12.11.2008

Rugby eindstryde 2008

Namibiese rugby het 2008 op ‘n hoogtepunt afgesluit met twee puik eindstryde. Western Suburbs het as waardige kampioene uit die twee eindstryde getree. In die eersteliga het Suburbs vir Rego Falcon met 20-13 geklop. In die premierliga het Suburbs vir Wanderers met 20-15 geklop. Kyk hier vir aksie fotos van die twee eindstryde.

Eersteliga gallery 1

Eersteliga gallery 2

Premierliga gallery 1

Premierliga gallery 2

Premierliga gallery 3

Premierliga gallery 4

Premierliga gallery 5

Premierliga gallery 6

Premierliga gallery 7