SCORE CARD:


20 YEARS OF INDEPENDENCE

Vandag se koerant


Lesers 2010


Fotobeelde

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Advertensie

Market indicators


12 Maart 2010

Namibië vier 20 jaar


Kollig 11 Maart

Suiderland 9 Maart

DMH competition terms


Advertensie

Ons Argiewe

01.03.10

Drywer skiet homself ná vragongeluk in woestyn

03.03.10

Stem Namibies

02.03.10

Tiger Reef bly in branders se visier

28.02.10

Ruiterstandbeeld staan weer trots

01.03.10

Beesdief steel ’n tweede keer

12.3.2010
‘n Titsel verbeelding vir die versoling van verslete ou bande
© Republikein

‘ n OUER glimlag in die taalstryd teen anglisismes is Van der Merwetjie wat die juffrou in Engelse opsteltyd in sy klassie gevra het: “Juffrou, wat is die Engelse woord vir ‘n ‘tyre?’ ” Die luimigheidjie speel weer in ...   Lees meer

11.3.2010
Koffie: pit in ou pype en vlooie in die maag!
© Republikein

KOFFIE of tee? Die vraag duik op tussen ‘n paar ontbytpêlle van albei geslagte waar koffie en tee gedrink word. “Dis ‘n kwessie van seks,” laat David die mense amper in hul drankies verstik. “Koffie het die karakter van ‘ ...   Lees meer

10.3.2010
Ôk ma’ bly ek is nie Malema nie…
© Republikein

AS jy deesdae die draadloos se aan-knop draai, is dit Julius Malema wat nou weer die of daai te sê het. Oukei, darem nie altyd nie, maar statisties lyk dit vir ou Dapperrerige Daniëltjie is jou kans oorweldigend om in die oggendstond met een of ander goudinnie- mond Malemaïsme te make te kry.   Lees meer

9.3.2010
'n Mens se wortels lê dieper as wat jy dink
© Republikein

MY eerste herinneringe aan “kerk” strek terug na die kerksaal oorkant die laerskool op Orkney. Ek moes bitter klein gewees het. Ongelukkig is my eerste herinneringe aan “kerk” nie goed nie. Ons het op hout-opvoustoele en houtbanke gesit.   Lees meer

8.3.2010
Foefieslaaid vrolik deur die lewe
© Republikein

DIE Lang Generaal hou van datums. Hy teken alle belangrike gebeurtenisse in sy dagboek aan. Hy laat mense op sekere datums vermoor of “uitvat” sodat dit saamval met ’n sekere geskiedkundige gebeurtenis. Die Lang Generaal hou van geskiedenis.   Lees meer

5.3.2010
Op ’n baaisiekel in ’n terugtog na beter dae
© Republikein

OP Omaruru wyk die wag voor my taalmond op ’n Sondagoggend en praat ek van ’n baaisiekel. Net vir ’n oomblik kom wonder op of die allernuutste woordelys nie die naam vir die kontrepsie erken nie. Nee, onder die puriteine bly dit ’n trapfiets.   Lees meer

4.3.2010
Waar daar ’n wil is, is daar ’n weg
© Republikein

OM ’n joernalis te wees is om gek te wees. Dit is die dure les wat Boetman in byna 20 jaar se kringe om die bos gehardloop het. As boodskapper van die goeie en slegte tyding het hierdie skrywer oor vulpenne en balpuntpenne gerol om tot in die moderne eeu van rekenaarjoeralistiek te vorder.   Lees meer

3.3.2010
Elke siel en plekkie het maar sy (T)ses en sy nul
© Republikein

DIE piepklein dorpies wat die wye kaart van onse land bestippel, bly eenvoudig ’n ongelooflike bron van storie, feit, fiksie en flater. Seker maar nes die mens en sy hele bestaanskaia? Vat nou maar vir Tses dour in die verre Karas. Vir dié wattie mooi weet waar hy lê nie – ...   Lees meer

2.3.2010
... En nou staan die huis daar met leë oogkaste
© Republikein

Dis vreemd hoe ‘n mens jou voorberei op iets groots en dan tref ‘n dwarshou jou uit die skerpby-kant wat jy nooit sien kom het nie. Been voor paaltjie óf dalk eerder skoongeboul. Met die oorhaastige voorbereiding van my eie trek na my nuwe huisie, ...   Lees meer

1.3.2010
Kultuur, die lewensbloed wat nasies voed
© Republikein

KULTUURDIER, kultuurvraat, selfs ’n kultuursnob is ek al genoem. Kulture en tradisies regoor die wêreld is vir my baie interessant. Hoe mense leef, wat hulle eet, die tale wat hulle praat, hoe hulle dans, wat hulle aantrek en hul geskiedenis. As jy reis, ...   Lees meer

nuwe artikels   -   nog artikels