|
|
3.2.2012 Nuus van 03 Februarie tot 09 Februarie 1992 | Maandag 03 Februarie
• Nog ’n voorval is die naweek by die huidige vlaag van geweld in die land gevoeg toe ’n 23-jarige man van Tsumeb tweekeer deur ’n petroljoggie in die kop geskiet is nadat hy die joggie glo aangerand het.
• Global Food Services is ... Lees meer |
|
3.2.2012 Nuwe SSC-raadslede bekend |  Die vyfde raad van die SSC is vandeesweek deur die Minister van Arbeid en Maatskaplike Welsyn, mnr. Immanuel Ngatjizeko aangekondig. Hy het die lede, van wie sewe herkies is, gevra om ten spyte van die instellings wat hulle verteenwoordig, ’n wyse te vind om saam te werk. Lees meer |
|
3.2.2012 Vloothoof na Antarktika |  DIE hoof van die Namibiese vloot gaan vanaf 7 tot 10 Februarie op uitnodiging van sy Brasiliaanse eweknie, admiraal Julio Soares de Moura Neto, ’n somerekspedisie na dié land se navorsingstasie in Antarktika onderneem.
Die uitnodiging aan skout-admiraal Peter Vilho om die Comandante Ferraz- ... Lees meer |
|
3.2.2012 Smelter voeg nuwe suurstofaanleg by |  NAMIBIË Custom Smelters (NCS) spog eersdaags met die grootste suurstofproduserende aanleg in Namibië. Die aanlegstrukture en -toerusting van N$130 miljoen het Dinsdag op bestelling uit Amerika op Walvisbaai aangekom. NCS het die aanleg gekoop met die doel ... Lees meer |
|
3.2.2012 Reënmeters loop oor |  REËNMETERS het gister op plekke oorgeloop toe meer as 100 mm binne 24 uur oor dele van die land uitgesak het.
Mense in die Omaheke-, Khomas- en Hardapstreek kan steeds vandag swaar reënbuie en donderstorms verwag.
Die hoogste reënval van 179 mm is op die plaas Otjikuoko, ... Lees meer |
|
3.2.2012 Damtender kan weke sloer |  TENDERAARS sal tot einde Februarie of selfs vroeg in Maart moet wag vir ’n volgende kans om vir die konstruksie van die Neckartaldam te tender.
Volgens ’n ingeligte bron kan dit nog weke duur voordat die tender van nuuts af geadverteer word.
Lede van ... Lees meer |
|
3.2.2012 Jammer nie genoeg |  “EK sê jammer en die Duitse regering sê jammer.”
Hierdie tweede verskoning binne twee dae was gister die direkteurgeneraal vir Afrika-sake van Duitsland, amb. Walter Lindner, se antwoord op die vraag of dit ’n amptelike verskoning is vir die gruweldade ... Lees meer |
|
3.2.2012 Kerke kan nou argiewe opknap |  Die Duitse ambassade het rekenaartoerusting ter waarde van N$15 000 aan elk van die argiewe van die Evangeliese Lutherse kerk (ELCIN) en die Duitse Lutherse kerk (DELK) geskenk. Hierdie toerusting vervang hul verouderde toerusting en stel die kerke se argiewe ... Lees meer |
|
3.2.2012 Pohamba tevrede met AU-spitsberaad |  PRESIDENT Hifikepunye Pohamba het die afgelope Afrikaunie (AU) spitsberaad in Addis Abeba, Ethiopië, as baie suksesvol beskryf. Die President het Maandag na Namibië teruggekeer. Met sy aankoms in Windhoek het die President uitgebrei oor die staatshoofde se besprekings oor intra- ... Lees meer |
|
2.2.2012 Pad sal lewe makliker maak |  BOUWERK aan ’n pad wat N$46 miljoen sal kos, gaan vanaf middel Februarie begin word wat vir inwoners van die Caprivistreek toegang van Katima Mulilo na die Ngoma-grenspos sal gee. Dit sal nie van ’n teeroppervlak voorsien word nie.
Konstruksie aan die DR 3524- ... Lees meer |
|
|