|
|
19.08.2010 
Algemeen Held van HardapDie taai klein driejarige Jacky John Siwambo, is Namibië se jongste oorlewingsheld ná hy na drie dae en twee nagte net geklee in ‘n hempie, ‘n kortbroek en ‘n onpaar tekkies na ‘n geskatte staptog van sowat 30 kilometer, gister deur soekspanne onder leiding ... Lees meer Hoofstories | Toerisme en omgewingsake Spesies oor grense heen beskerm’n GROOTSE oorgrensbewaringsprojek is van stapel gestuur om die uiters bedreigde wildehonde en jagluiperds van Suider-Afrika te bewaar en ’n beter toekoms vir die diere te verseker.
Mnr. Robin Lines, direkteur van die Namibiese Wildehondprojek, skryf in ... Lees meer |
 | Videonuus Trots moet aksie inspireer, benadruk PohambaSADC-BERAAD:“ONS kyk terug met ’n groot gevoel van trots,” het die Namibiese staatshoof en nuwe SADC-voorsitter, Pres. Hifikepunye Pohamba, Dinsdag oor die Ontwikkelingsgemeenskap se prestasies van die afgelope 30 jaar gesê. Lees meer |
NuusPolitiek en Nasionale Nuus Hef aan lê voor vir SADC-lande |  SADC-BERAAD:MET SADC se Windhoek-spitsberaad agter die rug, waar feesvieringe van die ontwikkelingsgemeenskap se dertigste bestaansjaar en herinneringe aan die era van Suider-Afrika se vryheidsoorloë volgens prof. Bill Lindeke oogluikend veel belangriker as ander dwingende onderwerpe op die agenda was, lê hef aan… Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Oop hand vs. gebalde vuis |  SADC-BERAAD:DIE nuwe voorsitter van SADC, Namibië se President Hifikepunye Pohamba, se ope uitnodiging aan ontwikkelingsvennote en buitelandse beleggers om hul gewig meer aktief agter Suider-Afrika se ontwikkelingsplanne te gooi, was Dinsdag ’n dramatiese en direkte teenpool van die omstrede Zimbabwiese staatshoof, mnr. Robert Mugabe… Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus SADC-regstwis op sneltrajek |  SADC-BERAAD:TOENEMENDE druk op SADC-leiers om standpunt in te neem oor Zimbabwe se voortgesette minagting van die ontwikkelingsgemeenskap se streekhof, het die Windhoek-spitsberaad genoop om die hele 12 bykomende maande wat ’n komitee wou hê om die strydpunt finaal ter ruste te lê, met die helfte te sny. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Nuwe doeane-unie op die langebaan |  SADC-BERAAD:VERDERE gesprekke oor een, nuwe doeane-unie vir SADC sal waarskynlik op die vroegste eers in 2012 plaasvind nadat streekleiers in Windhoek met die werklikheid moes vrede maak dat die plan – wat reeds vanjaar vorm moes kry – onuitvoerbaar is solank selfs ’n vryehandelsgebied (FTA) in die streek steeds nie ’n werklikheid is nie. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Voorwaarts SADC, sê Windhoek-beraad |  SADC-BERAAD:ONDANKS oogluikende tekens van politieke stremminge binne SADC was eenheid vir vooruitgang die sentrale boodskap met die afsluiting van die ontwikkelingsgemeenskap se 30ste jubileum-beraad in Windhoek. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Lutherse kerkleier pleit teen skeuring |  SLOERENDE verdeeldheid in die Evangeliese Lutherse Kerk van Namibië (ELCRN) wat selfs deur karakterskending en rugstekery onder die kerkleiers gekenmerk is, is verby die punt waar dit verbloem kan word.
Die euwels binne die hoogste gesag wat ook nou die ... Lees meer |
|
Skolenuus Wen met namlish.com by Metropolitan raadsbeker |  METROPOLITAN Namibia as hoofborg van die naweek se raadsbekerfinale gaan die pil verder versoet deur saam met namlish.com foto’s van die aksie by die rugbydag aanlyn te publiseer.
Deur die loop van die dag sal fotohoogtepunte deurgaans op die webwerf gelaai ... Lees meer |
|
Howe Aanranders skik buite hof |  DIE klag van poging tot moord op die bekende mediese dokter en sakeman van Windhoek, dr. Danie Jordaan, is deur die Prokureurgeneraal se kantoor van die rol verwyder en ‘n skikkingsooreenkoms is tussen dr. Jordaan en die drie mans wat hom in 2008 so ernstig ... Lees meer |
|
Algemeen Twee nog nie uitgeken |  TWEE van die insittendes wat in die brandende wrak van ‘n minibustaxi gesterf het op die pad na Otjiwarongo, kan net deur wetenskaplike metodes uitgeken word.
Die polisie het die name van vyf van die sewe oorledenes wat in die gru-ongeluk tussen die minibus ... Lees meer |
|
Erongo Wilddiewe in Namib aangekeer |  ‘n AGTERVOLGING in die maanlig het drie vermeende wilddiewe hulle feitlik self laat vang toe hul voortsnellende motor Dinsdagaand op ‘n grensplaas aan die Namib oos van Swakopmund gerol het.
Hul gevolglike inhegtenisneming kan ‘n einde maak aan ‘n wildstropery ... Lees meer |
|
Erongo Blink toekoms wink vir vis |  NAMSOV doen sy deel om Namibië se vishulpbronne eg Namibies te maak deur sy verskeie ondernemings. “In reaksie op die Ministerie se teiken van ’n Namibiese karakter vir die midwatervlootbemanning het Namsov groot begrip getoon deur die opleiding ... Lees meer |
|
Erongo Klein spitsseisoen wag in die streek |  ’n SPITSEISOEN in die kleine breek vandag vir die Erongo-streek aan en sal tot minstens 4 September voortduur. Vandag se afskop is die amptelike opening van die Uraaninstituut op Swakopmund. Dit is waar belangstellendes alles oor die opkomende uraanbedryf met sy opleidings- ... Lees meer |
|
Kollig "Benaming Boer in eer herstel" - resensent |  "Etosha ‘n roman: Piet van Rooyen gooi die juk van die polities-onderdanige skrywer af en herstel die benaming Boer in eer" skryf Chrisna Beuke-Muir in haar resensie oor die boek. Lees die volledige resensie en kyk ook na 'n video-onderhoud met Kallie Venzke, op wie die hoofkarakter in die boek gegrond is. Lees meer |
|
Kollig Afrikaans kook by NTN |  Afrikaans kook vir die volgende maand by die Nasionale Teater van Namibië (NTN), met groot name soos Randall Wicomb, Joe Barber, Emo Adams, Altus Theart, Marion Holm en Namibië se eie Serverius Majiedt, wat hul slag op die verhoog kom wys.
Teatergangers kan uitsien na ’ ... Lees meer |
|
Kollig subMission hou konsert |  Die welbekende metalgroep subMission keer môreaand terug na die verhoog om hul nuutste album, Absolution 101, by die Vintage Bar in Olympia bekend te stel. Saam met hulle tree Delusions of Grandeur vir hul eerste vertoning vanjaar op.
“Ons het baie ... Lees meer |
|
Kompetisies Gondwana is altyd vakansietyd |  ’n PRYS van etlike Namibiese dollar wag elke maand vir ’n gelukkige leser van Republikein in die Gondwana SMS-kompetisie.
’n Wegbreekkans van 12 dae by enige van die Gondwana Collection is elke maand op die spel en die wenner kan boonop drie familie-lede óf vriende saamneem. Lees meer |
|
Kompetisies SMS “rugby” en jou telling vir Saterdag na 52501 en wen |  DIE SANZAR-huwelik is glo besig om die rotse gevaarlik te nader en straks is daar nie meer ’n Drie- of Viernasie-reeks na die 2015-seisoen nie.
Tussenin wag die Wêreldbekertoernooi aanstaande jaar in Nieu-Seeland en daar is reeds gerugte en beskuldigings daaroor. Lees meer |
|
Kommentaar Streeksgeleentheid | NAMIBIëRS moet nie die Windhoek SADC jubileumberaad misverstaan en sodoende geleenthede deur hulle vingers laat glip nie. Dit was nie ’n Robert Mugabe- of Zimbabwe-grondhervormingsberaad nie.
President Pohamba is die nuwe voorsitter van SADC en die Minister van Handel en Nywerheid, dr. Lees meer |
|
Ek sê maar net ’n ‘Shortcut’ sonder tjekboek ‘Longdrop’ toe |  Boetie DJESSS, hoezzzittt? Hier aan die deuskant gly die dinge so seepglad soos ’n koekie Sunlight-seep. Dis net skuimbolle en die soete reuk van Airoma se Essence of Floral. Ja djong, ek sit hier oppie longdrop en trek diep teuge aan my Dunhill, gewapen met die kannetjie Airoma. Lees meer |
|
Die Mark Amstel nou in Nam gebrou |  DIE verwisseling van eienaarskap van verskeie reuse internasionale bierbrouers het toegesien dat heelwat gewilde handelsname van die Namibiese mark verdwyn het. Een so ’n handelsnaam was Amstel Lager, die bier wat tot taamlik onlangs in die stal van ... Lees meer |
|
Sport WHS in sewe eindstryde |  SEWE van Windhoek Hoërskool se rugbyspanne het deurgedring na die eindstryde van die landwye jaarlikse Metropolitan Raadsbeker vir hoërskole. Die merkwaardige prestasie wys dat die skool volhou met ontwikkelingsprogramme en identifisering van nuwe talent wat elke jaar sterk deurkom. Lees meer |
|
Sport Warriors begin aanslag vir 2012 |  DIE Brave Warriors begin op die naweek van 3-5 September hul aanslag vir deelname aan die 2012 Afrika Nasiebekertoernooi wat gesamentlik deur Guinee en Gaboen aangebied word. Die Namibiese sokkerspan speel eerste ’n wegwedstryd teen Gambië. Dit is ’ ... Lees meer |
|
Sport FEI World Jumping Challenge |  A successful FE I World Jumping Challenge was held ealier in August at the Gymkhana Club in Windhoek. The event started with the 70 cm, 80 cm and 90 cm to give riders a chance to experience and prepare in the future for the FEI events, where after the warmup ... Lees meer |
|
|