Kraakvars: Jou NSSCO-uitslae


Graad 12 Full time & Part time

Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


3 Februarie 2012

Jaaroorsig


Bruidspaarkompetisie in volle swang


Kollig 26 Januarie

Die Weer


Videonuus


Himba tradisionele danse

Videonuus


Damara Lewende Museum

Videonuus


Pa in stryd om kindertoesig

Advertensie

Tuisblad-argief

01.02.12

Tuisblad van 01 Feb '12

31.01.12

Tuisblad van 31 Jan '12

30.01.12

Tuisblad van 30 Jan '12

27.01.12

Tuisblad van 27 Jan '12

25.01.12

Tuisblad van 25 Jan '12

24.01.12

Tuisblad van 24 Jan '12

30.9.2010
Desert Star rolprentstad: Ken die feite

Desert Star se visie is om Namibië te ontwikkel om een van die mees dinamiese en toegeruste rolprentbestemmings in die wêreld te te word, om Namibië se asemrowende en verskeidenheid natuurtonele te benut, tesame met wêreld-standaard rolprentstelle, om sodoende internasionale rolprentmakers en toeriste te lok.   Luister meer

29.7.2010
Borg geweier, verdagte bly in aanhouding
© Republikein

Nuusbreker

DIE vermeende moordenaar van Magdalena Stoffels het vlugtig in die Katutura Landdroshof verskyn. Hy is borg geweier en moet weer op 1 September voorkom.   Luister meer

2.6.2010
Namibia Tourism Expo skop af
© Republikein

Nuusbreker

Die uitvoerende redakteur van die DMH Groep-koerante, mnr. Chris Jacobie, het die aanvang van die 2010 Namibia Tourism Expo en Motorskou in Windhoek as meer as ‘n uitstalling beskryf.   Luister meer

28.5.2010
Voorvrou word 80
© Republikein

Mev. Stienie Mudge, vrou van die veteraan politikus, sakeman en boer, mnr. Dirk Mudge, vier die naweek haar tagtigste verjaardag op die plaas Ovigere tussen haar rykdom – haar kinders en kleinkinders. Estelle de Bruyn het met haar gesels oor haar ...   Luister meer

26.5.2010
NPC looking forward
© Republikein

Which direction is the National Planning Commission going? Listen to the views the newly appointed Director-General, Mr Tom Alweendo, expressed during a working breakfast held with prominent business leaders in Windhoek last week.   Luister meer

17.5.2010
Tourism centre at Rehoboth officially opened
© Republikein

A tourism information centre was officially inaugurated at the town of Rehoboth on Friday. The European Union, through the Rural Poverty Reduction Programme made funds available via the National Planning Commission for the establishment of the Rehoboth tourism centre.   Luister meer

12.5.2010
Versoening ’n lang kronkelpad
© Republikein

OPREGTE versoening en nasiebou is ’n taak wat nog nie naastenby afgehandel is nie, sê prof. André du Pisani. Nie in Namibië, Suid-Afrika of Zimbabwe nie. Die morele kompas agter die proses, sê hy, kan bevraagteken word.   Luister meer

27.4.2010
Skenkers eis ‘noodhulp’ vir onderwys
© Republikein

Nuusbreker

Namibië se ontwikkelingsvennote het vanoggend met die opening van ’n driedaagse hersieningsberaad oor Etsip, voorgestel dat die Ministerie van Onderwys en rolspelers as ’n saak van dringendheid noodmaatreëls ontwerp om groeiende uitsak- en herhaalsyfers asook siekte en dood onder onderwysers en leerlinge aan te spreek.   Luister meer

26.4.2010
Human rights in Namibia "moving backwards"
© Republikein

Nuusbreker

Mr. Phil ya Nangolo, director of the National Society for Human Rights in Namibia, released his annual Human Rights Report on the country and said things are moving backwards.   Luister meer

20.4.2010
Namibia's commitment to conservation commended
© Republikein

It was not by sheer luck that Namibia made it to the top. This is a true reward of the country’s dedication and commitment to both conservation and empowerment, said Minister of Environment and Tourism regarding Namibia’s Communal Conservancy Tourism Sector ...   Luister meer

nuwe artikels   -   nog artikels