Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Suiderland 07 Oktober

Ons Argiewe

03.10.08

Walglike toestand in rykmansbuurt

02.10.08

Khomas-grote haal rekordboek

02.10.08

Twee gesinne in rou ná fratsongelukke op hul werf

01.10.08

Wittebroodsnag in selle

01.10.08

Harry Simon op sy knieë

25.7.2008
Henco Serdyn is een van twee Namibiërs
© Francois Poolman

Henco Serdyn is een van twee Namibiërs wat deur is na die halfeindrondte van die Internasionale Tennisfederasie se onder 18 junior tennisreeks in Suider- en Sentraal-Afrika se eerste toernooi nadat hy gister vir Byron Mumyariwa van Zimbabwe met 6-3, 6-3 uitgeskakel het.   Lees meer

25.7.2008
Olimpiese groep vereer
© Francois Poolman

Die Namibiese Nasionale Olimpiese Komitee (NNOK) het ’n brosjure geloods waarin profiele van Namibië se Olimpiese span verskyn. Die uitsoekgroepie sal die land in atletiek, boks, fietsry en skiet by die Beijing Spele volgende maand verteenwoordig. In die brosjure is ook boodskappe van eerw.   Lees meer

25.7.2008
Williams wil eksperimenteer

DIE Namibiese rugbyoefengroep kry môre ’n kans om hul plekke in die nasionale span oop te speel. Die afskoptyd is 15:30 in die vriendskaplike wedstryd teen ’n Suid-Afrikaanse Universiteitspan op die Hage Geingobstadion. Namibië speel op 2 Augustus ’ ...   Lees meer

25.7.2008
Warriors môre teen Bafana

MÔRE is dit die Brave Warriors teen Bafana Bafana nadat Namibië se sokkerspan gister sy plek in die kwarteindstryd van die Cosafa Uitdaagbeker verseker het. Die wedstryd sal op Witbank gespeel word en die afskoptyd is 14:00 Namibiese tyd. Lazarus Kaimbi, ...   Lees meer

24.7.2008
Sportsterre van Windhoek Gim skitter

UIT die staanspoor met die vestiging van Windhoek Gimnasium, was een van die belangrike doelstellings om uiters hoë standaarde in sport en kultuur daar te stel, ten einde ’n bydrae op nasionale vlak te maak. Hierdie doelstelling word nagestreef deur ...   Lees meer

24.7.2008
NRU ondersoek kroeggeveg

DIE Namibië Rugby-unie het sy eie ondersoek gelas ná die geveg wat Vrydagaand by die klubhuis van United Sportklub uitgebreek het. Die geveg het ontstaan nadat Wanderers en Unam ’n ligawedstryd by United gespeel het. Die hulpafrigter van die nasionale span, mnr.   Lees meer

24.7.2008
Serdyn maklik deur in ITF-toernooi
© Francois Poolman

TENNISSPELERS van 13 lande is in aksie by die eerste van twee junior toernooie van die Internasionale Tennisfederasie wat Dinsdag in Windhoek begin het. Die ITF onder 18 junior tennisreeks vir Suider- en Sentraal-Afrika vir 2008 se eerste toernooi duur tot Saterdag.   Lees meer

24.7.2008
Warriors voor belangrike hek
© Argief

‘n GROOT uitdaging wag op die Brave Warriors wanneer hulle vanaand teen Malawi uitdraf in die 2008 Cosafa Uitdaagbekertoernooi in Mpumalanga. Namibië is in groep B en is tans in die tweede posisie met vier punte. Malawi is voor met ses punte. Vanaand ...   Lees meer

23.7.2008
NAMPOL, SKW continue fight for the league title

KHOMAS Nampol and SKW con¬tinue their head on head fight for the Northern Volleyball League. Both teams won their first match¬es of the second round, leaving KNVC leading the log with SKW in second place. Northern Namibia VS showed once again that they are a tough team to beat for anyone.   Lees meer

23.7.2008
Gholfdag baat Bybelverspreiding

DIE Bybelgenootskap van Na¬mibië hou hul jaarlikse gholfdag op 1 Augustus 2008 ten bate van Bybelverspreiding in die land. Die dag word deur Securitas geborg. Meer as 30 spanne gaan vanjaar deelneem in die toernooi by die baan van die Windhoekse Buiteklub.   Lees meer

23.7.2008
Geldpryse wag in padwedloop oor 3 km

TALLE kontantpryse kan gewen word by ‘n padbyeenkoms vir hardlopers en stappers in Katu-tura. Die wedloop oor 3 km word op Saterdag 2 Augustus gehou met die Katutura Pick & Pay as begin- en eindpunt. In die stapkompetisie wag net pryse vir die algehele eerste drie.   Lees meer

23.7.2008
Schools hockey tournament and coaching course in Rundu

THE annual Sanlam Namibia Schools hockey tournament for schools in Rundu took place at the local sports stadium last weekend. The tournament incorporates a two-day coaching course for coaches and a two-day coaching clinic for all participating players. This ...   Lees meer

23.7.2008
Rugbyspan slyp tande vir Zimbabwe

DIE Hage Geingob-stadion gaan hierdie naweek dreun met rugby. Die Metropolitan hoërskoleligas se kwarteindstryde begin Vrydag en word Saterdag voortgesit. Om 15:30 draf die Namibiese seniorspan teen ‘n Suid-Afrikaanse Universiteitspan uit. Dit behoort ‘ ...   Lees meer

23.7.2008
Craven wen ’n grote in Frankryk

DAN Craven van Omaruru het Sondag een van die grootste oorwinnings van sy loopbaan behaal toe hy die Cristal Energie Grand Prix in Frankryk in 4 uur 38 minute 37 sekondes gewen het. Hy het 21 sekondes voor fietsryers van Frankryk en Pole, Bonnafond Guillaume en Marycz Jaroslaw, ...   Lees meer

22.7.2008
Warm aksie op bergfietsroete
© Francois Poolman

n Talle fietsryers het die naweek die jaarlikse Engen Hochland bergfietsmarathon bygewoon. Die fietsryers het by Engen Hochland diensstasie weggespring en weer daar geëindig. Van die fietsryers het geval, maar daar was geen ernstige beserings nie. Ermin ...   Lees meer

22.7.2008
Spanne jaag Falcon as voorlopers

DIE 2007 premierliga rugbykampioen, Reho Falcon, is stewig in die boonste posisie van die punteleer. Die Valke het Saterdag hul derby teen Rehoboth met 58–49 gewen en staan nou op ‘n soliede 39 ligapunte ná nege wedstryde. Xerox Wanderers is in die tweede plek met 37 punte, ...   Lees meer

22.7.2008
Taks kan WBA-titel terugwen

DIE Namibiese bokser Jason “Taks” Naule kry binnekort kans om sy verlore WBA Pan Afrika junior weltergewigtitel terug te wen. Sy titelgeveg teen die Suid-Afrikaner Kaizer Mabuza sal op 16 Augustus by die jaarlikse Telecom Wine & Dine internasionale ...   Lees meer

21.7.2008
Falcon teen Rehoboth in beeld
© Wiets Coetzee

REHO Falcon het vanjaar weer beide die rugbyderbies in die eerste- en premierliga teen Rehoboth gewen. Die Valke se eersteligaspan het die wedstryd in die doodsnikke met 17-16 gewen. Rehoboth is in die premierliga met 58-49 verslaan.   Lees meer

21.7.2008
Constantia invites volleyball teams

CONSTANTIA Private School is hosting “The Volleyball World Cup” on 26th July 2008, with Computer Cabling and Maintenance and Telecom as the main sponsors of the event. This year the school invites business teams of 6 players per team, to represent a country of their choice, ...   Lees meer

21.7.2008
Uitslae van junior tennistoernooi

DIE Namibiese Tennisvereniging het onlangs ‘n suksesvolle junior toernooi in Windhoek aangebied danksy Sanlam Namibië as die hoofborg. Die uitslae van die eindstryde was as volg: Meisies o.12 Enkelspel Agroep: Sedi Jacobs 6-1, 7-6 teen Juliane Schuckmann.   Lees meer

21.7.2008
O.19’s pak Tunisië

DIE Namibiese onder 19-rugbyspan wat volgende maand in die Afrika-bekertoernooi teen Tunisië speel is deur die NRU bekend gemaak. Die span is: Lezhanne Alcock, Morné Blom, Charlton Brussel, Lloyd Busch, Kevin Cloete, Theo Coetzee, Andre de Klerk, Petrus du Plooy, ...   Lees meer

21.7.2008
Hupstoot vir sokkerkampioenskap
© Wiets Coetzee

AFRISAM Cement Namibia het Vrydag ‘n borgskap van N$14 700 aan die Namibiese Skolesportunie (NSSU) oorhandig. Die borgskap gaan vir die onder 17 seuns en dogters nasionale sokkerkampioenskap. Die kampioenskap vind op Saterdag 26 Julie op Rundu plaas.   Lees meer

21.7.2008
Warriors wen 3-0

DIT was wel net die Comore, maar die Brave Warriors het gisteraand in Secunda, Mpumalanga gedoen wat van hulle verwag is en met 3-0 gewen in hul openingswedstryd in die Cosafa Uitdaagbeker sokkertoernooi. Dit was waarskynlik ook tot groot verligting van Namibië se nuwe afrigter, ...   Lees meer

21.7.2008
Meer as 100 punte in Reho-derby
© Wiets Coetzee

DIE Reho-stadion het Saterdag gedruis met ondersteuners wat hul spanne in die jaarlikse derbies tussen Reho Falcon en Rehoboth ondersteun het. Soos voorspel het die dag opwindende rugby opgelewer. Die hoofwedstryd tussen die twee klubs se premierligaspanne ...   Lees meer

21.7.2008
Haastige Ermin onkeerbaar
© Francois Poolman

ERMIN van Wyk was die naweek die oortuigende wenner in die eliteafdeling vir mans by die jaarlikse Engen Hochland bergfietsmarathon. Met ’n uitdagende roete wat vir die elite-ryers van 40 km na 50 km verleng is, het Van Wyk in een uur 56 minute 24 sekondes eerste oor die eindstreep gery.   Lees meer