Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


8 Februarie 2012

Bruidspaarkompetisie in volle swang


Sien fotos hier

Kollig 2 Februarie

Die Weer


Videonuus


Finse universiteit skenk voertuie

Videonuus


Die onkruid waai op Nkurenkuru

Videonuus


Landskapkuns

Advertensie

Kraakvars: Jou NSSCO-uitslae


Graad 12 Full time & Part time

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

11.03.2010

© Ute von Ludwiger

Lesersbydrae
Fotofees van 'n unieke land

Die donkie(kar) is ’n wonderlike ding! En so maak ’n mens met ’n pap wiel. Ute von Ludwiger het op die pad tussen Outjo en Kalkfeld op die petalje afgekom. Die domkrag in die geval was die plank van die bankie waarop die donkiekardrywer sit!   Lees meer

Hoofstories

© Niël Terblanché
Algemeen
Konsternasie op die stasie

KONSTERNASIE het naby die spoorwegstasie in Windhoek losgebars toe ’n slang op die dak van die Ministerie van Veteranesake gewaar is. ’n Gewapende reaksie-eenheid van minstens een sekuriteitsmaatskappy en ’n brandweervoertuig van Windhoek ...   Lees meer

© Dani Booysen
Howe
Appèlhof moet sê oor Josea-bates

BYNA vyf jaar ná die Avid-skandaal woed die stryd voort om tientalle miljoene dollar se staatsgeld van die Maatskaplike Voorsorgkommissie (SSC) te herwin wat na bewering wederregtelik in die sak van mnr. Nico Josea beland het. Die Appèlhof het gister argumente begin aanhoor in ’ ...   Lees meer

Nuus

Videonuus
Konsternasie op die stasie
© Republikein

Mnr. Percy Openshaw van die Crisis Response veilighedismaatskappy verduidelik waarom werknemers van die Ministerie van Veterane Sake naby die spoorwegstasie in Windhoek byna ‘n uur laat vir werk was. ‘n Staatsamptenaar het na die petalje die ...   Lees meer

Howe
Regspan wag net op hoogste hof
© Republikein

DIE nege opposisiepartye se kennis van appèl teen die verwerping van die aansoek om die uitslag van die verkiesing van lede van die Nasionale Vergadering nietig te laat verklaar, sluit ook appèl teen die regskoste in. Agt van die aansoekers het besluit ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Premier vra vrede
© Republikein

DIE Eerste Minister, mnr. Nahas Angula, het gister in die Nasionale Vergadering (NV) toegetree tot die verkiesingsdebat en ’n beroep op opposisiepartye gedoen om hul hofgeding in die Hooggeregshof te laat vaar. In ’n buitengewone toespraak ...   Lees meer

Misdaad
Ludik spring in by ‘toorsaak’
© Republikein

DIE hoof van Namibië se forensiese instituut, dr. Paul Ludik, gaan self ondersoek instel na die oorsaak van vyf sterftes in die Kavango. Volgens inwoners van die Shinunga-nedersetting is die sterftes die werk van toorkuns is. Adj.komm. Hophni Hamufungu, ...   Lees meer

Tuisblad
Groen lig vir belasting-blaaskans
© Republikein

GOEIE nuus vir Namibië se belastingbetalers is dat die Minister van Finansies uiteindelik gister, byna ’n jaar ná dit in die Nasionale Begroting in die vooruitsig gestel is, ’n wetsontwerp ter tafel gelê het om wysigings aan die wet op inkomstebelasting ’n werklikheid te maak.   Lees meer

Howe
Uitspraak voorbehou in Rittersaak
© Republikein

DIE Hoërhof-aansoek waarin Namfisa probeer om ’n vonnis teen hom vir ’n betaling van digby die N$1 miljoen aan sy voormalige hoof uitvoerende beampte, mnr. Rainer Ritter, tersyde gestel te kry, het Dinsdag met die aanvang oor ’n tegniese hekkie gestruikel.   Lees meer

Algemeen
Nuwe reëls vir belastingtjeks
© Republikein, not for redistribution

TJEKS uitgemaak deur die Ministerie van Finansies vir die terugbetaling van belasting of die vereffening van dienste deur leweransiers sal vanaf 1 April nie meer oordraagbaar wees nie. Mnr. A. M. Manyando, segsman vir die Ministerie, het by navraag gesê ...   Lees meer

Gesondheid
Waak teen nierversaking
© www.arizonatransplant.com

VANDAG is Wêreldnierdag en dr. Ockie Oosthuizen, ’n nierspesialis van Windhoek, se boodskap aan Namibiërs is om die nodige voorsorgmaatreëls te tref om kroniese nierversaking te verhoed. “Bewusmaking van nierprobleme- en nierversaking sowel as die voorkoming daarvan, ...   Lees meer

Erongo
Desemberseisoen in Maart?
© Anneli Erasmus

Die Desemberseisoen in Maart? Dis hoe die swemplek in die Mole Sondag gelyk het toe ’n hittegolf Swakopmunders see toe gejaag het. Die strand en swemplek in die Mole het gewemel van mense en kinders het in hul poel by die grasperk baljaar. Volgens die ...   Lees meer

Erongo
Seniors bou kerk in ’n japtrap
© Republikein

DIE 21 lidmate van die Nederduitsch Hervormde Kerk op Hentiesbaai se jare stap al ’n bietjie aan, maar aan durf ontbreek dit nie. Daarom word ’n eie kerk nou op die vakansieoord gebou. Die gemiddelde ouderdom van die minder as twee dosyn lidmate is 67 jaar, ...   Lees meer

Erongo
Egpaar koning langs viswater
© Republikein

’n EGPAAR van die hengelklub Kingfisher, Herman en Delita Krauze, het presteer deur die eerste plekke in die afdeling vir mans en vroue in te neem toe die eerste skof van die Namibiese klubkampioenskappe in Februarie afgehandel is. Die kampioenskappe word oor vyf byeenkomste beslis.   Lees meer

Kollig
Ruan de Waal vir Sama benoem

Die jong Namibiër Ruan de Waal is pas benoem vir ’n Suid-Afrikaanse Musiektoekenning (Sama) vir sy album, Bietjie Nader, wat verlede jaar uitgereik is. Die album is benoem in die kategorie “Beste Sokkie Album van die Jaar” en Ruan ding om ...   Lees meer

Kollig
Miriam en Ponti op pad na Duitsland

Die ontluikende sangers Miriam George en Ponti Dikuua hou hul land se naam hoog nadat hulle deur die Namibiese ambassadeur in Duitsland genooi is om ’n reeks konserte in en rondom Berlyn aan te bied. Een van die hoogtepunte is hul deelname aan die Classic Young Star International- ...   Lees meer

Kommentaar
Presidensiële voorreg

DIT is nie verbasend dat in ’n groeiende demokratiese kultuur gespekuleer word oor die samestelling van die kabinet van die Staatshoof, Pres. Hifikepunye Pohamba, vir sy laaste termyn nie. Spekulasie is egter al wat dit kan wees. Namibiërs het nie gister ...   Lees meer

Ek sê maar net
Koffie: pit in ou pype en vlooie in die maag!
© Republikein

KOFFIE of tee? Die vraag duik op tussen ‘n paar ontbytpêlle van albei geslagte waar koffie en tee gedrink word. “Dis ‘n kwessie van seks,” laat David die mense amper in hul drankies verstik. “Koffie het die karakter van ‘ ...   Lees meer

Die Mark
Rekeningkunde as loopbaan
© Francios Olivier

STUDENTE in rekeningkunde het vandeesweek tydens Namibië se eerste Nasionale Rekeningkunde- beroepskou die geleentheid gehad om van nader kennis te maak met die verskillende beroepe wat op hierdie gebied gevolg kan word. Die Instituut van Geoktrooieerde ...   Lees meer

Sport
Boksaand beloof net die beste
© Boet Matthews

’n OPWINDENDE bokstoernooi van Nestor Tobias se Sunshine Akademie word weer op 20 Maart ter viering van Namibië se 20 jaar van onafhanklikheid by die Windhoek Buitekluboord afgewag. In die volgestopte program met nege watertandgevegte gaan die hare behoorlik ...   Lees meer

Sport
Kudus Rugbyklub onoorwonne op Kaapse toer

Kudus Rugbyklub het gewys dat hy reg is vir die komende MTC Premierligaseisoen toe hy aldrie sy wedstryde op sy weeklange toer na die Paarl gewen het. Die toer het as voorbereiding gedien vir die liga wat binnekort begin en Kudus het oorwinnings teen onderskeidelik Victor Verster (57- ...   Lees meer

Sport
Beach volleyball series set to start on high note

FX FITNESS, the Namibian personal training and fitness studio, has come on board as official sponsor of the “Most Athletic Player” award for the 2010 DTS Maerua Superspar beach volleyball series. This was announced this week by tournament director ...   Lees meer