24.5.2012
 Argiewe:

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

2.02.2012

Gholfdag by Omeya: skryf nou in


Pryse ter waarde van N$20 000 staan op die spel in die gholfdag wat op 11 Mei by die splinternuwe Omeya gholfbaan suid van Windhoek gehou word. Die gholfdag word ten bate van die Maerua Kinderhuis georganiseer. Die kompetisieformaat is ’n vierbal-alliansie en die inskrywingsgeld van N$2 800 per span sluit die ontbyt of middagete, die huur van ’n gholfkarretjie en setperkgeld in. Putjies kan ook teen N$2 000 of N$3 000 geborg word. As ’n spesiale aanbod vir N$4 000 kan ’n span van vier ingeskryf én ’n putjie geborg word. ’n Maksimum van 22 spanne kan geakkommodeer word. Vir inskrywings of borgskap kan Henriette le Grange by 081 124 9670 of e-pos hh@iway.na bereik word. Gholfverwante navrae kan aan Omeya se gholfdirekteur Francois Hanekom by 081 141 5884 gerig word.