|
|
3.2.2012 Oorname van uraanmyn lok wyd reaksie |  DIE Rio Tinto myngroep se besluit om die China Guangdong Nuclear Power-groep (CGNPC) se aanbod vir al sy aandele in Kalahari Minerals te aanvaar, kry steeds wêreldwye nuusdekking.
Dit word gesien as ’n poging om Extract Resources – wat die Husab Uraanmyn besit – te bekom. Lees meer |
|
3.2.2012 BoN en NCC se pligte uitgeklaar |  DIE Bank van Namibië (BoN) en die Namibiese Mededingendheidskommissie (NCC) het Woensdag ’n memorandum van wedersydse begrip onderteken.
Volgens die ooreenkoms het BoN sy verantwoordelikhede om kompetisie tussen banke te reguleer en te beheer aan die NCC oorgedra. Lees meer |
|
3.2.2012 Woolworths verwyder sy retro-koeldranke |  WOOLWORTHS gaan sy retro-sodakoeldrankreeks van die rakke verwyder nadat die Gesagsvereniging vir Reklamestandaarde (GRS) in Frankies Olde Soft Drinks se guns oor die term “Good Old Fashioned Soft Drinks” beslis het. Frankies het in Januarie by die GRS gekla ... Lees meer |
|
3.2.2012 CRAN talm glo met 4G |  VOETESLEPERY deur die Regulerende Owerheid vir die Kommunikasiebedryf (CRAN) om frekwensies vir vierde generasie (4G) tegnologie toe te ken, is die rede dat die land nie die moderne hoë spoed tegnologie kan implementeer nie.
Dit ondanks die feit dat die selfoonmaatskappy MTC sy 4G- ... Lees meer |
|
2.2.2012 Rio sê ja vir Chinese |  DIE Rio Tinto myngroep het gister die China Guangdong Nuclear Powergroep (CGNPC) se aanbod vir al sy aandele in Kalahari Minerals aanvaar. CGNPC, wat die aanbod tesame met China-Africa Development Fund gemaak het, wil Kalahari koop vir sy 47,2% aandeelhouding in Extract Resources, ... Lees meer |
|
2.2.2012 Burger neem MultiChoice-leisels |  MultiChoice Namibia het vandeesweek aangekondig dat hy vir die eerste keer in sy bestaan ’n Namibiër as hoofbestuurder aangestel het. Mnr. Marius Burger se aanstelling is sedert gister van krag. Burger, wat sy B.Com. aan die Universiteit van Potchefstroom (Noordwes Universiteit) verwerf het, ... Lees meer |
|
2.2.2012 SA se Draught-droogte verby |  DIE grootskaalse tekort aan Windhoek Draught en Windhoek Lager wat oor die feesseisoen in Suid-Afrika ervaar is, is finaal iets van die verlede. Die voorraad van Windhoek Draught in 440 ml-bottels en in blikkies het onverwags gedurende die piektyd van die feesseisoen in Suid- ... Lees meer |
|
2.2.2012 BoN sê oor beslagleggings |  DIE Namibiese bankbedryf word ondersteun deur ’n baie gesonde, lae nie-presterende leningskoers van net ongeveer 1,8%. Die syfer dui daarop dat gemiddeld net 1,8% van handelsbanke se bategehalte, wat uit verbandlenings, huurkoopooreenkomste, persoonlike lenings, ... Lees meer |
|
|