Vandag se Spotprent


Gene Travers

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

3.9.2010
Bly positief, sê o.19-afrigter

NAMIBIË se junior krieketspan is vasbeslote om nie sy voet van die pedaal te haal in sy drie oorblywende wedstryde in die Internasionale Krieketraad se Afrika kwalifiserende toernooi vir die o.19 Wêreldbeker nie. Die jong Namibiërs, die enigste onoorwonne span sover, ...   Lees meer

3.9.2010
Netbalspan reg vir nuwe hoofstuk in Afrika-toernooi
© Andrew Poolman

DIE verandering wat die nuwe nasionale afrigter, mnr. Francois Nel, die afgelope maande teweeg gebring het, is een van die redes vir optimisme wanneer die Namibiese netbalspan vandag na Johannesburg vertrek om in die Afrika kwalifiserende toernooi vir die 2011 wêreldkampioenskap mee te ding.   Lees meer

3.9.2010
Collin voorste ruiter in Afrika
© Jacques du Toit

’n MAN met sy herkoms in Damaraland is Afrika se nuwe kampioen uithouruiter. Collin Tjandja het Woensdag by Walvisbaai die moordende marathon oor 120 km in woestyntoestande gewen. Collin, van André van der Walt se El Sham-stoetery in die Out of Nature- ...   Lees meer

3.9.2010
Tyson lyk te sterk vir Pius

Namibië se Wêreldboksorganisasie (WBO) Afrika weltergewig titelhouer Betuel (Tyson) Uushona kom vanaand in Johannesburg teen die Suid-Afrikaner Pius Dipheko te staan. Die geveg is vir tien rondes geskeduleer. Uushona, onoorwonne na 21 gevegte, is op koers ...   Lees meer

3.9.2010
Rugbyklubs mik na halfeind
© Republikein

DIE kwarteindronde van die Namibië Rugby-unie se Eerste Liga word môre by die Hage Geingobstadion gespeel. Die program is: 12:00 Windhoek Rugbyklub tn Reho Falcon; 14:00 Tsumeb tn Western Surburbs; 16:00 Jaguars tn Harlekyne; 18:00 Dolphins tn Rosh Pinah.   Lees meer

3.9.2010
Tigers vergader en hou partytjie
© Republikein

DIE sokkerklub Wesbank Tigers het ’n besige naweek met sy algemene jaarvergadering môreoggend, gevolg deur sy jaarafsluiting en prysoorhandiging môreaand. Tigers, wat in die 2009/2010 MTC Premierliga in die vierde plek geëindig het, se jaarvergadering ...   Lees meer

3.9.2010
Hou Tuki dop

DIE 15-jarige Tuki Jacobs is een van die ontluikende Namibiese tennisspelers wat besig is om hul pad op die internasionale terrein oop te veg. Jacobs het vroeër die maand aan die Internasionale Tennisfederasie se reekstoernooi vir o.18’s in Mauritius deelgeneem.   Lees meer

3.9.2010
Keurders kyk hoe boksers veg
© Republikein

BOKSERS wat in die ouderdomsgroep o.20 meeding, is van dwarsoor die land byeen vir ’n toernooi wat gister in die skoolsaal van die Hoër Tegniese Skool in Windhoek begin het en tot môreaand duur. Toegang is gratis vir alle boksliefhebbers. Die ontluikende ...   Lees meer

3.9.2010
Blue Boys voor Ongete-toets

DIE Kuisebmond-sokkerstadion op Walvisbaai gaan môre behoorlik uit sy nate bars wanneer Ongete United van Windhoek in ’n vriendskaplike wedstryd kragte meet teen Blue Boys, wat vir die eerste keer in sy bestaan in die komende MTC Premierliga gaan speel.   Lees meer

2.9.2010
Bank se liga baat vroue
© Andrew Poolman

VROUEKRIEKET het gister ’n daadwerklike hupstoot gekry toe ’n nasionale liga vir die eerste keer in die lewe geroep is. Ses spanne sal in die liga meeding met Bank Windhoek wat as hoofborg met N$90 000 help verseker dat die liga vlot verloop. Die ...   Lees meer

2.9.2010
O.19’s bly op die wenpad
© Andrew Poolman

NAMIBIë se o.19-krieketspan het gister waarskynlik sy mees onoortuigende vertoning van die week gelewer, maar bevind hom nou nietemin as die enigste onoorwonne span in die huidige kwalifiserende Wêreldbekertoernooi in Windhoek. Vandag is ’n rusdag vir die agt Afrika- ...   Lees meer

2.9.2010
Windhoek se duiwe-uitslae

DIE Windhoek Resiesduifklub hou Saterdag sy laaste wedvlug van die seisoen, oor 670 km vanaf Noordoewer. Die klub het die naweek sy SWA Ope wedvlug oor 670 km vanaf Ariamsvlei gehou. Gawie Minnie se wenduif het ’n spoed van 1106 meter per minuut gehandhaaf.   Lees meer

2.9.2010
Streethouse Mini-sokkerliga help sport
© Verskaf

Brian van Staden (regs), hulpafrigter van die Namibiese nasionale vrouesokkerspan, is tans in Nederland waar hy nuwe kwalifikasies as afrigter gaan verwerf. Sy reis om die kursus van nagenoeg drie weke by te woon, is moontlik gemaak deur die Streethouse Mini- ...   Lees meer

2.9.2010
NGF welcomes back Anica

RHYTHMIC gymnast Anica Profitt and her coach, Roumiana Kostin, have returned after participating at the unforgettable inaugural Youth Olympics in Singapore. “I am proud of Anica. She did the best she could and has learned so much. This is the type of experience our gymnasts need, ...   Lees meer

2.9.2010
Enduro series reaches round 6

THE Windhoek Motor Club Enduro Working Group is staging the second last of seven Motorcycle Enduro racing events in the Bank Windhoek National Enduro Series 2010 this Saturday at the Tony Rust Race Track just outside Windhoek. This race is co-sponsored by CRP (Construction Machinery, ...   Lees meer

2.9.2010
Shipanga at U/17 FIFA World Cup
© Republikein

BRAVE Gladiators coach Jacqueline Shipanga will offer her technical skills on the game as part of the FIFA technical study group at the FIFA U/17 Women’s World Cup which will be held in Trinidad and Tobago from September 5–25. Sixteen teams, ...   Lees meer

1.9.2010
Lötter verniel Sierra Leone
© Donovan Bolton

’n AANVALLENDE honderdtal deur Gerhard Lötter, die enigste van die toernooi dusver, het gister die vroeë senuagtigheid in die Namibiese junior krieketspan verdryf op pad na die span se oorwinning met 191 lopies teen Sierra Leone by die WAP-veld. Nadat Sierra Leone – ...   Lees meer

1.9.2010
Medaljedroogte onaanvaarbaar

DIE toewyding en erns van Namibië se sportadministrateurs is gister ernstig tot orde geroep toe ’n nuuskonferensie ter nabetragting van die land se deelname aan die onlangse Olimpiese Jeugspele in Singapoer gehou is. Die ses Namibiese deelnemers ...   Lees meer

31.8.2010
O.19-krieketspan bly op koers
© Verskaf

NAMIBIë is as gasheerspan behoorlik op dreef in die Internasionale Krieketraad se o.19 Wêreldbeker uitduntoernooi in Windhoek waarin agt spanne meeding. Wian van Vuuren en sy span het gister moeiteloos hul tweede wedstryd teen Zambië op die Wanderersveld gewen, ...   Lees meer

31.8.2010
Onttrekkings tref Warriors swaar voor Gambië-toer
© Floris van Schouwenburg

DIE wedsyfers is swaar gelaai teen die Brave Warriors wat vandag na Gambië vertrek waar hul aanslag op kwalifikasie vir die 2012 Afrika Nasiebekertoernooi komende Saterdag met ’n kragmeting in die hoofstad Banjul begin. Afrigter Tom Saintfiet moes in ...   Lees meer

31.8.2010
Excitement reign at Pro Tennis Academy events

GREAT excitement were experienced during the mini, midi and doubles tennis tournaments that were hosted during this month by Pro Tennis Academy. The mini-tennis tournament was dominated by the talented players from St George’s who swept up the gold, silver and bronze medals in the u/10 events.   Lees meer

30.8.2010
Boys van die Suburbs konings in Hoenderhok!
© Boet Matthews

VIER drieë was Saterdagmiddag die spreekwoordelike goue ganseiers vir Western Suburbs toe hy vir Mariental met 26-9 in die Hoenderhok van die tuisspan oorrompel het. Met die stroopsoet oorwinning het FNB Western Suburbs nie net die stoutste verwagtinge oortref nie, ...   Lees meer

30.8.2010
SA schoolboys thrash Namibia
© Republikein

SA Schools thrashed a Namibia U19 team 92-21 at the Raiders Rugby Club ground in Johannesburg on Saturday. They scored 14 tries in the process, with four of them coming from speedy Boland winger Leroy Bitterhout and two from Grey College and Free State flyhalf Johan Goosen, ...   Lees meer

30.8.2010
Krieketspan klop Botswana

DIE Namibiese krieketspan het gister ’n suksesvolle wegspring beleef as gasheer van die Internasionale Krieketraad se o.19 Wêreldbeker uitduntoernooi wat gister in Windhoek begin het. Agt Afrika-spanne ding in die toernooi mee. Die Namibiërs het Botswana gister by die United- ...   Lees meer

30.8.2010
Munisipale spele dalk by kus aangebied
© Republikein

SWAKOPMUND kan al aanstaan- de jaar die gasheer van die Intermunisipale Spele van Suider-Afrika wees. ‘n Moontlike onttrekking deur Swaziland om een van dié land se dorpe as die basis vir die 2011-spele te gebruik, kan die Namibiese vakansieoord in die gedrang bring.   Lees meer

Druk Artikel  
Skryf aan Redakteur  
Deel met 'n vriend