Ons Argiewe

01.03.10

Drywer skiet homself ná vragongeluk in woestyn

03.03.10

Stem Namibies

02.03.10

Tiger Reef bly in branders se visier

28.02.10

Ruiterstandbeeld staan weer trots

01.03.10

Beesdief steel ’n tweede keer

12.3.2010
'n Fees van teddiebere en poppe
© Klein Windhoek Privater Kindergarten

Die Klein Windhoek Privater Kindergarten het Woensdag 'n teddie- en poppefees gehou. Elkeen van die kinders kon hul gunsteling teddiebeer of pop saambring skool toe en saam met die speelgoed het hulle al te lekker partytjie gehou.   Lees meer

12.3.2010
HTS hands out prizes to top academic achievers with the help of FNB Namibia
© Contributed

The Windhoek Technical High School recently held a prize-giving in which top academic performers in a variety of categories were awarded for their hard work during the past year. Leslie Puriza, Manager: Public Sector Banking within the Corporate and Commercial ...   Lees meer

12.3.2010
Top students at Delta awarded
© Contributed

Prizes sponsored by PriceWaterhouseCoopers for top achievement in Mathematics and Accounting.   Lees meer

12.3.2010
Gimmies roei mekaar uit met draakbootresies
© Alta du Plessis

Windhoek Gimnasium het Saterdag 6 Maart hulle jaarlikse draakbootresies op Heja Lodge se Hoffnungdam gehou. Altesame 19 spanne het deelgeneem en dit was 'n dag vol prêt en plesier en 'n wonderlike spanbou geleentheid. Die finaal was tussen die skool se 1ste rugbyspan, ...   Lees meer

11.3.2010
Skooltjie baat by skenking
© Verskaf

Die Primêre Skool Kongo in die Ohangwena-streek was onlangs die begunstigde van ’n skenking toe Avril Payment Solutions wiskundeboeke ter waarde van N$5 000 gegee het. Hier oorhandig mnr. Daniel Mushimba (regs) die skenking aan mnr. Fillemon Namwandi, ’n wiskunde-onderwyser.   Lees meer

5.3.2010
Tania Erasmus laat J.G. van der Wath skitter
© Verskaf

Tania Erasmus, Graad 12 leerder in 2009. Tania het verlede jaar Graad 12 geskryf met twee ekstra vakke: Art and Design en Office Administration and Keyboarding Applications. JG. van der Wath het 2 Gold Merit Awards gekry vir: Art and Design en Office Administration and Keyboarding Applications.   Lees meer

5.3.2010
Okahandja Primary School shares their news
© Verskaf

Prefects for 2010   Lees meer

3.3.2010
San-skooltjie kry toiletware
© Verskaf

Die Christina Swart-Opperman Trust het 21 toiletware-pakkies oorhandig aan die San-kinders van die Freedom Square projek wat by Laerskool Vergenoeg, 100 km oos van Gobabis, skoolgaan. CIC Holdings het die inhoud van die pakkies geborg. Die pakkies bevat elk ’ ...   Lees meer

26.2.2010
Rugbynuus uit Windhoek Gimnasium
© Alta du Plessis

Die o.8 -tjokkerspan van Windhoek Gimnasium het verlede jaar uitstekend gevaar. In 48 wedstryde het hulle 1 117 punte aangeteken en net 95 punte teen hulle gekry. Hulle word in 2010 baie fyn dopgehou.   Lees meer

26.2.2010
Essay competition calls on learners to write on coastal biodiversity and conservation
© Republikein

IF you were the President of the Republic of Namibia, what would you do to protect our coastal environment? The Namibian Coast Conservation and Management (NACOMA) project poses this challenge to Grade 10 and 11 learners from the Kunene, Erongo, Karas and ...   Lees meer

nuwe artikels   -   nog artikels