Kraakvars: Jou NSSCO-uitslae


Graad 12 Full time & Part time

Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


3 Februarie 2012

Jaaroorsig


Bruidspaarkompetisie in volle swang


Kollig 26 Januarie

Die Weer


Videonuus


Himba tradisionele danse

Videonuus


Damara Lewende Museum

Videonuus


Pa in stryd om kindertoesig

Advertensie

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

2.2.2012
Moenie die hand byt...

DIE besoek van die Duitse direkteur-generaal vir Afrika-sake, amb. Walter Lindner, kom op die regte tyd. Uitstekende betrekkinge tussen Namibië en Duitsland is sedert onafhanklikwording gehandhaaf, maar die afgelope twee jaar is dit erg versuur deur ongelukkige ...   Lees meer

1.2.2012
Liefde en kennis is nodig

GRONDHERVORMING bly een van die mees emosionele onderwerpe van die dag en hou die gevaar in om diepe verdeeldheid te saai. Die boodskap van prof. Joseph Diescho tydens die inligtingsdag oor welvaartskepping van die Kaiserstraat Boerevereniging, het ’n ...   Lees meer

31.1.2012
Speel nou oop kaarte

DIE kansellasie van die tender vir die bou van die lank beplande Neckartal-dam, moet allerweë verwelkom word. Namibiërs en tenderaars se vertroue in die tenderproses en veral die wyse waarop hierdie spesifieke tender hanteer is, het net te veel vrae onbeantwoord ...   Lees meer

30.1.2012
Mededingendheid

BESKERMINGSMAATREËLS vir ontluikende plaaslike nywerhede is ’n welkome geleentheid vir hierdie bedrywe om op die been te kom en hulself in die mark te vestig. Met hoë koste verbonde aan die vestiging van nuwe nywerhede en die ontwikkeling van nuwe markte, ...   Lees meer

26.1.2012
Behuisingsnood

SEDERT onafhanklikwording bly een van die grootste uitdagings wat die land in die gesig staar, die nypende behuisingstekort wat oënskynlik jaar na jaar veral in stedelike gebiede vererger. Die migrasie vanaf die platteland na stedelike gebiede deur veral ...   Lees meer

25.1.2012
Verlore tyd is verby

VOLPUNTE aan Eerste Minister Nahas Angula wat met die verwelkoming van personeel aan die begin van die nuwe werksjaar oor tydsbestuur sy voet neergesit het. Die manier waarop die Premier laatkommers uitgesonder het vir sy teregwysing deur hulle in die ...   Lees meer

24.1.2012
Hartroerend

DIKWELS sien ons besluitnemers in die Parlement of elders koerant lees, maar hoeveel van die tragiese mensestories waaroor die media dag in en dag uit berig, verander werklik die houding en beleid van die Regering? Elke burger se hart gaan uit na die vader ...   Lees meer

23.1.2012
Tendertameletjie

HERNUDE uitstel met die toekenning van die omstrede tender vir die oprigting van die Neckertaldam kan vir sommige ’n positiewe aanduiding wees dat die dikwels gekritiseerde Tenderraad hierdie keer sy bes gaan doen om nie ’n aanvegbare besluit te neem nie. Hoe meer haas, ...   Lees meer

19.1.2012
Voorligting kan pad wys

’n EFFENS beter prestasie in die Namibiese Senior Sekondêre Sertifikaat op gewone vlak ná die 2011-eindeksamens is te verwelkom, maar steeds niks om oor opgewonde te raak nie. Boonop is die feit dat nagenoeg 1 000 skoolverlaters minder as in die vorige jaar kwalifiseer vir universiteitstoelating, ...   Lees meer

18.1.2012
Regters se beskerming

DIE onafhanklikheid van die Namibiese regbank is sedert onafhanklikwording een van die skitterende bakens van die Namibiese demokrasie. Die waardigheid en onpartydigheid van regters is iets wat elke Namibiër kan respekteer. Natuurlik bestaan kritiek teen ...   Lees meer

nuwe artikels   -   nog artikels

Druk Artikel  
Skryf aan Redakteur  
Deel met 'n vriend