8.07.2008
© Verskaf
Die veeldoelige jeugsentrum op Lüderitz het onlangs danksy Namdeb ‘n rekenaarprojektor en draagbare skerm ryker geword. Die waarde van dié skenking is sowat N$5 800. Hier ontvang mnr. Jan Scholtz (middel), hoof van die sentrum, en mnr. Jacob Saur (heel regs), ’n vrywilliger van die vredeskorps, die skenking by mnr. Tony Bessinger, bestuurder van Namdeb se Elizabeth Bay-myn.