Noorderlig


Kontak Ons

Ons Argiewe

01.03.10

Drywer skiet homself ná vragongeluk in woestyn

03.03.10

Stem Namibies

02.03.10

Tiger Reef bly in branders se visier

28.02.10

Ruiterstandbeeld staan weer trots

01.03.10

Beesdief steel ’n tweede keer

23.2.2010
Kilo 40

VARS plaasmelk, biltong, vleis en selfs tuisgemaakte kase. Noem dit maar op en by Kilo 40 se padstal melkery en slaghuis kan dié produkte en nog meer gevind word. Die besigheid is 40 km noord van Otjiwarongo op die B1 hoofpad geleë en bestaan uit vier afdelings wat ’ ...   Lees meer

23.2.2010
Ervaar Namibië deur Koedoebos-kampeerplek

“BEPLAN jy ’n wegbreeknaweek op ’n asemrowende plek waar jy Namibië sal ervaar soos nooit tevore nie? Dan is die Koedoebos-kampeerplek net die regte medisyne wat jy nodig het,” sê Fanie Badenhorst (jnr.), wat die kampbestuurder van die kampeerplek is.   Lees meer

23.2.2010
Otjibamba Lodge - stalwart of the north

UNDER new ownership and management, plans are underway to expand Otjibamba Lodge near Otjiwarongo. Otjibamba Lodge has over the years become a popular stopover for visitors on their way to the Etosha National Park and northern Namibia.   Lees meer

23.2.2010
OASE: Jou eenstopwinkel

MET ’n slaghuis, winkel, bakkery en drankwinkel is Oase Supermark net die regte plek om alles te koop wat jy nodig het. Oase Supermark bestaan uit ’n groot winkel wat klein- en groothandel verkope van alledaagse huishoudelike items doen.   Lees meer

23.2.2010
Weyand’s 1968 - 2010

Die familiebesigheid wat in 1968 begin is, het teen 1989 met die ontwikkeling van foto’s begin en oor die jare uitgebrei. Een van die nuutste toevoegings tot die bedryf is ’n Frontiermasjien wat die besigheid in staat stel om foto’s direk van CD’s en digitaal te druk.   Lees meer

23.2.2010
Bank Windhoek trek nuwe baadjie aan
© Francoise Steynberg

BANK Windhoek se Tsumeb-tak het ’n splinternuwe baadjie aangetrek nadat dit nuut opgeknap is. Die tak het in 1995 met slegs vier personeellede geopen en sedertdien van krag tot krag gegaan tot ’n groot korporatiewe tak met 18 personeellede. “ ...   Lees meer

23.2.2010
Eie huis danksy Saambou-projek

MARIA Emanual van Grootfontein se droom het, danksy die saambou-projek van die munisipaliteit, waar geword. Sy is in staat gestel om op grond van haar verdienste R40 000 te leen vir die bou van haar eie huis. Die geld is egter nie in een bedrag uitbetaal nie.   Lees meer

23.2.2010
Kunstalent gaan jongman nog ver bring
© Ellanie Smit

Dié kunstige 20-jarige jongman se droom is om volgende jaar kuns te studeer indien hy ’n beurs of borge kan kry om sy droom ’n werklikheid te maak. Johannes Josef is een van die wees- en kwesbare kinders wat by die Hope Children-sentrum op Tsumeb woon.   Lees meer

23.2.2010
Rustigheid by Roy’s Rest Camp

OP een van die oudste plase in die Grootfontein-distrik is Roy’s Rest Camp met sy rustige atmosfeer, unieke dekor en gasvrye personeel. Roy’s Rest Camp is sowat 55 km noord van Grootfontein op die B8- hoofpad na Rundu geleë. Dit is die ideale oornagplek ...   Lees meer

23.2.2010
Grootfontein nou ook 'n klik ver
© Francoise Steynberg

Die munisipaliteit van Grootfontein spog met ’n splinternuwe opgegradeerde webblad wat besoek kan word by www.grootfontein.com.na. Kommunikasiebeampte Jackpelins Muundjua wys hoeveel inligting op die webblad gevind kan word, onder meer nuus, geskiedenis, ...   Lees meer

nuwe artikels   -   nog artikels