|
|
24.2.2010 Nuwe doelwit vir mararthonkampioen |  DIE opbou van krag gaan die volgende ontwikkelingsfase van Erich Goeieman wees nadat die seningtaaie atleet Saterdag die Rössingmarathon met Swakopmund as basis gewen het. Saterdag het hy die 42,2 km in 2 uur 21 minute 19 sekondes afgedraf. Sy eerste mikpunt ... Lees meer |
|
19.10.2009 Okahandja pronk in somerglorie |  OKAHANDJA het die afgelope naweek ’n Somerfees gehou en die honderde mense wat die fees bygewoon het, is dit eens dat dié benaming gepas was vir die eg-Namibiese temperature wat ervaar is.
Die fees het Vrydagmiddag om twaalfuur by die Reitklub afgeskop en tot nege-uur die aand geduur. Lees meer |
|
16.10.2009 Okahandja hou fees |  Die Okahandja Somerfees wat vandag begin en laat Saterdagaand ten einde loop, beloof hope pret en vermaak aan feesgangers. Die Somerfees vind by die Reitklub op die dorp plaas en die Nasionale Namibiese Saalperdkampioenskappe en die Okahandja Groentoer is van die hoogtepunte. Lees meer |
|
15.10.2009 Saalperdkampioenskap dié naweek |  DIE jaarlikse Namibiese saalperdkampioenskap vind môre en Saterdag by die Reitklub op Okahandja plaas en val saam met die Okahandja Somerfees.
Die perderas met sy natuurlike skoonheid, grasieuse bewegings, intelligensie en belangrikste van alles, hul passievolle persoonlikheid, ... Lees meer |
|
15.10.2009 Rykuns maak terapeutiese voordele |  DIE Stirrup Riding School and Riding for the Mentally and Physically Challenged bied Saterdag ’n skyfievertoning en ’n klein demonstrasie van hul werksaamhede in die tent by die Okahandja Somerfees aan.
Volgens die sameroeper van die spesiale perdryskool, me. Lees meer |
|
15.10.2009 Okahandja Somerfees | VIR die vorige vier jaar het hierdie fees as die Okahandja Mini Skou bekend gestaan.
Dit was al die jare gereël deur die Gereformeerde Gemeente van Okahandja met een doel voor oë, naamlik om hierdie ’n gemeenskapsprojek te maak. Lees meer |
|
15.10.2009 Berg-op Akademie verseker hoë gehalte onderwys |  BERG-OP Akademie op Okahandja berei leerlinge op alle terreine, op ’n dinamiese wyse en vanuit ’n Christelike grondslag voor sodat hulle as volwaardige landsburgers in die samelewing kan uitstaan.
Die Akademie is ’n ouergedrewe onderwysinstelling ... Lees meer |
|
15.10.2009 Blitstoer leer jou van alles wat groen is |  BESOEKERS aan die Okahandja Somerfees kan gerus op die Groentoer-trok spring en besoek aflê aan ’n blom-, groente-, olyf- en organiese plaas. Volgens die organiseerders kan toergangers meer te wete kom oor die verskillende tipes gewasse wat op die dorp ... Lees meer |
|
15.10.2009 Okahandja Electrical Services kyk terug oor 40 jaar |  VIR meer as veertig jaar doen Okahandja Electrical Services and Wholesale besigheid oor die hele Namibië en in buurlande.
Die eienaar van Okahandja Electrical Services and Wholesale, mnr. Alcino Novais da Costa , of soos almal op die dorp hom ken, Shorty, ... Lees meer |
|
15.10.2009 Polka doen enige voertuigwerk |  VIR meganiese diens, ’n 24-uur insleepdiens, velddiens en duikklop en paneelwerk in Okahandja kan die publiek by Polka Auto & Truck gaan aanklop.
Die onderneming doen reeds die afgelope drie jaar sake op die dorp en mnr. Andrew Kotzé, eienaar van Polka Auto & Truck, ... Lees meer |
|
|