Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Kontak Ons

Advertensie

Ons Argiewe

01.03.10

Drywer skiet homself ná vragongeluk in woestyn

03.03.10

Stem Namibies

02.03.10

Tiger Reef bly in branders se visier

28.02.10

Ruiterstandbeeld staan weer trots

01.03.10

Beesdief steel ’n tweede keer

2.07.2009

Selfees by sportfees


SELFOONGEBRUIKERS wat oor internet beskik, sal van vandag af alle puntetellings van die rugby, netbal, hokkie en tennis by die spogsportfees van Windhoek Hoërskool deurlopend deur bydraes van www.namlish.com op die mobiele webwerf www.mobi.com.na kan volg. Ondersteuners wat nie al die wedstryde wat vanmiddag begin, kan bywoon nie, sal deur middel van selfooninternet op die hoogte van uitslae kan bly. Die Namlish-span sal foto’s van die sportfees op www.namlish.com beskikbaar stel.