|
|
10.03.2010 
Algemeen Riviere bruis by meetstasiesDIE Zambezirivier het die ses meter watervlak by die Katima Mulilo-meetstasie oorskry en is tans 41 cm hoër as verlede jaar dieselfde tyd.
Reën het afgeneem die afgelope paar dae, met die hoogste aangetekende syfer van 0.8 mm op Otjiwarongo gisteroggend en die Visrivier het by die /Ai/Ais- ... Lees meer Hoofstories | Politiek en Nasionale Nuus Gimmies rou oor maat se doodHONDERDE boodskappe is op ’n sosiale netwerkblad geplaas kort na die tragiese sterfte van die 17-jarige Mauritz du Toit in ’n motorfietsongeluk Maandagmiddag.
Mauritz was ’n graad 11-leerling aan Windhoek Gimnasium en sy sterfte word deur mede- ... Lees meer |
 | Algemeen Eerbiedig deur die leweOuma Anna, ’n jarelange inwoner van Rehoboth, word vandag 100 jaar oud en is gereed om nog baie jare aan te pak.
Me. Anna Coetzee wat oorspronklik van Aroab kom, woon reeds 79 jaar op Rehoboth.
Volgens haar is die rede vir haar lang lewe die ... Lees meer |
NuusHowe Kiesappèl in rat |  REGSVERTEENWOORDIGERS van nege opposisiepartye het gister in die Hoërhof kennis gegee dat hulle appèl aanteken teen die uitspraak van die Hof waarin hul aansoek om die verkiesings ongeldig te laat verklaar, verwerp is.
Die kennis van appèl geld slegs die ... Lees meer |
|
Misdaad ‘Mutete’ toor glo ses dood |  NADAT ses inwoners van Shinunga, ’n San-nedersetting in Kavango, in ’n rapsie meer as ’n week aan dieselfde simptome gesterf het, is ander inwoners oortuig hulle is dood getoor.
“Ons is nog besig met die ondersoek,” het adj. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Raadsvete lei tot Swapo-twis |  ’n VETE tussen ’n Swapo-raadslid, me. Sofia Jacobs, en die hoof uitvoerende beampte van die Aranos-dorpsraad, mnr. Niklaas Goraseb, het ’n verrassende nadraai gehad met die raadslid se man wat toe aan die kortste end trek.
Me. Jacobs het skriftelik vir die Minister van Streek- ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Stampriet-hoë klou soos neet |  MEER as twee maande nadat die hoof uitvoerende beampte van Stampriet se kontrak verstryk het, klou sy soos ’n neet aan haar kantoor en weier sy om dit te ontruim.
Verlede jaar September het die dorpsraad besluit om me. Catherine Haimbodi se kontrak nie te hernu nie. Lees meer |
|
Misdaad Man gesoek, N$1 000 beloning |  ’n BELONING van N$1 000 is uitgeloof vir enigiemand wat kan help met die opsporing van mnr. Daniël Deshipanda wat op Walvisbaai met ’n groot bedrag kontant verdwyn het.
Mnr. Johan Swanepoel, eienaar van Chicken City op die hawedorp, het gesê hy het mnr. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Koolstofkrediete kan kragopwekking help |  DIE verhandeling van koolstofkrediete tussen ontwikkelde lande en die res van die wêreld wat steeds in die ontwikkelingsfase verkeer, kan daartoe lei dat projekte wat sowat 19 000 megawatt elektrisiteit kan opwek, in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsstreek van stapel gestuur kan word. Lees meer |
|
Algemeen Ongeluk ná versnelrenne: twee sterf in hospitaal |  DIE sterfte van twee mense in ’n gru-ongeluk binne sig van honderde toeskouers by die versnelrenne op Okahandja het mense tot die werklikheid teruggeruk.
’n Passasier in ’n swart Citi Golf en ’n persoon wat agterop ’n Isuzu- ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Vissermanne hoop vir groter stokviskwota |  DIE Namibiese stokvisbedryf se oë is nou op die Visserye-adviesraad gerig met optimisme wat hoog vlam dat verhoogde toelaatbare vangste toegeken gaan word.
Die Minister van Visserye en Mariene Hulpbronne, dr. Abraham Iyambo, het hom reeds ten gunste van ’n verhoogde toekenning uitgespreek. Lees meer |
|
Gesondheid Entstof teen varkgriep op pad |  MET die inentingsveldtog teen masels in die Oshikoto-streek pas agter die rug, maak die Ministerie van Gesondheid en Maatskaplike Dienste gereed vir ’n ander groot gesondheidsuitdaging.
Dit is om die mees kwesbare mense in die land teen pandemiese A/H1N1-griep in te ent. Lees meer |
|
Landboufokus Mahangu-oes dalk beter as in 2009 |  BESTAANSBOERE in die Noorde is in die algemeen tevrede met vanjaar se reënval en hulle is vol hoop dat die mahanguoes baie beter as die afgelope twee jaar sal wees.
Hoewel sommige mahangulande deur reënwater bedreig word as gevolg van onlangs neerslae, is die meeste aanplantings buite gevaar. Lees meer |
|
Kompetisies Opskud, rugby-Einsteins! |  Bedding Warehouse gee hierdie week N$1 000 aan die leser wat die telling van Saterdag se wedstryd tussen die Blou Bulle en die Highlanders reg voorspel.
Die Bloues is die enigste span wat nog nie in die reeks verloor het nie en is Saterdag gewis die gunstelinge op hul tuisveld. Lees meer |
|
Kommentaar Regeer se reëls | NAMIBIËRS is duidelik vasgevang tussen die duiwel van swak administrasie en die diep blou see van verdeelde administrasie wat vererger word deur die oorgang van regering wat met die oog op die einde van die jaar se verkiesings veel langer kan duur as die normale ... Lees meer |
|
Ek sê maar net Ôk ma’ bly ek is nie Malema nie… |  AS jy deesdae die draadloos se aan-knop draai, is dit Julius Malema wat nou weer die of daai te sê het.
Oukei, darem nie altyd nie, maar statisties lyk dit vir ou Dapperrerige Daniëltjie is jou kans oorweldigend om in die oggendstond met een of ander goudinnie- mond Malemaïsme te make te kry. Lees meer |
|
Die Mark E-Med Rescue 24, Westair Aviation celebrate new partnership |  NAMIBIA’s number one emergency rescue service, E-Med Rescue 24 and aviation giant Westair, recently hosted a cocktail function for invited guests at the Eros airport.
The function was held to celebrate the new smart partnership agreement between the Prosperity Group subsidiary E- ... Lees meer |
|
Sport Vingers wys na gebrekkige geriewe |  NAMIBIESE sokker staar ’n string nuwe uitdagings in die gesig wat die grootste sportsoort in die land duur te staan kan kom. Verskeie aspekte oor die volgehoue groei van sokker kan ’n adder aan die boesem raak wat gif kan spuug, sou toenemende ... Lees meer |
|
Sport Water-skiers excel at KwaZulu-Natal Open |  A GROUP of fi ve Namibian waterskiers made the long trip to Pietermaritzburg, South Africa, to compete in the KwaZulu-Natal Open water-ski championships. The competition was held over three days and counts towards the EAME and world rankings. Some of South Africa’ ... Lees meer |
|
Sport Soccer dominates SKW awards |  THE Sport Klub Windhoek (SKW) recently hosted their annual awards. A total of 25 sportsmen and women received several awards from the club that hands over prizes to 13 divisions once a year. At the same occasion special awards where handed over to members ... Lees meer |
|
|