24.5.2012
 Argiewe:

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

2.02.2012

Vreemde fietse weer by Nedbank-fietstoer


Die Nedbank Cycle Classic is om die draai, met die sperdatum vir inskrywings wat môre verstryk.

Een van die grootste fietsrybyeenkomste in die land gaan van 17 tot 19 Februarie plaasvind.

Die kinderafdeling sal op die Vrydag wees, terwyl die bergfietsryers die volgende dag hul roete sal aanpak en die padwedren op die Sondag die fietsry vir die naweek sal afsluit.

Brendan Dickerson van Cymot sal opnuut die padrit op sy 29 duim eenwielfiets aanpak, nadat hy verlede jaar die 20 km afstand in die Namibian Pick n Pay Cycle Classic suksesvol voltooi het. Sy kollega Mario Katzur sal ter ondersteuning met ’n 36 duim tiekiewawiel (pennyfarthing) saam met Dickerson ry.

V.l.n.r. is Mario Katzur, Marc Backhaus (Nedbank se bemarkingsbestuurder) en Brendan Dickerson.