24.5.2012
 Argiewe:

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

3.09.2010

Tigers vergader en hou partytjie

DIE sokkerklub Wesbank Tigers het ’n besige naweek met sy algemene jaarvergadering môreoggend, gevolg deur sy jaarafsluiting en prysoorhandiging môreaand.

Tigers, wat in die 2009/2010 MTC Premierliga in die vierde plek geëindig het, se jaarvergadering begin môre om 12:00 by die Primêre Skool Mandume.

Die prysoorhandigingsdinee word môre om 18:00 by Club Thriller in Samuel Shikombastraat in Katutura gehou.

Vir navrae kan Escher Luanda by sel. 081 411 0033 of 081 128 8784, Cooks Kunamwene by 081 269 3524 or 081 122 6724 of Onesmus Akwenye by 081 248 7003 geskakel word.