|
|
18.08.2010 
Politiek en Nasionale Nuus SADC soek snelratSADC-leiers se voetslepery met besluite wat burgers van die streek se lewens moet verbeter, moet ‘n einde kry, het Pres. Hifikepunye Pohama van Namibië gisteraand by die afsluiting van die 30ste jubileum spitsberaad van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SADC) in Windhoek geëis. Lees meer Hoofstories | Howe Regter verklaar verbod onwettigDIE polisieverbod op betogings en byeenkomste in Namibië wat tydens die jaarlikse spitsberaad van die Suider-Afrikaanse Ontwikkellingsgemeenskap (SADC) van Maandag tot gister in Windhoek geplaas was, is ongrondwetlik en gevolglik ongeldig.
Die beslissing ... Lees meer |
 | Politiek en Nasionale Nuus Veels geluk, President PohambaPRES. Hifikepunye Pohamba herdenk vandag sy 75ste verjaardag. Lees hier 'n oorsig oor die lewenspad wat hy geloop het en hoogtepunte in sy politieke loopbaan. Lees meer |
NuusPolitiek en Nasionale Nuus TransNamib werkers op staakspoor |  DIE arbeidsmag van Namibië se nasionale karweier, TransNamib, sal na verwagting vandag aan hul vakbond die groen lig gee vir ’n staking indien eise vir aansienlike verhogings in komende weke op dowe ore bly val. Twee maande ná die sperdatum vir ’ ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Namibië goed op koers |  UITSTEKENDE vordering is reeds gemaak met die implementering van die Millennium Uitdaagrekening van Namibië se ontwikkelingsplanne vir die land. Die korporasie wat gestig is om uitvoering te gee aan projekvoorstelle wat deur die Amerikaanse Millennium Uitdagingskorporasie gefinansier word, ... Lees meer |
|
Suiderland Losper los Vleermuys |  DIE stadsklerk van Keetmanshoop, mnr. Paul Vleermuys, is gisternamiddag tydelik van sy pos onthef weens beweerde wangedrag en swak werksprestasie.
Die ondersoek teen die klag van wangedrag sal binne sewe dae afgehandel word, het die burgemeester van Keetmanshoop, ... Lees meer |
|
Suiderland Keetmans se hoës veg oor aanstellings |  DIE spook van etniese verdeeldheid en bevoordeling van sekere groepe is ná ’n vuisgeveg in die raadsaal van Keetmanshoop se dorpsraad opnuut onder die soeklig toe twee strydrosse van die plaaslike bestuur mekaar te lyf gegaan het oor die aanstelling van ’ ... Lees meer |
|
Howe Moordsaak uitgestel |  DIE man wat daarvan beskuldig word dat hy kokende water oor sy ma gegooi het voordat hy haar wreedaardig vermoor het, se verhoor word op 3 Mei volgende jaar voortgesit.
Natangwe Ngatjizeko (31) staan in die Hoërhof tereg op ’n klag dat hy sy 58-jarige ma, me. Lees meer |
|
Algemeen Paspoort voer agt |  ʼn EENDAGAANBOD van Shoprite om stapelvoedsel se prysstygings te versag, is die kettinggroep se Namibiese bonus met agt mense wat vir minder as N$30 vir ʼn feesmaal van hoender en pasta kan aansit. In tye van prysstygings en ‘n brose ekonomiese toestand is dit baie welkome nuus. Lees meer |
|
Skolenuus Raadsbeker op web |  DIE duikslae, drieë en oorwinnings van die komende naweek se finale wedstryde in die Metropolitan Raadsbeker-toernooi sal Saterdagoggend ná die eerste wedstryd op Namlish.com te siene wees. Deur die loop van die dag sal fotohoogtepunte deurgaans op die webwerf ... Lees meer |
|
Opvoeding Mount Etjo-seun presteer |  WIE sou nou kon dink dat die naam van ’n Namibiese seun wat in ’n plaasskooltjie geskool is, op ’n lys van uitblinkers by die Universiteit van Stellenbosch sou verskyn?
Alexander Oelofse is een van vier studente wat N$100 000 se toerusting ... Lees meer |
|
Opvoeding Nuwe graduandi aanwins vir Namibië |  “Vakopleiding is die grondslag van die ekonomie van ‘n ontwikkelende land.”
So het die Minister van Onderwys, dr. Abraham Iyambo, se boodskap gelui wat deur die hoof uitvoerende direkteur van NamWater, dr. Vaino Shivute, aan die graduandi van NamWater se ontwikkeling- ... Lees meer |
|
Erongo Namibiëse visbedryf onder top in Afrika |  NAMIBIË beklee ’n trotse plek onder die top tien van Afrika se visproduserende lande. Die visbedryf se jaarlikse produksie per kop is ook een van die hoogste op die vasteland. Die lof is deur die Minister van Visserye en Mariene Hulpbronne, mnr. Bernhard Esau, ... Lees meer |
|
Toerisme en omgewingsake Journey between two great waterfalls |  The rough four-by-four route between the Ruacana Falls and the Epupa Falls in the remote northwest of Namibia traverses some of the most spectacular scenery in Namibia.
Covering about 120 km, the track at times winds close to the Kunene River which is ... Lees meer |
|
Kompetisies Gondwana is altyd vakansietyd |  ’n PRYS van etlike Namibiese dollar wag elke maand vir ’n gelukkige leser van Republikein in die Gondwana SMS-kompetisie.
’n Wegbreekkans van 12 dae by enige van die Gondwana Collection is elke maand op die spel en die wenner kan boonop drie familie-lede óf vriende saamneem. Lees meer |
|
Kompetisies SMS “rugby” en jou telling vir Saterdag na 52501 en wen |  DIE SANZAR-huwelik is glo besig om die rotse gevaarlik te nader en straks is daar nie meer ’n Drie- of Viernasie-reeks na die 2015-seisoen nie.
Tussenin wag die Wêreldbekertoernooi aanstaande jaar in Nieu-Seeland en daar is reeds gerugte en beskuldigings daaroor. Lees meer |
|
Kommentaar Waar is die vroue | DIE krisis van werkloosheid, armoede en ontwikkeling is nie so eenvoudig as om net ’n paar fabrieke op te rig en dan agteroor te sit, want die probleem is opgelos nie. In Namibië met sy verpolitiseerde samelewing moet die Regering aan die een kant ontwikkeling ... Lees meer |
|
Ek sê maar net ’n Land sonder baasspeurder of PI? |  HOE meer ou Dapperrerige Daniëltjie dag in en uit deur die k’rante blaai, hoe groter groei die gedagtenis dat ons hier in Namibië miskien ’n bahôrlike baasspeurder skort. Net om finaal party duistere geheime in landsbelang te deurgrond en die dossiere van ’ ... Lees meer |
|
Die Mark ‘Ontwikkel land se eie vernuf’ |  STANDARD Bank Namibia sal N$1,3 miljoen oor die volgende vyf jaar in sy Investing in Academic Excellence program belê om die akademiese prestasie van graad 10 en 12 leerlinge te verbeter. Tydens die bekendstelling van die projek het die Adjunkminister van Onderwys, dr. Lees meer |
|
Sport Namibiërs beklink die goues in Harare |  NAMIBIESE rolbal het hom die week in ’n blitzkrieg in die annale van Afrika-rolbal gevestig met skitterende vertonings in die vroue parespel (goud) asook die mans se driespel (goud) en parespel (bronsmedalje). In die mees gesogte rolbalkompetisie op die vasteland, ... Lees meer |
|
Sport Gholfunie verwelkom Absa |  SPANNING, opwinding en selfs trane kan die naweek verwag word wanneer die jaarlikse klubkampioenskap by die Windhoek Buitekluboord se gholfbaan plaasvind. Oor twee dae gaan die kaf van die koring geskei word. Vanjaar se gholftoernooi oor 36 putjies vir mans en vroue word moontlik gemaak deur Absa, ... Lees meer |
|
|