 DIE amptelike routydperk vir die ontslape past. Hendrik Witbooi sal met die jaarlikse /Khowesen ofte wel Witbooi-stam se tradisionele fees verstryk. Past. Witbooi was in wese die tradisionele leier van die /Khowesen. Die datum van vanjaar se fees sal egter nog amptelik aangekondig word. Lees meer |