|
|
11.3.2010 Blink stadion te lig bevind | DIE hoop het weer beskaam dat die vergete stadion met sy tartanbaan by die Swakopmundse sentrale sportkompleks in die woonbuurt Vineta uiteindelik tot sy reg gaan kom.
Die Coca-Cola nasionale skole-atletiekkampioenskap (baan en veld) gaan nie meer op 26 ... Lees meer |
|
11.3.2010 Desemberseisoen in Maart? |  Die Desemberseisoen in Maart? Dis hoe die swemplek in die Mole Sondag gelyk het toe ’n hittegolf Swakopmunders see toe gejaag het. Die strand en swemplek in die Mole het gewemel van mense en kinders het in hul poel by die grasperk baljaar. Volgens die ... Lees meer |
|
11.3.2010 Só lyk die naweek |  DIE weer gaan draai. Dinsdag het koeler toestande reeds in die Kaap ingetree en sedertdien het die windrigting langs die sentrale kus na suid- en suid-suidwes gedraai. En die windjie behoort te stoot, sommer so teen 17 knope.
Die toestande word ook deur ... Lees meer |
|
11.3.2010 Sorgsentrum se drome word waar |  DIE werklikheid van ’n eens "onmoontlike droom" lê vir die onvermoeide werkers van die Hentiesbaaise Sorgsentrum in sig. Nog net N$250 000 en die ganse projek kan voltooi word. Die eerste fase van die sorgsentrum is verlede jaar op 3 Augustus in gebruik geneem. Lees meer |
|
11.3.2010 Seniors bou kerk in ’n japtrap |  DIE 21 lidmate van die Nederduitsch Hervormde Kerk op Hentiesbaai se jare stap al ’n bietjie aan, maar aan durf ontbreek dit nie. Daarom word ’n eie kerk nou op die vakansieoord gebou.
Die gemiddelde ouderdom van die minder as twee dosyn lidmate is 67 jaar, ... Lees meer |
|
11.3.2010 Hengel hou proewe | HENTIESBAAI gaan vanaf 18 tot 20 Maart die basis wees van die proewe van die Namibiese Rotsen Strandhengelunie.
Volgens die eerste aanduidinge sal Namibië se beste hengelaars aan die byeenkoms deelneem. Die vanggebied is reeds bepaal as tussen Swakopmund en Hentiesbaai. Lees meer |
|
11.3.2010 Raad gee geld vir wiskunde | DIE stadsraad van Swakopmund gaan N$5 000 bydrae tot ’n wiskundekongres wat vanaf 16 tot 19 Mei op Swakopmund in die skool Namib High gehou gaan word.
Dit sal die vyfde so ’n wiskundekongres wees en die organiseerders is Orison Educational Services. Lees meer |
|
11.3.2010 Dolphin en Kudus draf op vir hoofstad se sewes |  TWEE kusspanne is in die stryd vir eerskomende naweek se spanningsvolle eerste volwaardige sewestoernooi in Windhoek.
Die manne van die see is ’n opgeklitste Kudus van Walvisbaai en Dolphin van Swakopmund, nou onder afrigtingskap van Jood Opperman, ... Lees meer |
|
11.3.2010 Oefenlopie bring geluk |  Vir die hengelklub van Namibpark was dit net ’n oefendag, maar vir een van sy lede, Robert Moyce, was dit ’n onvergeetlike uitstappie. Die oefendag op 6 Maart by Myl 32 het ook as toets vir toerusting gedien. Die byeenkoms het ter voorbereiding ... Lees meer |
|
10.3.2010 Egpaar koning langs viswater |  ’n EGPAAR van die hengelklub Kingfisher, Herman en Delita Krauze, het presteer deur die eerste plekke in die afdeling vir mans en vroue in te neem toe die eerste skof van die Namibiese klubkampioenskappe in Februarie afgehandel is.
Die kampioenskappe word oor vyf byeenkomste beslis. Lees meer |
|
|