Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Suiderland 07 Oktober

Ons Argiewe

03.10.08

Walglike toestand in rykmansbuurt

02.10.08

Khomas-grote haal rekordboek

02.10.08

Twee gesinne in rou ná fratsongelukke op hul werf

01.10.08

Wittebroodsnag in selle

01.10.08

Harry Simon op sy knieë

23.07.2008

Geldpryse wag in padwedloop oor 3 km

TALLE kontantpryse kan gewen word by ‘n padbyeenkoms vir hardlopers en stappers in Katu-tura. Die wedloop oor 3 km word op Saterdag 2 Augustus gehou met die Katutura Pick & Pay as begin- en eindpunt. In die stapkompetisie wag net pryse vir die algehele eerste drie. In die hardloopafdelings word pryse sos volg toegeken:

Seniors: 1. N$250, 2. N$200, 3. N$150. Veterane: 1. N$200, 2. N$150, 3. N$100. Meesters: 1. N$150, 2. N$100, 3. N$50. Juniors: 1. N$250, 2. N$200, 3. N$150, 4. N$100, 5. N$50. Laerskole: 1. N$150, 2. N$130, 3. N$110, 4. N$90, 5. N$70. Inskrywings word op die Vry¬dag vanaf 16:00 by dieselfde plek gedoen, of die Saterdagoggend om 06:00. Vir navrae kan Willem Andries by sel. 081 232 0522 of Willem Rooi by 081 256 3628 geskakel word.