
Jonathan Edmunds was die wenner van die o.16 seuns enkelspelafdeling.
DIE Namibiese Tennisvereniging het onlangs ‘n suksesvolle junior toernooi in Windhoek aangebied danksy Sanlam Namibië as die hoofborg. Die uitslae van die eindstryde was as volg: Meisies o.12 Enkelspel Agroep: Sedi Jacobs 6-1, 7-6 teen Juliane Schuckmann. Meisies o.12 Enkelspel Bgroep: Ester Ellaiser 8-7 pro-stel teen Justine Mutanga. Meisies o.12 Dubbelspel: Sedi Jacobs & Lize Moolman 7-6, 6-3 teen Malissa Cooper & Chrisna Matthee.
Meisies o.14 Enkelspel: Carita Moolman 6-0, 6-2 teen Ndeshipanda David. Meisies o.14 Dubbelspel: Carita Moolman & Christiane Schuckmann 6-1, 6-3 teen Ndeshipanda David & Paulina Shikongu. Meisies o.16 Enkelspel: Kerstin Gressmann 6-3, 6-2 teen Berney Olivier. Meisies o.18 Enkelspel: Imke Jagau 6-1, 7-6 teen Teri Olivier.
Seuns o.10 Enkelspel: Nicolai Palmhert 4-6, 6-1, 6-4 teen Nguvi Hinda. Seuns o.10 Dubbelspel: PD Theron & Nguvi Hinda 6-2, 6-2 teen Nicolai Palmhert & D Gawanars. Seuns o.12 Enkelspel A-groep: Veja Hinda 6-7, 6-3, 6-2 teen Philip Schutz. Plaatafdeling: Franco Pearson Seuns o.12 Enkelspel B-groep: Charles Maheua 6-0, 6-1 teen Rondiquedson Oxurub.
Seuns o.12 Dubbelspel Agroep: Veja Palmhert & Katu Jacobs 6-4, 4-6, 12-10 teen Janneck Palmhert & Philip Schulz. Seuns o.14 Enkelspel: Tuki Jacobs 6-1, 7-6 teen Francois Muller. Plaatafdeling: Christof Knoetze. Seuns o.14 Dubbelspel: Tuki Jacobs & Uno Hinda 6-2, 6-4 teen Warren Rooi & Chief Thomas. Seuns o.16 Enkelspel: Jonathan Edmunds 6-4, 6-4 teen Calla Joone.
Seuns o.16 Dubbelspel: Schalk- Ruan Bezuidenhout & Johan Matthee 6-4, 6-7, 7-6 teen SP van Wyk & Zandré Duvenhage. Seuns o.18 Enkelspel: Henco Serdyn 6-3, 6-1 teen Thomas Geier. Seuns o.18 Dubbelspel: Leonardon van Niekerk & Michael Muller 6-0, 6-1 teen Pieter Steenkamp & Olaf Diener.