Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


8 Februarie 2012

Bruidspaarkompetisie in volle swang


Sien fotos hier

Kollig 2 Februarie

Die Weer


Videonuus


Finse universiteit skenk voertuie

Videonuus


Die onkruid waai op Nkurenkuru

Videonuus


Landskapkuns

Advertensie

Kraakvars: Jou NSSCO-uitslae


Graad 12 Full time & Part time

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

1.03.2010

© Republikein

Videonuus
Ruiterstandbeeld staan weer trots

In Augustus verlede jaar is die wêreldbekende ruiterstandbeeld by die Alte Feste in Windhoek van sy voetstuk gelig, toegedraai in verpakkingsmateriaal en tydelik geberg. In sy plek word die Onafhanklikheidsmuseum gebou. In die tussentyd is daar hard gewerk ...   Lees meer

Hoofstories

© Verskaf
Misdaad
Beesdief steel ’n tweede keer

NOG ’n vermeende veedief is op Okahandja vasgetrek nadat ’n boer van die omgewing die spore van drie Bonsmara-verse wat van sy plaas verdwyn het, gevolg het tot waar die diere met stukkend gekapte agterbene aan die buitewyke van die dorp gevind is.   Lees meer

© Deon Eysele
Politiek en Nasionale Nuus
Ruiter terug

PAS ses maande nadat die bekende Ruiterstandbeeld tot groot ontsteltenis van veral geskiedkundiges en sommige Duitssprekende inwoners van die land van sy staanplek tussen die Christuskirche en die Alte Feste-museum verwyder is, het die beeld Vrydag sy nuwe staanplek reg voor die Alte Feste ingeneem.   Lees meer

Nuus

Howe
D-dag vir kiessaak
© Republikein

ALLE Namibiërs se oë is vanoggend op die Hoërhof in Windhoek waar ’n volle regbank die kiesaansoek van die nege opposisiepartye teen die Verkiesingskommissie (ECN) en nog vier ander partye sal aanhoor. Die verwagting is dat die hof vandeesweek nog ...   Lees meer

Algemeen
Zambezi, Cuvelai styg wyl reën wyd val
© www.weatherphotos.co.za

DIE watervlak van die Zambezirivier by Katima Mulilo sal moontlik binne die volgende weke hoër as sewe meter styg nadat ’n hoë vloed die rivier by Chavuma bereik het. Intussen is watervlakke in die Cuvelai oshanas ook aan die styg en met ligte reënbuie ...   Lees meer

Misdaad
Drywer skiet homself ná vragongeluk in woestyn
© Republikein

OOMBLIKKE nadat ’n vragmotor van ’n sekuriteitsmaatskappy gistermiddag in ’n ongeluk betrokke was, het die bestuurder blykbaar sy eie lewe geneem. Volgens die eerste inligting het die man hom met ’n haelgeweer geskiet. Die buitengewone ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Rössing ontknoop werkersgeskil
© Republikein

DIE eerste twee van drie dae van beslissing het vir Rössing Uraan van die Rio Tinto-groep stil verloop nadat ’n geskatte tweeduisend manure Donderdagoggend by die aanleg sowat 60 km oos van Swakopmund verlore gegaan het. ’n Petisie waarin eise van die mynwerkers herhaal word, ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Huurarbeid: wetgewing moet beskerming bied
© Republikein

DIE slepende omstredenheid rondom huurarbeid in Namibië gaan vanjaar ’n nuwe wending neem ná wye ontevredenheid oor die Hooggeregshof se uitspraak verlede jaar in die guns van arbeidverhuurders en die instansies wat werkers huur. Die jongste toedrag van sake het Woensdag tydens ’ ...   Lees meer

Gesondheid
Ander streke ent nou ook teen masels
© Republikein

DIE stryd teen masels in Namibië se mees noordelike gesondheidsdistrikte duur voort met Rundu en Outapi wat pas inentingsveldtogte voltooi het en gesondheidswerkers in Onanjokwe wat gereed maak om aanstaande week alle kinders jonger as vyf jaar teen dié kindersiekte te immuniseer.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Krugers se moordenaars kry gou verhoordatum
© Republikein

DIE drie mans wat teregstaan op die plaasmoord van die Kruger-egpaar naby Omaruru, moet op 25 Maart in die Windhoekse Hoërhof verskyn tydens voorverhore sodat ’n verhoordatum bepaal kan word. Die vermeende moordenaar en hoofbeskuldigde, Ebson Tumbireek (Kavari), ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Namibië gasheer vir SADC-spitsberaad
© Republikein

NAMIBIË is vanjaar die gasheer vir SADC se spitsberaad in sy hoedanigheid as visevoorsitter van die SADC-streek en sal tydens die beraad voorsitterskap van die organisasie hê. Personeellede van die Ministerie van Buitelandse Sake is dus deur die Minister, mnr.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Soldate bewaar vrede in Tsjad
© Republikein

ONGEVEER 800 soldate van die Namibiese weermag sal binnekort in Tsjad en Sentraal-Afrika ontplooi word as deel van die Verenigde Nasies se sending in Sentraal- Afrika en Tsjad (MINURCAT). Die toerusting wat deur die Namibiese sending benodig sal word, ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Ministeries moet beter kommunikeer
© Republikein

MET die bekendstelling van die Ministerie vir Inligting en Kommunikasietegnologie (ICT) se strategiese vyfjaarplan het Minister Joël Kaapanda die noodsaaklikheid beklemtoon dat elke Ministerie sy eie webtuiste moet hê om effektief met die publiek te kommunikeer.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Okahandja: Die volledige kiesprentjie
© Dani Booysen

ONDANKS die regerende party se stewige vertoning in verlede week se tussenverkiesingstryd vir die Okahandja-setel op die Otjozondjupa-streekraad, het Swapo 1 645 minder stemme as in November se verkiesing vir lede van die Nasionale Vergadering (NV) op hom verenig.   Lees meer

Natuur
Oggendblom se prag
© Berra Mungunda

Die oggendstond het goud in die mond. Berra Mungunda het dié blom van ’n vetplant vroegoggend in sy tuin afgeneem. “Die blom was vir my vreeslik mooi en hy het so hoog gestaan,” het hy aan Republikein gesê. Berra het die foto per MMS gestuur.   Lees meer

Kommentaar
Afsydigheid groei

DIE vreugdevure en die wyse waarop die oorwinning van die regerende Swapo-party deur sy frontorganisasies in die Okahandja-tussenverkiesing aangebied word, moet beoordeel word vir wat die uitslag verteenwoordig en nie vir die demokratiese oorwinning en uitdrukking ...   Lees meer

Ek sê maar net
Kultuur, die lewensbloed wat nasies voed
© Republikein

KULTUURDIER, kultuurvraat, selfs ’n kultuursnob is ek al genoem. Kulture en tradisies regoor die wêreld is vir my baie interessant. Hoe mense leef, wat hulle eet, die tale wat hulle praat, hoe hulle dans, wat hulle aantrek en hul geskiedenis. As jy reis, ...   Lees meer

Die Mark
Uraan “Namibië se stygende ster”
© Republikein

DIE president van die Bank of Namiba (BoN), mnr. Tom Alweendo, het met die aankondiging van die bank se monetêre beleid gesê 2010 behoort ’n goeie jaar vir Namibië te wees. Met die uitreiking van die bank se ekonomiese oorsig vir die jaar word groei in byna al die sektore voorspel.   Lees meer

Sport
Griffons ontglip Welwitschia-greep
© Boet Matthews

VOOR Saterdag se eerste Vodacombekerstryd is baie gebrom oor die gehalte rugby wat die gekose Welwitschia-spelers teen die Griffons in die Hage Geingob-stadion sou opdis. Na 80 minute se spel was dit die Griffons wat horings gewys het toe hulle met 45-26 as wenspan van die veld gestap het.   Lees meer

Sport
Stars, Pirates gelyk boaan liga
© Republikein

WIE gaan vanjaar met MTC se Premierligatrofee en prysgeld van N$600 000 wegstap? Die vraag is opnuut ter sprake noudat African Stars en Orlando Pirates gesamentlik die boonste posisie op die punteleer beklee en daar nog net vier kragmetings oor is. Beide ...   Lees meer