3.09.2010 Rugbyklubs mik na halfeind
DIE kwarteindronde van die Namibië Rugby-unie se Eerste Liga word môre by die Hage Geingobstadion gespeel. Die program is: 12:00 Windhoek Rugbyklub tn Reho Falcon; 14:00 Tsumeb tn Western Surburbs; 16:00 Jaguars tn Harlekyne; 18:00 Dolphins tn Rosh Pinah.
|