken, volgens mnr. Lucky Gaseb, leier van die demonstrasie.   Lees meer

Algemeen
Só onthou Gobabis vir Johan Kotzé

VIR oudleerlinge van die Hoërskool Wennie du Plessis wat saam met die sogenaamde Modimolle Monster, mnr. Johan Kotzé, op skool was, kom die gruweldade waarop hy teregstaan as ’n groot skok. Kotzé (50) verskyn op 17 klagte, insluitend die gedwonge groepverkragting ...   Lees meer

Kollig
Lui dié foto’s ’n klokkie?

Weens ’n gebrek aan opgetekende inligting oor gewilde plaaslike musiek, is die Stolen Moments argief- en navorsingsprojek op die been gebring en word op Namibiërs se kennis staatgemaak om mense, musiek en meer te identifiseer. Die projek begin met die jare 50.   Lees meer

Kollig
Namibië lewer sangpaar op

Dis nie net die sangers Andra, Juanita du Plessis en Nianell wat so met die bries van die Skedelkus se wêreld oorgewaai het na Suid-Afrika nie. Namibië is ook die oorspronklike tuiste van Hulle. Van wie? Hulle. Hulle is die naam waaronder die sangpaar ...   Lees meer

Kommentaar
Voorligting kan pad wys

’n EFFENS beter prestasie in die Namibiese Senior Sekondêre Sertifikaat op gewone vlak ná die 2011-eindeksamens is te verwelkom, maar steeds niks om oor opgewonde te raak nie. Boonop is die feit dat nagenoeg 1 000 skoolverlaters minder as in die vorige jaar kwalifiseer vir universiteitstoelating, ...   Lees meer

SMS'e
SMS'e

Susters, dokter nie op hul pos Ek wil Rhb se ongevalle se susters bedank vir hulle se onbelangstellende houding. Ek het my ma Saterdag geverloor. Ons het daar ingestap en daar was nie ’n suster om my ma te help nie. Die ontvangsdame moes suurstof gee. Baie dankie vir haar moeite, ...   Lees meer

Ek sê maar net
Die lewensfliek rol voort, skietgate en al!
© Republikein

EN hier is ons nou (amper) almal weer terug op ons se poste, skoolbanke, kluite, trone, mishope? Die ou, nuwe Bastertjie van Rehoboth, ook bekend as “Boetie Twenty-Twelve”, sê amper, want as hy so rondom hom kyk, lyk dit nie vir hom asof al die kollegas ...   Lees meer

Die Mark
Só werk lugrederye se koolstofbelasting

DIE instelling van koolstofbelasting op lugrederye wat in die Europese Unie (EU) opstyg en land sal ’n direkte styging in die prys van vliegkaartjies tot gevolg hê. Hierdie nuwe belasting is sedert 1 Januarie vanjaar reeds van toepassing en die eerste ...   Lees meer

Die Mark
Let hierop tydens werksonderhoud

VERSKEIE faktore moet in gedagte gehou word wanneer jy moet besluit of jy ’n nuwe werk wil aanvaar: die salaris, voordele, titel en selfs hoe lank jy gaan pendel. Hoewel bogenoemde bepalende faktore mag wees, is die belangrikste oorweging egter of jy gelukkig gaan wees by die maatskappy.   Lees meer

Die Mark
Companies that drove the JSE to a record, and two managers who called it right

JOHANNESBURG - The JSE’s All Share Index (Alsi) might finally be at the same level it was in May 2008, but its composition has changed big time. Back in May 2008 it was the resources giants, Anglo American (JSE:AGL) and BHP Billiton (JSE:BIL), that had driven the market to a record high.   Lees meer

Motors
Jeep Wrangler: a new heart, the same soul
© www.carscoop.blogspot.com

THE Jeep Wrangler has now become even more capable both on- and off-road, courtesy of an all-new, more fuel-efficient and more powerful 3.6-litre V-6 petrol engine and a five-speed automatic transmission – both of which it shares with the award-winning Jeep Grand Cherokee.   Lees meer

Sport
Steeds ’n gespook vir Vodacombeker

DIE wedstrydprogram vir die Suid-Afrikaanse Vodacombekerreeks is reeds bekend met die Welwitschias se eerste wedstryd geskeduleer vir 10 Maart teen die Griffons in die Noordwes-stadion op Welkom. Of die kragmeting gaan plaasvind en of die Welwitschias wel in die reeks sal meeding, ...   Lees meer

Sport
De Villiers enjoys golden start

AB de Villiers could not have wished for a better start to his captaincy of South Africa’s limited-overs team as the Proteas secured a one-day series win by beating Sri Lanka in the third Sunfoil one-day international (ODI) in Bloemfontein. De Villiers’s men now hold an unassailable 3- ...   Lees meer

Sport
Special Olympics receives GIZ donation

THE Deutsche Gesellschaft für Internationale Zusammenarbeit (GIZ) donated 3 000 Olympic s Namibia flyers and 8 000 newsletters to the sports organization working with athletes with intellectual disabilities in Namibia. The donation took place in Windhoek on Tuesday.   Lees meer

Sport
NTA starts 2012 with ace performance

THE Namibian Tennis Association (NTB) played host to 104 of Southern Africa’s best junior tennis players at the ITF/CAT Southern Africa Junior Championships which concluded last Saturday. Bob Mould, president of the NTA, said: “We were proud to host this ...   Lees meer