Vandag se Spotprent


Gene Travers

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

12.3.2010
Gesoek: Namibiese rugby-karakter
© Republikein

HULLE sê ware karakter word nie gemeet aan hoe hard ’n man geval het nie, maar aan hoe vinnig hy opstaan na die valslag. Hierdie gesegde is môre ook op die Welwitschias van toepassing wat ware Namibiese karakter teen die heersende kampioen van die vuurwarm Vodacombekerreeks van Suid- ...   Lees meer

12.3.2010
Skole-atletiek sit beste voet voor
© Boet Matthews

SKOLE-atletiek het ’n reusehupstoot gekry met ’n vonkelende N$90 000 wat by die hoofkantoor van die Namibiese Skolesportunie (NSSU) in Windhoek oorhandig is. Dit is ’n vermenigvuldiging teenoor die vorige jaar se N$42 000 vir die streek- ...   Lees meer

12.3.2010
Sokkerboewe, Bafana-trana en verlepte Welwitschias
© Republikein

SOKKERBOEWE of boewesokker. Seker die twee lelikste woorde in Namibiese sokker. En ja, die waarheid is dat die tweelingmonster besig is om ewe bedrewe nes te skop in die land se grootste en gewildste sportsoort. Dit is uiteraard nie met ’n lied in ...   Lees meer

12.3.2010
Khomas-netbal hou klubkampioenskap

DIE netbalseisoen begin môre met ’n knal wanneer die jaarlikse Khomas klubkampioenskap by die Khomasdal-bane gehou word. Wedstryde word op ’n rondomtaliegrondslag gespeel met die eerste fluitjie wat om 08:00 blaas. Altesame 18 spanne van elf klubs sal sake in die eerste, ...   Lees meer

12.3.2010
Gholf-afslaantye die naweek
© Republikein

DIE jaarlikse Sentraal Ope gholftoernooi, geborg deur W. Meyer Optometrists, word môre en Sondag by die baan van die Windhoekse Buiteklub gespeel. Die ...   Lees meer

12.3.2010
Highlights on SuperSport this weekend
© Republikein

Athletics: * IAAF World Indoor Championships, day 1, Doha, Qatar – 07:30 and 13:30 on SS 6. Cricket: * Standard Bank Pro20 final – 17:30 on SS 2 – 16:15 on SS 1. (Highlights: 21:30 on SS 2). * Bangladesh v England, first test, day 1, ...   Lees meer

11.3.2010
Kudus Rugbyklub onoorwonne op Kaapse toer

Kudus Rugbyklub het gewys dat hy reg is vir die komende MTC Premierligaseisoen toe hy aldrie sy wedstryde op sy weeklange toer na die Paarl gewen het. Die toer het as voorbereiding gedien vir die liga wat binnekort begin en Kudus het oorwinnings teen onderskeidelik Victor Verster (57- ...   Lees meer

11.3.2010
Boksaand beloof net die beste
© Boet Matthews

’n OPWINDENDE bokstoernooi van Nestor Tobias se Sunshine Akademie word weer op 20 Maart ter viering van Namibië se 20 jaar van onafhanklikheid by die Windhoek Buitekluboord afgewag. In die volgestopte program met nege watertandgevegte gaan die hare behoorlik ...   Lees meer

11.3.2010
Ingo Waldschmidt "We believe in you"

After a successful start into the 2010 Enduro Season, the team members of Team Neo wish their friend and colleague Ingo Waldschmidt all the best for his participation at this month’s Tuareg Rally in Morocco. A loop of 3 000 km will be covered in six days, all self navigated by each competitor.   Lees meer

11.3.2010
Swimming veterans trounce youngsters at Oanob Dam
© Republikein

OVER 120 swimmers took part in the Pointbreak Open Water Swim at Oanob Dam last Sunday. Participants had a choice of the 700 m rookie or 2,1 km endurance event. Event organisers otb Sport said they were very pleased with the turnout for this event and the growth over the years.   Lees meer

11.3.2010
Beach volleyball series set to start on high note

FX FITNESS, the Namibian personal training and fitness studio, has come on board as official sponsor of the “Most Athletic Player” award for the 2010 DTS Maerua Superspar beach volleyball series. This was announced this week by tournament director ...   Lees meer

10.3.2010
Vingers wys na gebrekkige geriewe

NAMIBIESE sokker staar ’n string nuwe uitdagings in die gesig wat die grootste sportsoort in die land duur te staan kan kom. Verskeie aspekte oor die volgehoue groei van sokker kan ’n adder aan die boesem raak wat gif kan spuug, sou toenemende ...   Lees meer

10.3.2010
T-Rex Triathlon Training Tribe

THE weekend’s Iron Kids event, sponsored by Fruit & Veg City and hosted by T-Rex Triathlon Training Tribe, was a great success once again.   Lees meer

10.3.2010
Water-skiers excel at KwaZulu-Natal Open

A GROUP of fi ve Namibian waterskiers made the long trip to Pietermaritzburg, South Africa, to compete in the KwaZulu-Natal Open water-ski championships. The competition was held over three days and counts towards the EAME and world rankings. Some of South Africa’ ...   Lees meer

10.3.2010
Soccer dominates SKW awards

THE Sport Klub Windhoek (SKW) recently hosted their annual awards. A total of 25 sportsmen and women received several awards from the club that hands over prizes to 13 divisions once a year. At the same occasion special awards where handed over to members ...   Lees meer

9.3.2010
Orlando Pirates sign strategic partnership with FNB Namibia

First National Bank recently announced the signing of Orlando Pirates, making it the 6th Namibia Premier League [NPL] Club to share in FNB’s exciting club sponsorship initiative of N$217,000. The signing of the 5-year agreement between FNB and the ...   Lees meer

9.3.2010
The 6000 soccer tournament

THE Oluno soccer field will host the 6000 soccer tournament from 20 to 22 March 2010. While this is the first time that the tournament will take place, the organisers hope to make it an annual event. A total of N$10 000 is up for grabs. The winner will pocket N$6 000, ...   Lees meer

9.3.2010
Craven wins 43rd Clayton Velo Spring Classic

DAN Craven last week won his first race of the 2010 season, riding for his UK team Rapha/Condor/ Sharp. It was a great result after his disappointing end to the 2009 season with a broken collar bone which prevented him from defending his African championship title in November in Windhoek.   Lees meer

9.3.2010
Afrika se bestes bewéég!
© Boet Matthews

Toeskouers by die tiende Afrikakampioenskap op Walvisbaai het die afgelope dae puik gimnastiek gesien en was verskeie kere op hul voete om luide applous te lewer. Van Afrika se bestes het by die sportkompleks op Walvisbaai gewys wat hulle kan doen tydens die artistiese kompetisie.   Lees meer

9.3.2010
WHS weer nr. 1 in atletiek
© Floris von Schouwenburg

DIE Windhoek Hochland Sport (WHS) atletiekklub het die naweek koning gekraai op die atletiekbaan toe hy die Coca-Cola Top 10 klubkampioenskap asook die Khomas-streekkompetisie by die WHS-sportgrond verower het. Dit is die tiende triomf vir WHS se beamptes en atlete as Coca-Cola se klubkampioene.   Lees meer

9.3.2010
Saintfiet se aandag op Seychelle
© Republikein

DIE sonnige Seychelle gaan Saterdag die plek wees waar Namibië se Brave Warriors in die eerste been van die kwalifiserende rondes van die Afrika Nasiebeker vir amateurs te staan kom. Die kompetisie is verlede jaar deur die Konfederasie van Afrika Sokkerverenigings ...   Lees meer

8.3.2010
Namibiese gimnastiek-juwele skitter by die Kus
© Boet Matthews

DIE grootste, goue uur in Namibiese gimnastiek het Vrydag aangebreek toe Kimberly-Ann van Zyl en Robert Honiball op Walvisbaai geskiedenis gemaak het deur vir die eerste keer ooit goue medaljes in die senior artistiese afdeling te verwerf. Daarmee het die twee sterre van Namibië die nuwe Afrika- ...   Lees meer

8.3.2010
Eina Welwitschias!

DIE volle geweld van Vodacomrugby het die Namibiese Welwitschias Vrydagaand getref toe die Suid-Afrikaanse Leopards hulle kaalgestroop het en die bene uitgespoeg het vir ‘n eindtelling van 52-11. Rustyd was die skrif so te sê aan die muur toe die Katte van Potsch met 26-8 voorgeloop het.   Lees meer

8.3.2010
Hoë tellings in leo
© Boet Matthews

DIT was ‘n opwindende naweek in die leo/NSV-uitklopbekerkompetisie wat op Otjiwarongo, in Windhoek en op Walvisbaai vir groot tellings en vreugde en teleurstellings gesorg het. Die manne van Kavango United is Saterdag met ‘n kriekettelling van 12- ...   Lees meer

Druk Artikel  
Skryf aan Redakteur  
Deel met 'n vriend