|
|
10.2.2012 Ramblers trap in Sadney-strik |  CIVICS het Woensdagaand sy plek op die MTC punteleer verbeter ná ’n titaniese stryd teen Ramblers by die Sam Nujoma-stadion. Die Mighty Civilians het met 1-0 gewen danksy ’n doel deur Collin Chimu, een van die jong nuwelinge wat deesdae vir Civics uitdraf. Lees meer |
|
10.2.2012 Zambië deur na emosionele eindstryd |  DIE gebede van ’n nasie is verhoor en Zambiërs is steeds op hul knieë om dankie te sê vir die suksesstorie by vanjaar se Afrika Nasiebekertoernooi wat die afgelope drie weke in Gaboen en Ekwatoriaal- Guinee plaasvind.
Chipolopolo se oorwinning Woensdagaand oor Ghana sal nog lank onthou word, ... Lees meer |
|
10.2.2012 Strong field contest Federation Pairs |  THE annual Africa interschool badminton championships took place in Pretoria, South Africa recently.
It was the first time in the history of Namibian badminton that a school (Oranjemund Private School) was sent to participate in such a prestigious tournament, representing both school and country. Lees meer |
|
10.2.2012 Oranjemund school claims Africa badminton honours | THE annual Africa interschool badminton championships took place in Pretoria, South Africa recently.
It was the first time in the history of Namibian badminton that a school (Oranjemund Private School) was sent to participate in such a prestigious tournament, representing both school and country. Lees meer |
|
10.2.2012 Schumi warm in F1-voorseisoen | JEREZ – Michael Schumacher het gister die vinnigste tyd opgestel op die tweede dag van die Formule Een-reeks se voorseisoense oefensessie in Spanje.
Die Duitse renjaer het in Mercedes se 2011-motor gejaag om sy ronde op die Jerez-baan in ’n tyd van 1:18,561 te voltooi. Lees meer |
|
10.2.2012 Geckos wen Gymnasium-interhuis |  Windhoek Gymnasium het onlangs sy interhuis atletiekbyeenkoms aangebied met die Geckos wat met die louere weggestap het, gevolg deur die Guineas en die Gurries wat onderskeidelik in die tweede en derde plek geëindig het. Laasgenoemde spanne deel ook die gees-beker. Lees meer |
|
10.2.2012 Streekkampioenskap vir Sentraal-jukskei |  SENIOR jukskeiproewe word vandag vanaf 14:30 by Jukskeipark in Olympia aangebied om die nasionale spanne en raadspanne te kies wat môreaand tydens die prysuitdeling van die Sentraal streekkampioenskap aangekondig sal word.
Die Namibiese spanne sal vanaf 31 Maart tot 5 April aan die Suid- ... Lees meer |
|
10.2.2012 SON takes on Kavango project | SPECIAL Olympics Namibia launched a new program initiative “Fit in the morning – fit for the day” at the Kehemu Senior Primary School in Rundu on Tuesday.
The event was launched this year by Maurus Nekaro, Governor of the Kavango Region, in the presence ... Lees meer |
|
10.2.2012 Verskonings waarna niemand meer wil luister |  EEN maand van die nuwe jaar is verby en kort voor lank moet Kersvader weer sy sak oor die rug gooi om geskenkies uit te deel.
Sommige sportkodes sal dan hul seëninge kan tel, terwyl sommige sportleiers sal moet erken dat hulle hul sport weer eens in die ... Lees meer |
|
10.2.2012 Hoërskool Rehoboth se topatlete |  Die Hoërskool Rehoboth het afgelope naweek sy jaarlikse interhuis-atletiekbyeenkoms aangebied met sake wat in drie ouderdomsgroepe, te wete onder 15, onder 17 en onder 19 uitgespook is. Die Puma-span het as wenners uit die stryd getree, gevolg deur die Tiere en die Leeus. Lees meer |
|
10.2.2012 Enduro Series, Round 1 at Tony Rust Race Track |  THE first race in the Bank Windhoek Namibian National Enduro series will take place at the Tony Rust race track this Saturday. The event, co-sponsored by Propshaft Engineering, is also the first round of the FIM (International Motorcycling Federation) Africa Southern Off-Road Challenge (SORC). Lees meer |
|
10.2.2012 Geckos wen Gymnasium-interhuis |  Windhoek Gymnasium het onlangs sy interhuis atletiekbyeenkoms aangebied met die Geckos wat met die louere weggestap het, gevolg deur die Guineas en die Gurries wat onderskeidelik in die tweede en derde plek geëindig het. Laasgenoemde spanne deel ook die gees-beker. Lees meer |
|
9.2.2012 U/20 women prepare for Ghana | THE women under-20 side training camp started in earnest last week as the Young Gladiators prepare for the FIFA World Cup qualifier first leg match at Ghana on February 18.
A squad of 25 players was announced and includes seven under-17 players, as the ... Lees meer |
|
9.2.2012 Burger lei T20-toerspan |  SAREL Burger sal Namibië volgende maand as kaptein aanvoer in die Wêreldbeker Twintig20 kwalifiserende toernooi in die Verenigde Arabiese Emirate.
Raymond van Schoor is as onderkaptein aangewys van die toerspan van 14 spelers wat gister deur Krieket Namibië aangekondig is. Lees meer |
|
9.2.2012 Telecom neem hokkie onder sy vleuels |  TELECOM Namibia het gister die lyne laat gons toe hulle ’n reuseborgskap aan die Namibiese Hokkie-unie (NHU) oorhandig het.
Dit was inderdaad ’n geskiedkundige gebeurtenis by die Doc Jubber sportkompleks in Olympia, want vir die eerste keer sal prysgeld ... Lees meer |
|
9.2.2012 Eleven Arrows reach out to community |  Eleven Arrows Football Club handed food to the multi-purpose centre in Otjiwarongo as part of their social responsibility. The food consisted of canned fish, beans and frozen fish. The centre cares for orphans, vulnerable children and abused women in Otjiwarongo. Lees meer |
|
9.2.2012 Tura Magic ses punte voor | TURA Magic sokkerklub het die naweek sy voorsprong op die punteleer van die suidelike stroom van die Eerste Liga met vier punte vergroot.
Die span het Saterdag met 2-2 gelykop teen Young Beauties FC gespeel voordat hy Sondag vir Desert Rollers met 5-0 verslaan het. Lees meer |
|
9.2.2012 Namibians off to wakeboarding championships |  Kai Brockmann (here seen in action at the Von Bach Dam) together with Udo Steinbach and Jason Prior will be the first Namibians to compete at the Europe/ Africa wakeboarding and wake skating championships to be held in Johannesburg, South Af r ica f rom 11 to 19 February. Lees meer |
|
9.2.2012 Bundesliga team visits Namibia | 
GERMAN professional outfit 1899 Hoffenheim arrived in Windhoek yesterday and will be here until 17 February.
Although their first team is currently involved in the second round of the Bundesliga, they have sent 19 players of their u/23 side to Namibia ... Lees meer |
|
8.2.2012 Afrika wag in spanning | DIT is reg of weg vir die vier oorblywende spanne by die Afrika Nasiebeker sokkertoernooi in Ekwatoriaal-Guinee en Gaboen wat mekaar vanaand in die halfeindstryde ontmoet.
Sokkerliefhebbers in Suidelike Afrika staan bankvas agter Zambië se Chipolopolo wat ... Lees meer |
|
8.2.2012 Netbalklub oefen by Ella du Plessis |  DIE netbalklub Bethlehem United het onlangs met sy voorbereiding vir die 2012-seisoen begin en beamptes nooi alle spelers en belangstellendes om oefensessies by die Hoërskool Ella du Plessis by te woon. Oefentye op weeksdae van Maandag tot Donderdag is vanaf 18:00 tot 19:30. Lees meer |
|
8.2.2012 Ramblers takel Civics |  ’n PAAR spelers wat onlangs van klubs verwissel het, maak vanaand se ontmoeting tussen Ramblers en Civics baie interessant en volop aksie word in dié MTC Premierliga sokkerwedstryd verwag wat om agtuur in die Sam Nujoma-stadion afskop.
Sadney Urikhob en ... Lees meer |
|
8.2.2012 Nedbank-fietsry volgende week |  DUISENDE geesdriftige Namibiese fietsryers maak hulle reg vir die 27ste Nedbank Cycle Challenge op 18 en 19 Februarie wat heel waarskynlik ’n uitsoekplek in die annale van die tradisieryke rit kan inneem.
Die byeenkoms is die enigste amptelike padfietsrit ... Lees meer |
|
7.2.2012 Walvis se sterk Ruben in oefenlopie vir Londen |  DIE kragopteller Ruben Soroseb en sy bestuurder Michael Hamukwaya sal dié week die Nasionale Paralimpiese Komitee van Namibië (NPC) by die Maleisiese Ope kragoptelkampioenskap verteenwoordig.
Die kompetisie is die tweede laaste kwalifiserende geleentheid ... Lees meer |
|
7.2.2012 Vier oorleef vir halfeindronde |  DUISENDE sokkerondersteuners het die afgelope weke die aksie by die Afrika Nasiebekertoernooi gevolg. Heelwat meer mense het op televisie die bewegings van die 16 deelnemende lande dopgehou as wat in Gaboen en Ekwatoriaal- Guinee op die pawiljoene was.
Ná ... Lees meer |
|
7.2.2012 Go-karting fun for polio cause |  Windhoek Go-Karting Entertainment at the SKW Sports Club was the venue for the first ever Rotary President’s Cup Challenge, which saw Windhoek Rotary Club and Auas Rotary Club (photo) compete for fame and fortune, all for a good cause. More than N$3 000 was ... Lees meer |
|
7.2.2012 Baby Gladiators lose in SA |  THE national girl’s under-17 football team suffered a 5-0 defeat against South Africa in Daveyton, Johannesburg on Saturday, which meant the end of their chances of making it to the 2012 FIFA Women U-17 World Cup.
Coming into the match, the Namibians played a 1- ... Lees meer |
|
7.2.2012 Harriers for exercise and fun |  WINDHOEK Harriers club organises monthly events where members can enjoy running, jogging or walking.
The club currently has 186 active members that participate in several events which are hosted in and around the capital during the year. Time trials are ... Lees meer |
|
6.2.2012 Dramatiese sege vir Stars terwyl BA stadig begin |  DIE twaalfde rondte van die MTC Premierliga het vir die ligaleier en verdedigende kampioen, Black Africa, in trurat begin nadat die span Vrydagaand teen SKW in die Sam Nujoma-stadion met twee doele elk gelykop gespeel het. Al vier doele was in die eerste 30 minute van die eerste helfte aangeteken. Lees meer |
|
6.2.2012 Vlugbaltoernooi trek meeste spelers nóg |  MEER as 1 200 deelnemers het Saterdag aan die gewilde jaarlikse sosiale Vlugbal vir Almal-toernooi, geborg deur Windhoek Lager, by die DTS-sportgronde in Olympia deelgeneem. Altesaam 228 spanne, 204 gemengde en 24 manspanne, het vroeg die oggend op 19 bane ... Lees meer |
|
|